Republiekdag 2013
Gawie
Wanneer Suid-Afrika vandag met die republiek van 50 jaar gelede vergelyk word, is daar bitter min ooreenkomste. Suid-Afrika in 1963 was ‘n toonbeeld van vrede, voorspoed en veiligheid, terwyl die land vandag ‘n rommelhoop is. Feit is, swart regering het misluk. Swartes is inherent nie in staat om ‘n westerse demokrasie in stand te hou nie. Brittanje weet dit, maar dit pas hulle dat Milner se begeerte om die Afrikanerdom te vernietig nou deur Swartes namens hulle voltrek word.
Ondanks die realiteit van die huidige situasie is die liberalis steeds besig met sy knoeiwerk om volksgenote te oortuig dat die alternatief “too ghastly to contemplate” was. Ons situasie is nou selfs erger as op 31 Mei 1902. Daardie Afrikaners het hulle selfrespek behou; ons s’n is aan flarde. Ons het vandag niks om te vier nie. Ons land is oorgeneem deur ‘n terroristebende wat nie in staat is om ‘n munisipale rioolstelsel in stand te hou nie, laat staan nog ‘n land. Hulle gee natuurlik nie ‘n flenter om nie. Die barbaar stal maar net sy ware kleure uit.
Terwyl ons in hierdie benarde situasie is, is daar steeds Afrikaners wat saam met die Afrikanerbond knoei in ‘n sogenaamde strategiese komitee om oor die toekoms van die Afrikaner te besin. Die AB het in die tagtigerjare verklaar dat swart meerderheidsregering ‘n voorwaarde is vir Blanke voortbestaan! Dus, die AB
Ons land het, anders as 50 jaar gelde, niks meer om op te roem nie. Niks wat meer ons eie genoem
Hoe moeilik dit ookal vandag is, moet Afrikaner-nasionaliste vir mekaar sê dat ons nie berus in hierdie toestand nie, dat ons hierdie “onomkeerbare” toestand sal omkeer.
As ons glo in die Godsplan van verskeidenheid, dan