"Malema se afsluitingswoorde in die video:
'Now or never victory is setting!'
Die betekenis agter hierdie woorde is nie verskuil nie – die swart massas gaan 'n magsvertoning lewer waartydens niks en niemand ontsien sal word nie."
Daar is rede om te glo dat die meeste "normale" burgers in hierdie land nog nie besef wat moontlik op hulle kan wag op 27 en 28 Oktober hierdie maand nie. Gaan kyk asseblief na Malema se bekendstellingsvideo op YouTube by hierdie skakel, http://youtu.be/_bODoftJRG8 en vergewis uself van die motiewe agter hierdie massa-aksies, genoem NATIONAL DAYS OF MASS ACTION.
Ons wil ernstig waarsku dat die moontlikheid groot is dat dit nie 'n 'gewone' opmars sal wees nie – daarvoor is daar baie redes aan te voor maar u hoef net die video te besigtig om te weet dat dit 'n bloedbad kan afgee.
Die video begin met 'n klomp skote van 'n handwapen en word gevolg deur outomatiese geweervuur, beide met 'n spesifieke boodskap so gekies sodat daar kennis geneem kan word van die aard en omvang van hierdie massa-betoging.
Dan stel Malema homself voor en doen 'n beroep op die swart jeug om mee te doen sodat hulle vryheid in hulle leeftyd kan bekom – wie is hulle onderdrukkers? Eerstens die blanke, want hy is nog sigbaar in hierdie land en moet weg of dood as hy dan nie wil vlug nie; tweedens ander swart faksies, veral Zuma en sy paar ondersteuners wat nou in Malema se pad na presidentskap van die land staan.
Dan beloof Malema aan deelnemers van die massa-aksie werk, huise, grond, nasionalisering van myne, gratis onderwys, beter salarisse, water en elektrisiteit, waarna hy die program aankondig wat op 27 Oktober op Beyers Naudé-plein in Johannesburg om 10:00 begin, die massas daarna na Johannesburg se Aandelebeurs opruk, en laatmiddag na die Uniegebou in Pretoria sal aanbeweeg waar hulle die nag en volgende dag groot chaos gaan bring.
Malema se afsluitingswoorde in die video:
"Now or never victory is setting!"
Die betekenis agter hierdie woorde is nie verskuil nie – die swart massas gaan 'n magsvertoning lewer waartydens niks en niemand ontsien sal word nie.
Cosatu het intussen besluit om hierdie massa-betoging te steun, dus sal daar miljoene swartes opdaag en vir die skouspel van die jaar sorg.
Lees ook die volle aankondiging van die ANCJL by hierdie skakel WAARSKUWING: 27/28 OKTOBER 2011 - 'NATIONAL DAYS OF MASS ACTION'
Dit sal baie wys wees om nie op 27 en 28 Oktober naby die omgewing te wees waar die konsentrasie van hierdie gebeure sal plaasvind nie, maar dit sal net so wys wees om enige plek in die land in hierdie tyd uself ekstra te beveilig en oop oë te slaap...