VIND UIT WAT OM MET U BANKE EN BATES TE DOEN!

By die skakel heelonder volg ‘n baie insiggewende video-onderhoud met ‘n Suid-Afrikaanse besigheidsman, Dirk Visser, met Scott van LovingLife. Alle Suid-Afrikaners behoort hierdie inligting ter harte te neem om te weet wat jy met beleggings, kontant, kredietkaarte, tjeks en andere moet doen om in die tyd wat kom staande te bly.  Die meeste van ons weet dat die ekonomie binnekort wêreldwyd gaan platval en ons sal baie slim te werk moet gaan om te oorleef, veral in die lig van die globaliste wat die Nuwe Wêreldorde in die volgende kort tyd in werking gaan stel.

Dirk Visser het 'n BComm-graad aan die Universiteit van Pretoria verwerf wat die kwalifikasies is wat nodig is om 'n geoktrooieerde rekenmeester in SA te word. Hy het ook 'n Bcomm Honeurs in Finansiële bestuur voltooi en was die Finansiële bestuurder vir die grootste Wapengroothandelaar in SA. Dit was in die laat 1990's. Dirk het sedert 2001 sy eie besigheid begin en is sedertdien 'n entrepreneur en sakeman en was 'n groot verskaffer van sleepstange aan die plaaslike motorvervaardigers en het ook ‘n groot aandeel in internasionale besigheid en vervaardigingsblootstelling in verskeie lande gehad. Luister na 'n maklik volgbare insiggewende onderhoud wat vir elke besigheidspersoon goud werd kan wees in die tyd waarin ons leef.

https://lovinglifetv.com/live-a-businessmans-perspective-on-money-today-and-in-the-future-dirk-visser/

Hieronder by die skakel volg ‘n baie insiggewende video-onderhoud met ‘n Suid-Afrikaanse besigheidsman, Dirk Visser, met Scott van LovingLife. Alle Suid-Afrikaner behoort hierdie inligting ter harte te neem om te weet wat jy met beleggings, kontant, kredietkaarte, tjeks en andere te doen om in die tyd wat kom staande te bly.  Die meeste van ons weet dat die ekonomie binnekort wêreldwyd gaan platval en ons sal baie slim te werk moet gaan om te oorleef, veral in die lig van die globaliste wat die Nuwe Wêreldorde in die volgende kort tyd in werking gaan stel.

Dirk Visser het 'n BComm-graad aan die Universiteit van Pretoria verwerf wat die kwalifikasies is wat nodig is om 'n geoktrooieerde rekenmeester in SA te word. Hy het toe 'n Bcomm Honeurs in Finansiële bestuur voltooi en was 'n Finansiële bestuurder vir die grootste Wapengroothandelaar in SA. Dit was in die laat 1990's toe Dirk in sy laat 20's was. Dirk het sedert 2001 sy eie besigheid begin en is sedertdien 'n entrepreneur en sakeman en was 'n groot verskaffer van sleepstange aan die plaaslike motorvervaardigers en het ook ‘n groot aandeel in internasionale besigheid en vervaardigingsblootstelling in verskeie lande gehad gehad.

https://lovinglifetv.com/live-a-businessmans-perspective-on-money-today-and-in-the-future-dirk-visser/