TRUMP, MARIONET VAN DIE KABAAL

Die man wat die wêreld wil red, wat beweer hy is 'n christen, die marionet van die Geldmagte, met sy Godlose Vrymesselaarstekens, TRUMP,  die man wat $500 miljard van sy belastingbetalers annekseer om nuwe mRNS "inentings" te vervaardig om die wêreldbevolking uit te moor, wie se hande vol bloed is nadat hy die Covid-19-moordproses gedryf het, Suid-Afrika se nuwe held - het mense heeltemal mal geword?!