Dr Verwoerd in die pad van die Joodse geldmagte
Dr SH Gregan
Lees meer van hierdie skrywer by Dr SH Gregan
Dr HF Verwoerd, voormalige Eerste Minister van die Republiek van Suid-Afrika, is op 6 September 1966 in die Volksraad vermoor. Vir baie is dit ‘n afgehandelde saak. Word die beskikbare bronne oor die sluipmoord egter nagegaan en die saak nagevors, is dit baie duidelik dat daar steeds meer vrae as antwoorde is oor hierdie dramatiese gebeure. Daar kan trouens geen twyfel wees dat die werklike moordenaars van dr Verwoerd nooit aan die kaak gestel is nie. En omdat dit so is, besef meeste Afrikaners steeds nie waarom ons sedert 1966 in ‘n proses van geleidelike oorgawe aan ‘n swart beheerde (meerderheids)regering uitgelewer is nie.
Dimitrio Tsafendas was die man wat die messteke (op kundige wyse) toegedien het. Duidelik was hy goed onderrig. Maar net soos Lee Harvey Oswald nie uit sy eie vir president John F Kennedy vermoor het nie en John Wilkes Booth nie vir president Abraham Lincoln nie, so het Tsafendas nie vir dr Verwoerd vermoor nie. Tsafendas was gestuur.
Om die vraag te beantwoord wie Tsafendas gestuur het, is makliker as wat aanvanklik gedink was. Die belangrikste vraag wat by enige politieke sluipmoord gevra moet word, en wat die identiteit van die moordenaars sal vasstel, is wie die grootste voordeel uit daardie sluipmoord getrek het. Dit is dan ook die vraag wat gevra moet word by die moord op dr Verwoerd.Dr Verwoerd was waarskynlik die een en enigste Eerste Minister wat as Afrikanernasionalis onverskrokke en uitdagend die vyand van die nasionalisme tromp-op geloop het. Hy het die Britse Statebond op hulle plek gesit, die Sionisties-beheerde VSA deur middel van die hofsaak oor Suidwes-Afrika laat steier en die Kommunisme ‘n gevoelige knou toegedien met die Rivonia-klopjag. Daardeur is ‘n band tussen Blankes in hierdie land gesmee wat die Joods-beheerde geldmagte in vrees en bewing gelaat het. Die feit is dat dr Verwoerd polities onoorwinbaar en onaantasbaar was in September 1966.
Daar was dus net een wyse waarop Verwoerd uit die weg geruim kon word en dit was om hom fisies uit die weg te ruim deur hom te vermoor. En soos dit so dikwels gebeur in die internasionale arena, word ‘n “geprogrammeerde” sluipmoordenaar gebruik. As hy boonop "geestesversteurd" is, is hy des te meer die ideale moordenaar. Want as so ‘n man nie sy verhoor kan “staan" nie, dan is dit so dat die man op straat gou daarin “berus” en word daar deur die massas nie verdere vrae gevra nie. Tsafendas was in alle opsigte die “ideale” moordenaar.
In 1972 verklaar dr Willie Visser, 'n sielkundige, dan ook dat 'n Dimitrio Tsafendas vir Verwoerd onder die dwang van intensiewe breinspoeling en sterk na-hipnotiese suggesties vermoor het. Wie was daarvoor verantwoordelik? Dr AV Bird, ‘n medikus, het in sy outobiografie Bird on the Wing geskryf dat hy in vennootskap was met ‘n Jood, ‘n sekere dr Solly Jacobson. Laasgenoemde was 'n lid van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en het Bird saamgesleep na SAKP-vergaderings.
Betekenisvol meld Bird dat Jacobson reeds voor die aanslag op Verwoerd se lewe op 9 April 1960 deur David Beresford Pratt aan hom gestel het dat Verwoerd ‘n “bullet” gaan kry. Hoe het Jacobson dit geweet? Pratt was, aldus Bird, 'n pasiënt van Jacobson en het Jacobson vir Pratt (tesame met advokaat Issy Maisels, nog ‘n Jood) inderhaas besoek ná die eerste moord-aanslag op dr Verwoerd se lewe deur Pratt. Jacobson was glo bang dat Pratt onder “dwang” sekere erkennings sou maak. Dat Pratt later beskou is as “mal” en gevolglik ontoerekeningsvatbaar en boonop daarna selfmoord gepleeg het, is dalk nie so algemeen bekend nie, maar tog 'n openbaring.
In 1964, ná die Rivonia-klopjag, het Jacobson inderhaas die land verlaat omdat hy bang was dat hy self gearresteer kon word. Dus, hy was steeds besig met ondermynende aktiwiteite. Hy was daarna werksaam by die Brighton sielsieke hospitaal in Brittanje. Bird skryf dat Tsafendas 'n pasiënt was van Jacobson by gemelde hospitaal en het niemand anders nie as generaal (toe brigadier) Johan Coetzee dit beaam! Tsafendas het na sy ontslag daar later sy weg na Suid-Afrika gevind en werk as bode in die Parlement gekry. Terloops, Bird stel in sy boek dat generaal Coetzee nie alleen Hebreeus magtig was nie, maar ook 'n boek geskryf het oor die lewe van Leon Trotsky en 'n persoonlike vriend was van generaal Hoffe wat verbonde was aan die Israeliese Mossad.
Dat John Vorster binne ure na dr Verwoerd se dood verkondig het dat die moord die werk van “ ’n alleenloper” was (alvorens enige ondersoek geloods is!) en boonop ‘n eenmankommissie aangestel het om die moord te ondersoek (wat hierdie werk kennelik verbrou het deur talle vrae onbeantwoord te laat), dui daarop dat die identiteit van Tsafendas se hanteerders (waarvan Jacobson maar één was), nie geopenbaar kon word nie. Voormelde dui daarop dat die CIA, KGB, MI6, die Mossad en ook Vorster en generaal Hendrik van der Berg (met al die bronne en hulpmiddele tot hulle beskikking) meer geweet het oor die sluipmoord op dr Verwoerd as wat algemeen in Suid-Afrika aanvaar word.
Net enkele kandidate was in staat tot hierdie moord en het ook die motief daarvoor gehad: Die Sionisties-beheerde Kommuniste en die Sionisties-beheerde geldmagte. En as ons verstaan dat hierdie 'n tweekoppige monster is wat vanuit dieselfde magsentrum opereer, dan behoort dit duidelik te wees dat die gesamentlike poging van hierdie magte die antwoord op die vraag verskaf.
As “minerale frats” was Suid-Afrika reeds in die 19de eeu die prooi van die internasionale imperialisme, toe nog gesetel in Brittanje. In hierdie verband lewer die boek van Martin Meredith (Diamonds, Gold and War: The British, the Boers, and the Making of South Africa) ‘n uiters interessante blik op hierdie grypsug van die geldmagte. Nie alleen het Paul Kruger dit baie goed ingesien nie, maar so ook dr Verwoerd. Gevolglik het eers Brittanje, en later die VSA en die Kommuniste elke poging denkbaar aangewend om Suid-Afrika aan hulle mag te onderwerp. Dr Verwoerd wat hierdie gevaar, soos alle ander, die hoof wou bied, het in Januarie 1966 gestel:
Ons sal die magskonsentrasies en monopolieë wat in ons land voorkom en van wesenlike gevaar word, bestry.
Die Hoek-verslag (opgestel deur professor Hoek), in opdrag van dr Verwoerd, het bevind dat Harry Oppenheimer sowat 'n duisend maatskappye beheer het. Dit het aanbeveel dat hierdie magte ingekort moes word, en dat die Suid-Afrikaanse ekonomie bedreig word deur hierdie "oormatige finansiële magskonsentrasie". Dan word die essensie van die politieke magstryd tussen hierdie Joods-beheerde geldmagte en die belang van die Afrikanervolk uitgespel:
Die gedeeltelike verydeling van die staat se monetêre maatreëls teen inflasie; die verkryging van monopolistiese beheer oor strategiese kommoditeite en die aanverwante bedreiging van die winsgewendheid van staatskorporasies; die ekonomiese onsekerheid waar so 'n groot invloed op ons land se ekonomie in die hande rus van magskonsentrasies ten opsigte waarvan geen sekerheid van hulle lojaliteit kan bestaan bestaan nie ten tye van dreigende ekonomiese veldtogte teen Suid-Afrika...
Dat dr Verwoerd na aanleiding hiervan stappe sou neem teen hierdie ongesonde toedrag van sake, is vanselfsprekend. Dog is hy gestuit om die inhoud van hierdie verslag te openbaar en het sy opvolger, John Vorster geweier om iets aan die saak te doen! Professor Hoek is die ewige stilswye opgelê om die inhoud van hierdie verslag bekend te maak. Die vraag is: Waarom? Die antwoord daarop bring ons nader aan die moordenaars.
Daar kan geen twyfel wees dat Dimitrio Tsafendas (die Kommunis) geen voordeel uit die moord kon trek nie. Hy het vir die res van sy lewe in gevangeneskap verkeer. Sy “behandeling” het daarvoor gesorg. Dat Tsafendas 'n Kommunis was, is waar. En dat die Kommunisme voordeel kon trek uit opvolgende “Afrikanerleiers” wat net lippediens aan die stryd teen die Kommunisme bewys het, dog volledig in die hande van die Kommunisme gespeel het, is ook 'n feit. Dat die Kommunisme dus langtermyn baat gevind het uit die moord op dr Verwoerd, is onteenseglik so. Maar dit vertel net ‘n deel van die verhaal. Die Kommunisme se tande in hierdie land was vir alle praktiese doeleindes in 1966, na Rivonia, getrek. Alleen kon hulle dit gevolglik nie vermag nie. Dit laat gevolglik net een ander kandidaat.
Die internasionale kapitalisme, ja die Joods-beheerde geldmagte, het onbetwisbaar voordeel getrek uit dr Verwoerd se dood. Dit is hulle wat aan die kaak gestel sou word en hulle magte sou radikaal ingeperk word in Suid-Afrika as dr Verwoerd bly lewe het. Dit sou waarskynlik reeds in 1966 ‘n aanvang neem! Dr Verwoerd was die man wat gereed was om dit te doen. Dat hierdie magte vir dr Verwoerd dadelik moes elimineer, lei geen twyfel nie. Wat ná die dood op dr Verwoerd gebeur het in Suid-Afrika is sprekende bewys daarvan dat hierdie geldmagte tevrede was met die verdere verloop van sake. Immers is daar nie weer gepoog om ‘n eerste minister te vermoor nie. Die kritiek op persone soos Vorster, PW Botha en FW de Klerk het hulle, jellievisse wat hulle was, net vinniger laat toegee.
Die geldmagte het onberekenbare voordeel getrek uit die sluipmoord op dr Verwoerd. Nie alleen het hulle ryke (empaaiers) groter geword nie, maar het hulle uitsprake voor en veral ná die dood op dr Verwoerd, duidelik daarop gedui dat dr Verwoerd die een persoon was wat in die pad van die uitbreiding van hulle rykdom gestaan het.
Harry Oppenheimer het in sy referaat tydens die First Cecil Rhodes Commemoration Lecture op 12 Augustus 1970 ter ere van Cecil Jon Rhodes onder meer die volgende te sê gehad:
He (Rhodes) had un understanding rare in his time... that in the modern world political power has its base in economic progress and strength. Economic growth ... cares little for differences of colour or race... Economic development in its juggernaut path destroys much of use and more of beauty; and yet it is the way forward.
Met verwysing na die Transvaalse Republiek van president Paul Kruger het Oppenheimer se hulde aan Rhodes die volgende behels:
[if] there were a white community so attached to old ways, so indifferent to luxury, so self-satisfied, so suspicious of foreign influences as to refuse even at great material cost to co-operate in building a united modern country, that community must be destroyed.
Oppenheimer het in 1970 die hoop uitgespreek dat Oppenheimer en sy geesgenote sou slaag waar Rhodes misluk het. Mnr Jaap Marais skryf in sy boek Die Era van Verwoerd die volgende:
Die staatsgreep wat die georganiseerde geldmag ná die sluipmoord op dr Verwoerd uitgevoer het, is een van die belangrikste en nadeligste gevolge van die sluipmoord. En by die vraag wie voordeel getrek het uit die sluipmoord op dr Verwoerd, is die georganiseerde geldmag hoog op die lys. In die ná-Verwoerd-era het die huidige groot monopolistiese maatskappygroepe hulle houvas aan die Suid-Afrikaanse ekonomie onmeetbaar vergroot. Tegelyk is die Afrikaanse koerante van hulle oorsprong en aard vervreem en verbind tot gedienstigheid aan die monopolistiese belange.... daarnaas is die Nasionale Party ... tot gedienstigheid aan die geldmag gedwing...
Tsafendas was onder sterk hipnose en het die suggestie (om te moor) by Jacobson vanuit Brittanje in die dae voor dr Verwoerd se dood gekry. Jacobson was ‘n Joodse Kommunis, woonagtig in Brittanje. Die Kommunisme was sedert sy ontstaan niks anders nie as die revolusionêre werktuig van die internasionale geldmagte. Dit is hierdie geldmagte wat ons land vandag beheer. Dit is hulle wat dr Hendrik Frensch Verwoerd vermoor het.
Daar is mense, soos die skrywer MER dit so treffend in haar boek My Beskeie Deel stel, wie alles wat in hulle is gee vir hulle volk en hulle land, en nie berekend te werk gaan nie. Sy verwys na president Paul Kruger as so 'n persoon. Daar was nog so 'n man - hy het selfs meer gegee - sy eie lewe. Die revolusionêre Jodedom het hom uit die hart van ons volk geruk.