NUREMBERG: DIÉ VERHOOR VAN DIE 16e EEU

... maar ‘n skandvlek vir regspleging

Prof Willem Jordaan

Daar is waarskynlik nie ‘n historikus wat die gelyke is van David Irving as dit gaan oor geskiedskrywing oor die Tweede Wêreldoorlog nie. Sy boek Nuremberg: The Last Battle is ‘n kragtoer en in my opinie, een van sy beste. Dit is bewys van sy intensiewe navorsing en die feit dat hy nooit bereid was om toe te gee aan die oorwinnaar se weergawe van gebeure nie. Die boek lees soos ‘n speurverhaal en is boeiend. ‘n Absolute moet om te lees.

Tipies Irving het hy dokumente en bronne nageslaan wat deur niemand tevore nog gedoen is nie. So het hy die amptelike en private dokumente van Robert Jackson, die regter van die Amerikaanse Hooggeregshof wat die hoofaanklaer te Nuremberg was, bestudeer. Hy beskou Jackson as die “held” van die Nuremberg-sage, alhoewel ‘n “tragiese” held. Jackson het naïewelik geglo dat hy die argitek sou word van ‘n nuwe internasionale reg, maar het nie besef dat die politici eintlik maar net ‘n “show trial” wou hê om te verwesenlik wat hulle vooraf besluit het nie; die teregstelling van die beskuldigdes en die likwidasie van Duitsland.

Jackson het sy vooruitsigte oor die verhoor soos volg verwoord:

If we want to shoot Germans as a matter of policy, let it be done as such, but don’t hide the deed behind a court. If you are determined to execute a man in any case, there is no occasion for a trial; the world yields no respect to courts that are merely organized to convict.

Gedurende de verhoor sou Jackson sy idealisme verloor, maar ook sy humeur en sy status as regter sou geskaad word en dit vanweë ‘n beskuldigde wat kennelik Jackson se meerdere was in die hantering van politiek, want dit was wat Nuremberg was, dit was ‘n internasionale politieke verhoor van Duitsland deur die oorwinnaars van ‘n oorlog. Daardie beskuldigde se naam was Hermann Göring, die Ryksmaarskalk.

Reeds vóór die verhoor het Stalin en Roosevelt besluit dat prominenteNazi-leiers tereggestel moes word. Oor Duitsland was hulle besluit:

We have got to be tough with Germany, and I mean the German people, not just the Nazis. You either have to castrate the German people or you have got to treat them in such a manner so they can’t go on reproducing people who want to continue the way they have in the past.

Ironies genoeg het Stalin op ‘n verhoor aangedring om die teregstellings te “regverdig” en het Roosevelt en Churchill ingestem. Die Russiese regter, Ion Nikitchenko, het reeds vóór die verhoor sy land se voorneme met die verhoor gestel:

We are dealing here with the chief war criminals who have already been convicted and whose conviction has already been announced by the heads of the governments.

Volgens hom was die tribunaal se funksie bloot om te besluit op ‘n gepaste straf. Irving wys op die feit dat die Geallieerdes skuldig was aan presies dieselfde dade waarvan Duitsland aangekla was, dalk selfs in erger mate. Net een voorbeeld staaf die punt; die bombardering van Dresden waar 100 000 burgerlikes vermoor is.

By die Yalta konferensie in Februarie 1945 het Stalin,Churchill en Roosevelt besluit dat Duitse burgers as slawe ná die oorlog gebruik sou word as “reperations” vir die oorlogskade. Dit was opsigself ‘n blatante miskenning van die internasionale reg.

Duitsland is byvoorbeeld ook aangekla van die slagting in die Katynwoud waar ongeveer 15 000 Pole afgemaai was. Eers later is bevind dat dit eintlik die Russe was wat dit gedoen het, terwyl Stalin verskeie Duitsers in Leningrad aan die galgtou hiervoor laat sterf het!

Die basiese beginsels van die Westerse regspleging is eenvoudig oor die hoof gesien. Daarby, die beginsel dat ‘n regsreël nie na afhandeling van ‘n daad gemaak kan word nie, bekend as nullum crimen sine lege, nulla poene sine lege, nie. Ook is daar geen ag geslaan op Duitse verweer van tu quoque (“julle ook”), dit is, maar julle het presies dieselfde gedoen as ons nie. Ook die verweer dat bevele van meerderes uitgevoer is, is verwerp. Artikel 347 van die Amerikaanse Rules of Land Warfare, stel byvoorbeeld:

Members of the armed forces are not punished for these crimes, provided they were committed on the orders or with the permission of their governments or commanders.

Met Roosevelt se invloed het Jode ‘n baie groot rol gespeel in die na-oorlogse beleid in Duitsland met name soos Isadore Lubin, Samuel Rosenman, Murray Bernays, and Herbert Wechsler. Daarby het die omstrede Henry Morgenthau jr., die Amerikaanse sekretaris van finansies en Roosevelt se adviseur, sorg gedra dat die gees vaardig in die Talmoed sou seëvier na die oorlog. Morgenthau was besiel met wraak en haat en het verskeie persone hulle kommer daaroor uitgespreek.

Die Jode het ook seker gemaak dat hulle invloed in Nuremberg sal geld. Voor die verhoor het Jackson vir Regter Nathan Perlman, dr. Jacob Robinson en dr. Alexander Kohanski in New York ontmoet wat dit baie duidelik gemaak het dat hulle ‘n belangrike rol in die verhoor wou speel. Gedurende hierdie ontmoeting het Robinsin aan Jackson gestel dat ses miljoen Jode gesterf het en dat hy by die getal gekom het deur middel van “ extrapolation.” Soos Irving dit stel, was

his figure ... somewhere between a hopeful estimate and an educated guess.

26 Jaar vóór Nuremberg, in 1919, in ‘n opstel deur die goewerneur van New York, is geskryf dat

six million Jews are dying in a threatened holocaust of human life as victims of the awful tyranny of war and a bigoted lust for Jewish blood.

Wat verder skokkend was is dat bedrieglike getuienis, dus leuens, as die waarheid voorgehou is te Nuremberg en ook aanvaar is. So is die beweerde toespraak van Hitler op 22 Augustus 1939 aanvaar wat later geblyk het vervals was. Daarbenewens het Rudolf Höss, voormalige Auschwitz kommandant se “bekentenis” wat bekom is na drie dae van intensiewe marteling verskeie foute bevat.

Dit is ook algemeen bekend onder veral revisioniste dat Hitler se standpunt was dat die Joodse probleem uitgestel moes word tot na afloop van die oorlog.

Irving wys ook op vals getuienis oor sogenaamde Holocaust wreedheid waaronder

gassings at Dachau, steaming of Jews at Treblinka, and manufacturing of soap from human bodies.

Verskeie van die getuies moes nooit tereg gestaan het nie, en het die Geallieerdes ook nie juis geweet wie om regtig aan te kla nie. Wie volgens Irving nooit aangekla moes gewees het nie was Göring, Jodl, Keitel, Dönitz and Raeder. As oorlogsgevangenes was hulle beskerm deur die Geneefse Konvensie, wat sulke verhore verbied het. Ook hier is ‘n doelbewuste onreg gepleeg deurdat hulle “ontslaan” is uit die weermag, en toe as burgerlikes aangekla is. Selfs hulle range is hulle ontneem!

Generaal Alfred Jodl wat op Jackson en die regters ‘n baie goeie indruk gemaak het, het Hitler eers in 1939 ontmoet. Jodl is later, ná sy skuldigbevinding, van alle blaam onthef deur ‘n Duitse hof. Hoe kon Rudolf Hess van oorlogsmisdade aangekla word? Hy het geen rol gespeel in Duitsland se oorlogsdoelwitte en okkupasiebeleid nie. Hy het boonop juis op ‘n solovlug na Brittanje gegaan, soos Irving dit stel “at risk of his own life” om die oorlog stop te sit! Hess is klaarblyklik vermoor in Spandau, in 1987, 42 jaar na Nuremberg omdat hy lewenslange tronkstraf gekry het vir iets wat hy nooit gedoen het nie.

Hermann Göring, wat as die naas belangrikste persoon in Nazi Duitsland beskou kon word se getuienis het selfs die regters aan sy voete gehad. Selfs Jackson moes dit later in sy dagboek toegee. Göring het homself verdedig en Norman Birkett, die Britse regter het verklaar dat Göring die verhoor oorheers het en dat

no one seemed to have been quite prepared for the former Reichsmarschall’s immense ability and knowledge, or for his mastery.... The cross examination had not proceeded more than ten minutes before it was seen that he was the complete master of Mr. Justice Jackson. Suave, shrewd, adroit, capable, resourceful, he quickly saw the elements of the situation, and as his confidence grew, his mastery became more apparent ... For almost two days he held the stage without interruption of any kind.

Toe daar op ‘n stadium aan Göring gestel is dat Duitsland oorloë van aggressiewe verowering voer was Göring se antwoord:

Don’t make me laugh. America, England and Russia have all done the same thing to promote their own national aspirations, but when Germany does it becomes a crime – because we lost.

Göring het ook “laaste gelag” toe hy, wat gehoop het dat hy dan eerder voor ‘n vuurpeloton sou wou sterf as om gehang te word, sy eie lewe in sy sel geneem het deur ‘n sianied kapsule te sluk enkele ure voordat hy gehang sou word, tot konsternasie van almal.

Göring stel die saak oor sy verhoor soos volg:

I would have let you shoot me without further ado! But it is not possible to hang the German Reichsmarschall! I cannot permit this, for Germany’s sake. Besides I have no moral obligation to submit to the justice of my enemies. I have therefore chosen the manner of death of the great Hannibal...

It was clear from the outset that a death sentence would be pronounced against me, as I have always regarded the trial as a political act by the victors, but I wanted to see this trial through for my people’s sake, and I did at least expect not to be denied a soldier’s death. Before God, my country, and my conscience I feel myself free of the blame that an enemy tribunal has attached to me.

Dan was daar Julius Streicher, wat bekend was vir sy vurige Joodse haat in sy blad, Der Stürmer, en wat van meet af gestel het dat die verhoor net bedoel was om ‘n triomf te wees vir die Jodedom. Irving stel dat Streicher gesê het:

that “the Jews” were making it their objective to establish final supremacy over the gentile races by ramming multiculturalism and multiracism down their throats. He had campaigned, in response, for the destruction of the Jews, and that no doubt was why he now found himself here.

In Streicher se eie woorde:

In this trial there is no question of according to the defendant a blind and impartial justice; the trial has been set the task of giving to an injustice a veneer of legality by cloaking it in the language of the law.

Die aangeklaagdes is mishandel tydens hulle verhoor en het bitter min voedsel ontvang. Boonop was die wêreld verstom oor die intelligensie van die aangeklaagdes. Volgens ‘n Amerikaanse sielkundige was hulle IK vlakke soos volg:

Schacht 143, Seyss-Inquart 141, Göring 141, and Dönitz 138.

Meeste het hulle baie sterk gedra tydens hulle verhoor, selfs in afwagting van die galg. Jodl skryf aan sy vrou twee dae voor sy teregstelling:

It is already late and the lights are soon going out. When our friends come round to see you on the evening after my death, that shall be my funeral parade. On a gun-carriage rests my coffin and all the German soldiers are marching with me – with those who have died in battle out in front and the still living bringing up the rear.

Almal het die galg met kalmte bestyg en met verstommende waardigheid onder die omstandighede.

Nuremberg was ‘n verkragting van die reg. Dit het die oorlog voortgesit met ander middele. Die regters het uit die geledere van die deelnemende oorlogvoerende lande gekom en was nie neutraal nie. Hulle was van meet af bevooroordeeld. Hulle was nooit onpartydig nie. Hulle het vooraf besluit wat die uiteinde sou wees. Getuienis is vervals en selektief aangebied. Valse verklarings is aangebied en op sigwaarde aanvaar.

Dit was wraak en nie regspleging nie. Irving vertel die verhaal egter sine ira et studio – sonder kwade bedoelings of partydigheid.

Danksy persone soos David Irving kan mense ‘n ewewigtige opinie oor die gebeure van die Tweede Wêreldoorlog kry, iets waarin meeste klaarblyklik nie belangstel nie.