NOG 'N BLANKE BOER VERMOOR

’n Boer van Pretoria-omgewing is doodgeskiet terwyl hy en ’n vriend ’n pap band langs die pad omgeruil het.  Luidens ’n berig in Beeld was die 50-jarige mnr. Hans Huyser, gesinslede en vriende op pad huis toe van Sun City af toe die voorval gebeur het.

Huyser, sy vrou, Cindy, sy kleindogter, Jessica, ’n susterskind, Deon Graaf, en mnr. Danie en mev. Chairmaine Niemand moes op die N4 naby Brits stilhou om pap bande te vervang. Die twee bande aan die regterkant van Niemand se voertuig is deur ’n slaggat beskadig.  Slaggate in hierdie omgewing word al meer en al dieper en talle mense het reeds hul lewens in die Britsomgewing verloor in ongelukke veroorsaak deur slaggate.

Middernag
Die groep het omstreeks middernag glo onder ’n groot lig op die hoofweg stilgehou om een van die bande te vervang. Terwyl Huyser en Niemand besig was om die bande los te maak, het drie swart barbare oor ’n versperring langs die pad gespring. Een van die swartes het die blankes met ’n vuurwapen gedreig.

Huyser het die swart moordenaar met die vuurwapen met ’n domkrag probeer slaan, maar die man het hom drie keer in sy bolyf geskiet. Reddingspersoneel het hom op die toneel dood verklaar.