NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Jy maak meer vriende in vyf minute deur opreg in iemand anders en sy doen en late belang te stel as wat jy in 'n maand sal maak deur ander sover te kry om in jou belang te stel.

VOLKSREGERING (54)

Dirk  Denker

Lees reeks by VOLKSREGERING

Natuurlik   –   Doelmatig

Beskrywing  van  die  enigste regverdige  politieke  bedeling

vir  enige  volk,  hetsy klein  in  getalle  of  groot

APARTHEID  ONSKULDIG

Dit is hoog tyd dat die kommunistiese herhaling van swartes dat apartheid aan enigiets skuldig is, tot 'n einde kom. Hulle veroorsaak net beroering. As hulle lank genoeg aanhou, sal selfs van hulle eie mense die teendeel begin insien omdat die samelewing agteruit gaan. Enige regdenkende persoon weet dat anti-apartheidmoedswilliges onsin praat.

Wie het die grens tussen die grensboere en die swartes sedert ongeveer 1770 aanhoudelik oorgesteek, vee gesteel en oorloë laat ontstaan, nee, oorloë gemaak?  Terwyl Jan van Riebeeck (1652 – 1662) Pretoria (in 1855) vernoem het soos 'n regeringondersteuner beweer het, was dit waarskynlik dr Verwoerd se apartheidbeleid in 1961 wat die rooftogte en oorloë sedert 1770 afgedwing het, of hoe? ? ?

Wie het die vreedsame Piet Retief en sy geselskap in 1838 uitgemoor en die Trekkers by Bloukrans en Moordspruit aangeval?  Dit was mos die onskuldige natuurkinders wat in 1838 van hulle grond beroof is deur dr Verwoerd en sy trawante (1948 tot 1966), meer as 'n honderd jaar later ! ! !  Wie het die aanvalswerk by Vegkop en op verskeie ander plekke gedoen?  Miskien dr Malan?  (Hopelik word besef dat hierdie bewerings hekelend geskryf is, in ooreenstemming met vals bewerings deur kwaadstokers).

In 1963 was daar vrede en rustigheid in die modelstaat, die Republiek van Suid-Afrika wat deur dr Verwoerd tot stand gebring is. (Hierdie is 'n korrekte feit soos self beleef). Alles het so rustig gegaan dat die VVO se sanksies daardie jaar 'n mislukking was omdat die res van die wêreld groot vertroue in Suid-Afrika en sy regering gehad het. Ja, hulle het nie vir Suid-Afrika probeer veg nie, maar stil-stil ondersteuning gebied. Dit het so goed gegaan dat die ekonomiese opbloei in daardie jare (1961 tot dr Verwoerd se moord in 1966) nog nooit weer ge-ewenaar is nie.

Om die rus te verstoor, het 'n klein groepie probeer om onrus te saai. Die Rivonia-verhoor in 1963/64 het dit duidelik na vore gebring. Daardie misdadigers het bitter min ondersteuning by die bevolking gevind, terwyl hulle op hulp vanuit Rusland en Sjina staatgemaak het. Hulle bewering van ondersteuning deur "miljoene"  het maklik platgeval. Hulle was die klein groepie opstokers en bomplanters wat onskuldige mense en geboue wat die belastingbetaler miljoene uit die sak gejaag het, aangeval het. Onthou die stasiebom in Johannesburg. Mense wat die vredige apartheid ondersteun het, het nooit aangeval nie.

Nadat die apartheidregering die rustigheid sedert 1960 voortgesit het, het 'n swart militêre vleuel aanvalswerk gedoen en hulp uit die buiteland aangevra omdat hulle nie self in staat was om die swart mense in Suid-Afrika te oortuig dat hulle in onreg leef nie. Alhier het dit met almal te goed gegaan. Selfs die politieke vyande van dr Verwoerd het sy lof voor en na sy dood besing. Lees maar die koerante, Afrikaans en Engels en in swart tale van daardie tyd.

Apartheid was en is die regverdigste regeerstelsel wat nog ooit toegepas is. Almal het daardeur gewen. Waarom probeer die huidige regering dit afkraak?  Om hulle swak regeerstelsel en powere bestuursvermoë toe te smeer?  Die regeringwoordvoerders probeer vergeefs hul bes om die bewyse van apartheidsukses en vreedsaamheid in 'n swak lig te stel, maar die waarheid kan nooit onderdruk word nie.

Opsoek na inligting?

  •  

    BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

Is die boom wat die beste vrugte lewer.

Diskriminasie is onderskeiding tot beswil van alle volke.

Rassisme beteken rassekennis en kennis is wysheid.

Bewerk groei van 'n volk uit eie wortels, uit eie instellings, uit eie krag.

Strewe na 'n vreedsame verhouding met wedersydse respek vir mekaar se kultuurgoedere, tradisies, ideale.

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 814 gaste aanlyn