NUTTELOSE INLIGTING...

Hierdie geskiedkundige oomblik sal u nie weer beleef nie: twaalf minute oor twaalf op die twaalfde dag van die twaalfde maand van die jaar tweeduisend-en-twaalf.