PROF VERDIEN PAKSLAE!

MEDIAVERKLARING
Volgehoue aanslag op Afrikanerwaardes rede vir professor se pakslae
Die pakslae wat mnr Abel Malan vir prof Anton van Niekerk gegee het, is ‘n uiting van die opgeboude frustrasie van die Afrikaner oor die aanhoudende fisiese en sielkundige aanslag wat reeds dekades lank op ons volk gemaak word. Dit dra soveel meer betekenis dat dit juis in Stellenbosch gebeur het, want dit was daar waar die Cape Libedral Nats reeds teen wyle dr. Verwoerd saamgesweer en hom van binne die Nasionale Party ondermyn het.
Die volgehoue propaganda om ons volk se fundamentele waardes, ons sin vir afsonderlikheid en ons Chritelik-nasionale lewensbeskouing af te kraak; die verraad en bedrog waardeur die politieke mag oor ons land aan ‘n swart terroristebende oorhandig is en die volgehoue aanslag van moord en wandade teen ons mense, waarin selfs nie kleuters en hulpelose bejaardes ontsien word nie, het die Afrikanervolk se vlak van frustrasie verby die grense van verdraagsaamheid opgejaag. ‘n Voorval soos dié moes noodwendig een of ander tyd plaasvind. Dat ‘n opgevoede en respektabele persoon soos mnr. Abel Malan, wat hom nog nooit met enige geweldselement geassosieer het nie, deur prof. Van Niekerk se provokasie tot dié optrede uitgelok is, is veelseggend.
Liberale akademici, koerantredakteurs en predikante wat van agter die veiligheid van hul lessenaars en kansels ons volk afkraak, verdeeldheid aanstig en ons voortdurend in die beskuldigdebank plaas, moet maar kennis neem van die gebeure.
Mnr. Malan se optrede vergestalt die gevoel wat in die harte van duisende volksgenote lewe.

Hoofkantoor: Herstigte Nasionale Party

Mediaverklaring

Volgehoue aanslag op Afrikanerwaardes

rede vir professor se pakslae

Die pakslae wat mnr Abel Malan vir prof Anton van Niekerk gegee het, is ‘n uiting van die opgeboude frustrasie van die Afrikaner oor die aanhoudende fisiese en sielkundige aanslag wat reeds dekades lank op ons volk gemaak word. Dit dra soveel meer betekenis dat dit juis in Stellenbosch gebeur het, want dit was daar waar die Cape Libedral Nats reeds teen wyle dr. Verwoerd saamgesweer en hom van binne die Nasionale Party ondermyn het.

Die volgehoue propaganda om ons volk se fundamentele waardes, ons sin vir afsonderlikheid en ons Chritelik-nasionale lewensbeskouing af te kraak; die verraad en bedrog waardeur die politieke mag oor ons land aan ‘n swart terroristebende oorhandig is en die volgehoue aanslag van moord en wandade teen ons mense, waarin selfs nie kleuters en hulpelose bejaardes ontsien word nie, het die Afrikanervolk se vlak van frustrasie verby die grense van verdraagsaamheid opgejaag. ‘n Voorval soos dié moes noodwendig een of ander tyd plaasvind.

Dat ‘n opgevoede en respektabele persoon soos mnr. Abel Malan, wat hom nog nooit met enige geweldselement geassosieer het nie, deur prof. Van Niekerk se provokasie tot dié optrede uitgelok is, is veelseggend.

Liberale akademici, koerantredakteurs en predikante wat van agter die veiligheid van hul lessenaars en kansels ons volk afkraak, verdeeldheid aanstig en ons voortdurend in die beskuldigdebank plaas, moet maar kennis neem van die gebeurde.

Mnr. Malan se optrede vergestalt die gevoel wat in die harte van duisende volksgenote lewe.