BLANKES NOU SOOS VLIEË AFGEMAAI

Sarie Pieterse

Nog ‘n bejaarde egpaar was die slagoffers van ‘n derde plaasaanval in sewe dae in die Wes-Kaap.  Die vlaag plaasaanvalle wat nou regoor die land aanhoudend plaasvind behoort elke blanke wakker te skud vir die rede daartoe: Die swartes se ideaal van 'n Swart Republiek is nou presies 100 jaar oud en die witman gaan nie vir veel langer in Suid-Afrika geduld word nie.  Die vlakke van wetteloosheid in ons land is nie van geïsoleerde betekenis nie en ons moet ophou om te dink dat dit niks met daardie strewe te make het nie; dit gaan volkome saam met die onverdraagsaamheid teenoor die witman. Daarom word daar niks aan misdaad gedoen deur die swart regering nie.

Mnr. Stoffel Stoumann, en sy vrou – albei in hulle tagtigs – is gedurende Donderdagnag 24 November 2011 in hulle huis op hulle plaas op Vredendal aangeval. Mnr Stoumann is met ‘n skerp voorwerp in die arms en bene gewond. Hy is nog in die hospitaal, maar behoort binnekort ontslaan te word. Sy vrou is ongedeerd. Die polisie ondersoek glo die voorval.

Intussen soek die polisie nog na vyf swart verdagtes wat glo by twee ander aanvalle betrokke was. Pieter Loubser en Brenda van der Westhuizen is verlede Vrydag 18 November 2011 deur drie swart barbare met byle in hulle huis op ‘n melkplaas naby Malmesbury aangeval.

Maandagaand 21 November 2011 is Shirleen Booysen op ‘n plaas naby Grabouw deur twee swartes aangeval. Sy het ernstige skietwonde opgedoen.

‘n Bloemfonteinse boer, wat ook die eienaar van ‘n vulstasie by die Tom’s Place-oord buite die stad is, is tydens ‘n plaasaanval doodgeskiet. Mnr. Thomas Ferreira (54) was ten tyde van die aanval alleen op die plaas en is drie keer deur sy moordenaar (s) geskiet.

Mev. Ferreira bly in Bloemfontein. Mnr. Ferreira se lyk is sowat 500m van die plaashuis af deur sy suster, Michelle, gekry nadat sy vrou, Mariette, hom nie in die hande kon kry nie en haar gevra het om hom te gaan soek. Dat dit nogeens 'n klomp swarte barbare is wat onder aanmoediging van revolusieleiers soos Malema hulle "taak" uitvoer laat geen twyfel.

Heel dikwels word in plaasaanvalle niks gebuit nie wat dit duidelik maak dat die enigste motief vir die moorde en aanvalle deur swartes die afmaai van blankes is. Die revolusie om uiteindelik by 'n Swart Republiek te kom stoom voort en die swartes se bereiking van daardie  lank gekoesterde ideaal blyk nie meer baie jare te duur nie.