NUUTSTE BYDRAES
- DERDE WÊRELDOORLOG IS HIER
- 1920: SA RESERWEBANK GESTIG
- 1866: EERSTE VERWYSING NA ANTJIE SOMERS
- 1783: LOUIS TRICHARDT
- 10 AUGUSTUS 2022
- VROUEDAE IN ONS GESKIEDENIS
- MET RYPERD EN MAUSER (19)
- 1918: TAALFEES RIVERSDAL
- KULTUUR- DAGBOEK 9 AUGUSTUS
- 9 AUGUSTUS 2022
- NOG ‘N WEB SKUIF TWV VRYE SPRAAK
- GELDMAG SLUIT PRIVAAT PERSONE SE BANKREKENINGS
- SIEK MENSE BEGIN DINK!
- STATEBONDSPELE OPEN MET AANBIDDING VAN LUCIFER
- KULTUUR- DAGBOEK 8 AUGUSTUS
- 1938: BEGIN VAN SIMBOLIESE OSSEWATREK
- 8 AUGUSTUS 2022
- MERK VAN DIE DIER
- KULTUUR- DAGBOEK 7 AUGUSTUS
- 7 AUGUSTUS 2022
- VREDE NOU WERKLIK VERBY
- DAAR IS GEENEEN SOOS HY
- 1883: STIGTING VAN DIE REPUBLIEK STELLALAND
- 1863: SEEGEVEG IN TAFELBAAI – DAAR KOM DIE ALABAMA!
- 6 AUGUSTUS 2022
- SJINA TOT OORLOG GEDWING
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 5:12
- 1915: DE KLEMENTIE BEWEGING
- 5 AUGUSTUS 2022
- MET RYPERD EN MAUSER (18)
- 1914: EERSTE WêRELDOORLOG BREEK UIT
- 4 AUGUSTUS 2022
- NOG ‘N PANDEMIE!
- 1853: EERSTE ALGEMENE KERK- VERGADERING OP RUSTENBURG
- 1881: KONVENSIE VAN PRETORIA ONDERTEKEN
- 3 AUGUSTUS 2022
- PLOFBARE SITUASIE IN NATAL
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 5:7-11
- KULTUUR- DAGBOEK 2 AUGUSTUS
- 2 AUGUSTUS 2022
- AFRIKANERS OF BOERE?
- KULTUUR- DAGBOEK 1 AUGUSTUS
- 1936: SAUK KOM TOT STAND
- 1931: DIE HANDHAWER VERSKYN
- 1 AUGUSTUS 2022
- LEEF SINVOL
- 1885: DS ML DE VILLIERS, KOMPONIS VAN DIE STEM VAN SA
- 31 JULIE 2022
- HY SIEN TOG ALLES
- MET RYPERD EN MAUSER (17)
- 1903: AFRIKAANS-NEDERLANDSE LITERATUUR AGV OORLOG 1899-1902
- 30 JULIE 2022
- HIPER-SENSITIEF AGV GIFSPUIT...
- 1845: OHRIGSTAD AANGELÊ
- KULTUUR- DAGBOEK 29 JULIE
- 29 JULIE 2022
- LEKKER SLAAP!
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 5
- 1902: DR JAN BOUWS
- 28 JULIE 2022
- MET RYPERD EN MAUSER (16)
- 1904: SA LANDBOU-UNIE
- 1863: SUSANNA SMIT (MARITZ)
- 27 JULIE 2022
- DURBAN SE CHAOS GISTER
- HYDROGEL MET MIKROSKYFIES IN INSPUITINGS
- 1915: EERSTE UITGAWE VAN 'DIE BURGER'
- 1876: GENL MANIE MARITZ
- 1649: OORHANDIGING VAN DIE REMONSTRANTIE AAN DIE KAMER VAN AMSTERDAM
- 26 JULIE 2022
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 4:11-12
- EINDELIK DIE WAARHEID OOR COVID-19
- MET RYPERD EN MAUSER (15)
- KULTUUR- DAGBOEK 25 JULIE
- 1874: EERSTE BURGERSPOND OORHANDIG
- 25 JULIE 2022
- BELYDENIS VAN 'N "VAXXED" JOERNALIS
- DRINK SUIWER WATER ONGEAG
- DIE WÊRELD VERGAAN ONDER LEUENS!
- 1866: DS ANDREW MURRAY
- 24 JULIE 2022
- HET U HOM WAARLIK LIEF?
- 1885: JF VAN WYK – NOG 'N ONDERWYSLEIER IN SA
- 1654: MAURITZ PASQUES DE CHAVONNES – SA SE 1e ONDERWYS- LEIER
- KULTUUR- DAGBOEK 23 JULIE
- 23 JULIE 2022
- GESPUITES MAAK ONGESPUITES SIEK
- 1903: SEN JAN DE KLERK
- 22 JULIE 2022
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 4:1-10
- 1812: KMDT LOUW WEPENER
- 21 JULIE 2022
- VERVULLING VAN DIE WET
- 1901: PRESIDENT PAUL KRUGER SE VROU, GEZINA
- 20 JULIE 2022
- BOERE VEG VIR HUL REG!
- DRAKONIESE PLANNE VIR ELKE LAND
- 1906: H.A. MULDER
- KULTUUR- DAGBOEK 19 JULIE
- 19 JULIE 2022
- VOEDSELTEKORTE MET ENKONOMIESE INEENSTORTING OPPAD
- MET RYPERD EN MAUSER (14)
- SÓ PATETIES IS INTER- NASIONALE GEREGSHOF
- 18 JULIE 2022
- AARD-VERWARMING
- 1828: AFSKAFFING VAN HOTTENTOT- WETGEWING
- 1916: SLAG BY DELVILLEBOS
- 1950: WET OP ONDER- DRUKKING VAN KOMMUNISME
- 17 JULIE 2022
- 1685: OPDRAGTE AANGAANDE SLAWE- BEHANDELING
- KULTUUR- DAGBOEK 16 JULIE
- 16 JULIE 2022
- 1932: HULDEBLYK AAN CJ LANGENHOVEN
- 1914: VERSKYNING VAN 'ONS MOEDERTAAL'
- 1867: ONTRUIMING VAN SCHOEMANSDAL
- 15 JULIE 2022
- KULTUUR- DAGBOEK 14 JULIE
- 1893: ADV JG STRYDOM
- 14 JULIE 2022
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 4:1-10
- KULTUUR- DAGBOEK 13 JULIE
- 13 JULIE 2022
- NOG DOKTERS IN OPSTAND TEEN GIFINSPUITING
- 1979: FAK HALFEEUFEES- KONGRES
- 12 JULIE 2022
- MET RYPERD EN MAUSER (13)
- 1917: KONGRES VAN HELPMEKAAR OP MIDDELBURG, KAAP
- KULTUUR- DAGBOEK 11 JULIE
- 11 JULIE 2022
- SATAN DIE VERLOORDER
- WAAROM AANBID ONS DIE HERE?
- 1509: JOHANNES CALVYN
- KULTUUR- DAGBOEK 10 JULIE
- 10 JULIE 2022
- ENTSTOF SONDER PROEWE NOU WETTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 9 JULIE
- 1915: OORGAWE VAN KOL VON FRANKE IN DUITS-SUIDWES- AFRIKA
- 9 JULIE 2022
- HUIDIGE WêRELDTOESTAND
- SO VERMOOR HUL ONS KINDERS
- 1957: CM VAN DEN HEEVER
- 1908: VAN RENSBURGTREK NA MOMBASSA
- 8 JULIE 2022
- CELE SE SOGKREET
- 1940: FEDERALE VOLKS- BELEGGINGS BPK (FVB) GEREGISTREER
- KULTUUR- DAGBOEK 7 JULIE
- 1501: OUDSTE "POSKANTOOR" IN SA
- 7 JULIE 2022
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 3:13-18
- 1865: PRETORIA RIFLE CORPS GESTIG
- 1976: EERSTE KONFERENSIE VIR KULTUURRADE
- 1939: FAK KONGRES OOR CNO
- 6 JULIE 2022
- GELDMAG SE PLAN VIR VOEDSELTEKORT
- KULTUUR- DAGBOEK 5 JULIE
- 1945: FAK HOU VOLKSKONGRES OOR MAATSKAPLIKE BELEID
- 1822: ENGELS WORD ENIGSTE AMPTELIKE TAAL
- 5 JULIE 2022
- MOOI SKOOT ORANIA!
- MET RYPERD EN MAUSER (12)
- 1845: JAN HENDRIK HOFMEYR, 'ONZE JAN...'
- 4 JULIE 2022
- OORSPRONG VAN DIE BYBEL
- KULTUUR- DAGBOEK 3 JULIE
- 3 JULIE 2022
- WANNEER ESKOM GROET
- AFGUNS PAS NIE BY GELOWIGES
- 1909: SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS GESTIG
- 1888: OPENING VAN VOLKS- HOSPITAAL, PRETORIA
- 1936: DIE VADERLAND, EERSTE AFRIKAANSE DAGBLAD, VERSKYN
- KULTUUR- DAGBOEK 2 JULIE
- 2 JULIE 2022
- 1948: SA ORRELBOUERS (EDMS) BPK GESTIG
- 1936: EERSTE BYEENKOMS VAN ANK
- 1914: JL VAN SCHAIK (EDMS) BPK GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 1 JULIE
- 1 JULIE 2022
- 1854: EERSTE PARLEMENT- SITTING IN KAAPSTAD
- 1936: JAN SPIES SE NALATENSKAP
- KULTUUR- DAGBOEK 30 JUNIE
- 30 JUNIE 2022
- MET RYPERD EN MAUSER (11)
- 1904: LAASTE BOODSKAP VAN PRES KRUGER
- KULTUUR- DAGBOEK 29 JUNIE
- 29 JUNIE 2022
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 3
- 1919: SA ONDERTEKEN VERDRAG VAN VERSAILLES
- KULTUUR- DAGBOEK 28 JUNIE
- 1948: DIE BERLYNSE LUGBRUG
- 28 JUNIE 2022
- SOMS MOET MENS LAG...
- MET RYPERD EN MAUSER (10)
- 1865: MOORD OP DIE GESIN PRETORIUS
- KULTUUR- DAGBOEK 27 JUNIE
- 27 JUNIE 2022
- MODERNE PROFETE
- 1860: EERSTE SPOORLYN IN SA GEOPEN
- KULTUUR- DAGBOEK 26 JUNIE
- 26 JUNIE 2022
- HET ONS VOLK NOG ENIGE KENNIS?
- 1905: CULLINAN- DIAMANT ONTDEK
- KULTUUR- DAGBOEK 25 JUNIE
- 25 JUNIE 2022
- GRIEP TERUG, "GEJABDES" ERG SIEK
- DIESEL-ENJIN-OLIE ONVERKRYGBAAR
- 1892: DR THEO WASSENAAR
- 1798: GERRIT MARITZ
- KULTUUR- DAGBOEK 24 JUNIE
- 24 JUNIE 2022
- GEEN MASKERS - HOE LANK?
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 2:14-26
- 1890: INSTELLING VAN 'N TWEEDE VOLKSRAAD - ZAR
- 1792: NEDERBURGH EN FRYKENIUS KOM IN KAAP AAN
- 23 JUNIE 2022
- VOEDSELPLAN OM ANTICHRIS TE DIEN
- OM IN DIE WAARHEID TE LEEF
- 1943: STIGTING VAN DIE GENOOTSKAP VIR AFRIKAANSE VOLKSKUNDE
- KULTUUR- DAGBOEK 22 JUNIE
- 22 JUNIE 2022
- MET RYPERD EN MAUSER (9)
- KULTUUR- DAGBOEK 21 JUNIE
- 1887: NEDERLANDS- ZUID- AFRIKAANSCHE SPOORWEG, EN MIDDELBERG
- 21 JUNIE 2022
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 2
- 1879: STIGTING VAN DIE AFRIKANERBOND
- 20 JUNIE 2022
- WEGRAPING
- 1978: GOUDSTAD ONDERWYS- KOLLEGE-RAAD EN –SENAAT GEKONSTITUEER
- 1912: LOUIS BOTHA KLA OOR KERKE POLITICI TE NA KOM
- 1890: KMDT-GENL S SCHOEMAN
- KULTUUR- DAGBOEK 19 JUNIE
- 19 JUNIE 2022
- DIE S.A. POLISIE...
- 1795: OPSTAND IN SWELLENDAM
- KULTUUR- DAGBOEK 18 JUNIE
- 18 JUNIE 2022
- MET RYPERD EN MAUSER (8)
- 1924: ALGEMENE VERKIESING
- 17 JUNIE 2022
- SA DIE NUWE WILDE WESTE?
- SAAM STAAN ONS 'N KANS
- NOG 'N BARBAARDAG GEVIER
- WAT IS JEUGDAG?
- 1965: BLOEMFONTEIN ONDERWYS- KOLLEGE SKEI VAN UOVS
- 1953: FEDERALE MYNBOU BEPERK GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 16 JUNIE
- 16 JUNIE 2022
- DIE BOLERO
- MET RYPERD EN MAUSER (7)
- KULTUUR- DAGBOEK 15 JUNIE
- 15 JUNIE 2022
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 1:9-27
- GETUIG U LEWE VAN DIE WARE GOD EN SY EVANGELIE?
- 1977: AFRIKAANSE TAAL- MONUMENT AAN DIE STAAT OORHANDIG
- 1943: STIGTING VAN VROU- EN MOEDER- BEWEGING
- 1912: STIGTING VAN DIE UNIE- VERDEDIGINGS- MAG
- KULTUUR- DAGBOEK 14 JUNIE
- 14 JUNIE 2022
- MET RYPERD EN MAUSER (6)
- 1883: JRG LUTTIG SPREEK PARLEMENT IN HOLLANDS TOE
- 1705: ADAM TAS SE DAGBOEK
- KULTUUR- DAGBOEK 13 JUNIE
- 13 JUNIE 2022
- DIE DOOP MET DIE HEILIGE GEES
- 1929: ALGEMENE VERKIESING
- 1948: EERSTE REMBRANDT- SIGARETTE
- KULTUUR- DAGBOEK 12 JUNIE
- 12 JUNIE 2022
- WANNEER ONS OUD WORD
- STUDIE- HANDLEIDING – JAKOBUS 1:9-18
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Mense werk met groot ywer om eendag met gemoedsrus af te tree. So het die lewe 'n malle gejaag na geld en goed geword. Dit het ons hele lewe, ook daardie deel wat ons aan God moes spandeer, oorgeneem. Ons het nie meer balans tussen goed vergader (neem) en tyd wat ons tot eer van die Here se Naam moet deurbring nie (uitdeel). God sê aan so 'n persoon in Luk 15:20: "Jou dwaas, in hierdie nag sal hulle jou siel van jou afeis, en wat jy gereed gemaak het, wie s'n sal dit wees?"...
22 NOVEMBER 2021
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
'n Wyse mens praat verstandig en kies sy woord só dat hy ander ook daardeur kan leer. Net 'n dwaas besin nie oor sy woorde aan ander nie – hy maak dus nie die keuse om wyse dinge te sê nie en ploeter net voort.
Opsoek na inligting?
-
‘n Nuwe boek deur doktor Mike du Toit het op die rak verskyn getiteld:
‘N ORGANIESE, EKONOMIESE EN POLITIEKE BESTEL
VIR ‘N TOEKOMSTIGE AFRIKANERVOLKSTAAT
Na Du Toit se oordeel het die kapitalisme en demokrasie ernstige tekortkominge en funksioneer dit tot nadeel van alle volkere wat wens om as organiese eenhede met ʼn eie identiteit te bestaan. Hierdie tekortkominge word in die boek uitgewys. Die kapitalisme en demokrasie berus op die liberale lewensbeskouing. As alternatief tot die liberalisme stel Du Toit die organiese lewensbeskouing. Lees alles wat u daaroor wil weet by hierdie skakel NUWE BOEK DEUR DR MIKE DU TOIT
______________
UBUNTU; Herbedink
Die gonswoord van 'n dekade of wat gelede, nl 'Ubuntu', het 'n mens nuuskierig gemaak. Wat sou die mooiklinkende woord: 'u-bun-tu' wat blykbaar oornag groot handelswaarde ontwikkel het, werklik beteken? Nadat Desmond Tutu in 'n videosnit die betekenis verduidelik het as:'I am because we are' en Bill Clinton daarop probeer verbeter het met: 'I am because you are', kon dit nie anders nie. Dié saak moes ondersoek word.
Na 'n ompad deur Afrika en selfs die antieke geskiedenis, is weer in die eie tyd, by uitsprake van Mbeki, Tutu, Steve Biko en andere uitgekom. Daarna is na Ubuntu en die wêreldpolitiek gekyk, maar ook na 'n ubuntuplan en ekonomiese seifbeskikking met die oog op oorlewing.
Die skrywer, Tobie Hart, slaag met hierdie werk om die leser te boei met aktuele inligting wat elkeen raak. Ook die voorblad, met reënboog en standbeeld praat met die leser.
Die boek, teen R260-00 per harde kopie kan bestel word by: Groep 7 Drukkers Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Die boek is ook in Engels beskikbaar as Ubuntu: Re-invented
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 2240 gaste aanlyn