SKOKKENDE VERSLAE VAN BEROERTES, MISKRAME, STERFTES ENS AGV INENTING

Soos verwag veroorsaak die mRNS-inspuitings chaos deur die wêreld. Dit is nou die sogenaamde entstof teen die Covid-19-virus. Uiteindelik sal baie meer mense daarvan sterf as wat van die virus gesterf het. Die newe-effekte van die inspuitings mag dalk selfs meer wreed wees as die dood self. Intussen dwing regerings op verskeie wyses dit steeds op hulle bevolkings af. President Biden het selfs nou gesê mense mag sonder maskers uit hulle huise kom indien hulle die inspuiting gehad het.

Onlangse verslae van die UK Medicines Agency en die UK's Medicines Regulatory Agency onthul nog meer newe-effekte van die sogenaamde entstof. Dit is nadat hulle ‘n ‘geelkaart’-stelsel ingestel het waarvolgens “ingeêntes” hulle simptome kan aanteken. In Brittanje is mense ingespuit met AstraZeneca, Moderna en Pfizer / BioNTech. Ongeveer twee derdes van die kennisgewings en byna 60 000 individuele antwoorde in die geelkaart-skema hou verband met Pfizer / BioNTech se entstof. AstraZeneca vul die res. Alhoewel die entstof Moderna ook sedert 8 Januarie in die Verenigde Koninkryk gelisensieer is, word dit nie in die regeringsverslag genoem nie.

Teen einde Januarie is daar reeds oor die 100 000 newe-effekte gerapporteer. Behalwe honderde sterftes het sommiges blind geword, talle miskrame het plaasgevind, ander het gesigsverlamming, verlamming in ander dele van die liggaam en baie pyn ervaar. Volgens Epoch Times is die ergste die bloeding. Tot meisies van een jaar oud het vaginaal begin bloei. Meisies en vroue het berig dat hulle menstruele siklus totaal deurmekaar is deurdat hulle aanmekaar en oorvloedig bloei. Mense bloei ook deur hulle oë en neuse.

Serebrovaskulêre gevalle kom volop voor. Talle aangetaste individue (of hul naasbestaandes) het hulle gevalle gerapporteer na inenting veral deur Pfizer. Die skielike dood van breinselle weens suurstoftekort as gevolg van 'n onderbreking in die bloedtoevoer wat veroorsaak word deur 'n verstopping of breuk van 'n slagaar in die brein, staan ook bekend as 'n beroerte. In die meeste gevalle het dit noodlottig geëindig.

Dat AstraZeneca ook talle newe-effekte in Duitsland veroorsaak, is onlangs deur die noodafdeling in die distrik Minden-Lübbecke ondervind. Nadat mediese werknemers gebruik gemaak het van 'n korttermyn-inentingsaanbod van AstraZeneca, het baie werknemers siek geword. "Gevolglik was die nooddienste nie optimaal beman nie," het Florian Hemann, distrikswoordvoerder, aan die "Westfalen-Blatt" gesê. Naburige reddingsstasies en die DRK het gehelp.

In die VSA en Israel gaan dit nie juis beter nie. Daar is egter ‘n verbod op die uitsaai van die werklike toestande en sal ons nie die waarheid in die hoofstroommedia hoor nie.

Waar die sterftesyfer glo as gevolg van die Covid-virus 0,01% was, is die algehele sterftesyfer as gevolg van die sogenaamde entstof nou reeds 2,5 persent, en dit is net die begin. Vorentoe sal ons sien hoe pasgebore babas met afwykings gebore word, hoe volwassenes en kinders na die tweede en derde inspuitings sterf of hulle lewens totaal verwoes word. Dit is immers die Geldmag se ideaal om 6,5 miljard van die mensdom uit te roei sodat hulle maklike digitale beheer oor die orige 500 miljoen kan uitoefen.