2014 - DIÉ JAAR...

'n Vredevolle, vreugdevolle en veilige 2014 aan al ons Geloftelandlesers!
Onthou: dit nie is wat róndom jou gebeur nie maar wat bínne jou gebeur, wat jou ware ervaringe bepaal. Onthou dit veral in hierdie nuwe jaar wat vol beloftes van veranderinge is om ons land weer te reinig en vry te maak van ons menige volksvyande.
Mag God met elkeen van u wees!