Kriewelkop
" In hierdie kommunistiese oorlog is die rol wat die weermag en die polisie speel uitsluitlik om die weg te baan vir die 'Vryheidsvegters', die sogenaamde onskuldige swart massas, sodat hulle die vernietigingswerk kan doen... Met Siener van Rensburg se visoen in die agterkop kan mens nie verhelp om te dink dat die twee uitsonderlike reënjare waarvan hy gepraat het, wanneer die Parlement dan weer in sitting gaan, en die emmer bloed in Suid-Afrika sal omval, reeds in vervulling gegaan het nie, en daardie emmer moontlik vroeg in 2012 kan 'omval'.
Die tekens van die tye word al duideliker. Dit leer ook die Bybel ons en daarom kan ons weet dat ons daarop behoort te let as ons wil weet hoe naby sekere gebeure is. Daar gebeur nou spesifieke dinge in Suid-Afrika wat van groot belang is vir die hele bevolking.
Vir 'n geruime tyd reeds is die ANC en sy jeugliga bedrywig met hulle reeds bekende haatspraakgesange waarin hulle die totale uitwissing van die blankes besing. Hulle bly mooi praatjies maak dat dit maar net deel van hulle kultuur is ten spyte van die hof se uitspraak dat dit nie slegs die grofste vorm van haatspraak is nie maar ook dat dit swartes opsweep tot geweld en 'n ope uitnodiging is tot moord op die witman in Suid-Afrika.
Ten spyte en te midde van die voortslepende en verergerende misdaad in die land is daar nou ook die massabetogings teen die ANC en die polisie. Daarmee die stakings, asook die sporadiese pogings van huurmotorbestuurders wat hoofpaaie probeer versper onder andere na Kaapstad, Johannesburg en Pretoria – hiervan verneem ons ook nie veel in die nasionale nuusmedia nie.
En dan kom die intensiewe militêre oefeninge en opleiding: verlede maand het Amerika se soldate vir 'n hele maand saam met die Suid-Afrikaanse Weermag hier op ons bodem kom "oefen". Dit sou tot die einde van Julie duur en daar is weinig hieroor in die media bekend gemaak – hierdie truuk ken ons darem reeds: wat ons nie hoor nie kan ons nie aanspreek nie - die nasionale media in Suid-Afrika werk suksesvol in die ANC se guns.
Dan is daar nog die jong kommuniste wat gewerf word vir militêre opleiding by Saldanhabaai en Bloemfontein waarvan reeds 1000 van die 8000 rekrute gister op 1 Augustus aangemeld het.
Hoe interpreteer die blankes in die land hierdie verwikkelinge? Besef hulle nie wat aan die gebeur is nie?
Hierdie sogenaamde demonstrasies van die massas is doodeenvoudig deel van hulle opleiding en voorbereiding vir massamobilisasie, net soos wat die huurmotors hulle padversperrings en afblokking van groot gebiede as oefening vir die groot dag sien – daardie groot dag wat nie meer baie ver in die toekoms kan wees nie, wat ookal die sneller daarvoor sal wees, hetsy Mandela se dood of enige ander verskoning vir die uitvoer van die finale fase van die Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR).
Ons moet weet dat die ANC se werklike soldate nie die polisie en die weermag is nie – hulle is nog onder die publieke oog en die Kommuniste moet op hierdie stadium, totdat die groot terreur uitbars, hulle front hou en voorkom of hulle wel probeer om wet en orde te bewaar (alhoewel heelwat van die swart polisie reeds saam met die swart misdadigers bedrywig is) maar hulle sal hul later in die openbaar openlik by die swart massas skaar.
Tans is daar ander kragte agter die skerms wat die rewolusie tot op sy hoogste punt moet dryf. Soos in Rwanda is dit die burgerlike swart massas wat onder geen verpligting is om aan wetgewing gehoorsaam te wees nie – hulle word in alle geval nie gestraf nie.
Ons is reeds in 'n lae intensiteit van die "Peoples War" van die Kommuniste, soos Mao Tse Tung dit uitgestip het. Daar het ook onlangs 'n boek verskyn van dr Anthea Jeffrey waarin sy beskryf hoe die ANC hierdie kommunistiese tegnieke begin uitvoer het na 'n besoek aan Vietnam reeds in 1979 om meer daaroor te kon leer.
Om byvoorbeeld sivielgeklede burgers, of dan "Freedom Fighters", (ook vroue en kinders) in straataanvalle teen regte soldate aan die publiek te toon het groot voordele vir die kommunistiese saak. Die optrede van die 'Vryheidsvegters' kan nie as militêre aksie beskou word nie. Dit gee hulle die reg om op enige manier op te tree want sou die soldate terugslaan word hulle glo volgens 'n bepaling onder die Geneva Konvensie aangekla waar die opposisie elke lyk as propaganda gebruik. Maar in ons land is die idee ook om die blankes met hierdie tonele te verwar, bevrees te maak en te ontmoedig om weerstand te bied.
In hierdie kommunistiese oorlog is die rol wat die weermag en die polisie speel uitsluitlik om die weg te baan vir die 'Vryheidsvegters', die sogenaamde onskuldige swart massas, sodat hulle die vernietigingswerk kan doen. Polisie sal kamtig ontsnappingsroetes blokkeer en die "vyand" omring, maar dit is alles deel van die plan waar die burgers die eintlike plundering doen. Op hierdie wyse kan niemand ná sulke opstande plaasgevind het, die weermag, die polisie of die regering die skuld daarvoor gee nie. Hulle sal bly getuig dat hulle hul beste gedoen het om die moorde en brandstigting te probeer voorkom het.
Dieselfde strategie is in 1982 deur die Israeli-soldate by die Sabra en Shatilla vlugtelingkampe gebruik toe hulle die kampe omring het terwyl die Lebanese "Phalangists" ingehelp is om die vlugtelinge te verkrag en te vermoor.
Toe die ANC-Jeugliga se grootmond president, Onse Julias, in Zimbabwe was om persoonlik by Mugabe en sy gesante te gaan leer hoe om die blankes se grond te gryp, het sommiges in ons land darem so effens notisie daarvan geneem. Vroeër hierdie jaar het sy reeds grootmond nog wyer gerek oor die blatante konfiskering van ons boere se grond "sonder om vergoeding te betaal daarvoor", en daar was nie 'n geluid van die ANC as teenkanting teen hierdie astrante publieke uitlatings nie.
Dieselfde het gebeur toe hy met die stories vir nasionalisering van die myne begin het. Hy was glo in Venezuela waar hy hierdie truuk by Hugo Chavez gaan leer het. Kort daarna het die ANC amptelik Malema se standpunt ondersteun om myne en ook ander sektore van ons ekonomie te nasionaliseer.
Intussen sit die land se beskaafde mense en wag dat die ANC Malema moet dissiplineer maar vind dit ooit by hulle inslag dat dit die ANC is wat agter die hele saak sit? Daar is ook geen twyfel dat Malema se inkomste grootlik deur die ANC versterk word juis om die rewolusie na 'n hoogtepunt te dryf nie.
Terug by die 8000 "Young Communist League" se opleiding by De Brug in Saldanha en in Bloemfontein se militêre basisse – wat presies doen hulle daar en waarom nou? Die ANC betwis dat hulle militêre opleiding daar kry en vertel die grootste bogstories oor die "Life Skills, Artisanship, Patriotism and Discipline" wat hulle daar sal leer. Ons kan seker maar sê dat alle streng militêre opleiding in alle geval hierdie afdelings insluit wat die agenda 'n gemaklike skuiwergat gegee het. Hierdie opleiding is beplan vanuit die hoogste gesag in die ANC met die volle hulp van die ANC se swart Minister van Verdediging, Lindiwe Sisulu – 'n presiese Mugabe-situasie. Intussen het die ANC gesorg dat dit onwettig is vir enige private (blanke) organisasie of politieke party om militêre opleiding aan sy lede te bied wat dit onmoontlik maak dat onskuldige burgers kan voorberei om hulself in aanvalle en veral tydens rewolusie-anargie te beskerm.
En of dit nie genoeg is nie: die ANC het groot hoeveelhede geld bewillig om hierdie "National Rural Youth Service Corps "(NARYSEC) op te lei met die blanke se belastinggeld. Daar is ook 'n salaris vir elke rekruut van R1320 per maand. Die opleiding sal glo begin met 'n sewe-weke-basiese opleiding by die basisse waarna 'n "twee jaar lang dienstydperk" volg – net soos ons ou SA Weermag waar die soldate ontplooi sal word in gebiede waar hulle absolute mag gaan uitoefen. Wat dink u is hulle taak in daardie gebiede? Daar is nie meer 'n grensoorlog waar die Kommuniste se terreuraanvalle en infiltrasie in ons land gestuit moet word nie – die Kommuniste, Suid-Afrika se voormalige terroriste, ís nou die regering, die ANC, en hulle het van dag een na regeeroorname die grense oopgestel vir hulle swart broers wat in hul miljoene ingestroom het om die misdaad in die land aan te help, alles deel van die kommunistiese plan tot chaos en anargie. Hierdie soldate wat na opleiding 'ontplooi' gaan word se opdrag sal wees om blankes se huise te deursoek en beslaglegging en arrestasies te doen.
Malema het baie onlangs in 'n duidelike dreigement gewaarsku dat blankes gaan betaal omdat hulle van die swartes slawe gemaak het – hy het sekerlik nog minder vir geskiedenis as die F vir houtwerk op skool gekry want dit was nie die blankes in Suid-Afrika wat slawe gevang het nie maar Europeërs wat swartes betaal het om ander swartes vir slawe aan te keer - verder het ons hulle werk, kos, skole en gratis mediese dienste verskaf. Anders, so beweer hy, gaan die blankes in alle geval moet boet omdat hulle die swartes glo die k-woord genoem het:
"They [white people] must pay for making us slaves. We must punish them. And now they must pay. If we don't, we are paying them for calling us k*****s. They must appreciate the fact that we have forgiven them, but must know we will never forget."
Dit het ook bekend geword dat militêre konsentrasiekampe identies aan dié in die VSA tans in Kimberley opgerig word waar groot marteling en lyding van slagoffers beplan word. U kan maar seker wees dat dit nie bedoel is vir immigrante of mense wat die wet oortree nie maar teen die blanke alleen gerig is.
Met Siener van Rensburg se visoen in die agterkop kan mens nie anders as om te dink dat die twee uitsonderlike reënjare waarvan hy gepraat het, wanneer die Parlement dan weer in sitting gaan, en die emmer bloed in Suid-Afrika sal omval, reeds in vervulling begin gaan het nie, en daardie emmer moontlik vroeg in 2012 kan 'omval'.
As ons God van genade nie baie binnekort 'n wonderwerk in Suid-Afrika laat plaasvind nie sal daar van die blankes in hierdie land geen nageslag, spoor of geskiedenis oorbly nie.