7 Maart 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Is jy bekommerd oor ons volk?   Booshede verteer ons soos roes yster verteer.  Kan ons iets doen of is ons magteloos teen hierdie booshede?  Ja, ons kan iets doen; nee, ons staan nie magteloos nie.   Deur jou hart te ondersoek, gee God jou die potensiaal om die wêreld te verander.