AMERIKA SE BREINDOOD POLITICI

Dr Danie Theron

Die VSA is tans besig om ‘n stuk wetgewing oor die Midde-Ooste deur te voer wat verreikende gevolge vir Amerikaners en die wêreld inhou.

Die wetgewing het meer met Israel te doen as die Midde-Ooste. Hierdie besluit sluit in ‘n gewaarborgde $33 biljoen aan Israel jaarliks vir 10 jaar as “hulp”. Maar daarby kom die verbod op kritiek teen Israel wat, indien aanvaar word, ‘n kriminele oortreding daar sal stel.

Mens wonder soms of die VSA se hoofstad nie dalk Jerusalem is nie...

Daar is hoop dat laasgemelde dalk onkonstitusioneel verklaar sal word aangesien dit ‘n duidelike oortreding van die Eerste Amendement tot die Grondwet van die VSA daarstel wat vryheid van spraak waarborg.

In Desember het die Speaker van die Huis van Verteenwoordigers duidelik laat blyk waar haar lojaliteite lê. In antwoord op ‘n “staged question” van die Jood Haim Saban, antwoord sy:

I have said to people when they asked me, if this Capitol crumbled to the ground, the one thing that would remains would be our commitment to our aid. I don’t even call it our aid, or cooperation with Israel. That is fundumental to who we are.

Amerika word dus deur Israel gedefinieer en hulp aan Israel is ‘n morele imperatief, vir altyd, totdat niks van die VSA oorbly nie.

Sy lê ‘n eed af teenoor haar nasie en haar grondwet as y ingesweer word, maar gaan dan voort om haar gebondenheid aan Israel te verkondig. ‘n Kriminele staat in die Midde-Ooste word dus deur die VSA onderhou.

Net om seker te maak sy word nie misverstaan nie, verklaar sy:

I believe that the establishment of the state of Israel was the greatest accomplishment of the 20th century.

Sy het sommer ‘n dwarsklap na die Palestyne gemik wat nie in “goeie trou” met Israel wil onderhandel nie. Miskien is sy nie in staat om te onthou nie dat 700 000 Palestyne uit hulle land verdryf is toe die “grootste gebeurtenis” van die 20e eeu plaasgevind het. Of dalk weet sy niks van die ellende van Gasa nie, of anders glo sy dat hulle op ‘n “strict diet” moet wees, soos Israeli’s graag beweer.

As geld jou meester geword het, verloor jy jou hart. Dit is wat in die Amerikaanse politiek aan die gang is. Daar is duisende Nancy Pelosi’s; die een probeer die ander oortref. Joodse geld beheer die banke, olie, wapen-maatskappye, die media en die politici. Die VSA is gedoem om slawe van die Joodse geldmeesters te wees.

“That’s fundumental to who we are”, is die refrein wat klink deur die Amerikaanse politiek. Republikein of Demokraat, dit maak nie saak nie, hulle is almal afhanklik van Joodse geld om verkies te word En die “onafhanklike” president gaan ‘n stap verder en erken “die hele Jerusalem” as die hoofstad van Israel.

Amerikaanse belastinggeld betaal vir Israel en Joodse geld hou die politici aan bewind om dit te verseker.

So gekorrupteer deur geld het die VSA-politiek geword dat mens eenvoudig geen redding sien nie. Trump wat dit moes doen, is ook deur Israel verlei. En die kiesers is blykbaar ook maar redelik verstandelik stadig om hulle breindood politici keer op keer te verkies net om verder oor die afgrond gehelp te word.