NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As bekeerdes in Christus verkeer ons elke dag op die gevaarlikste van alle slagvelde waar versoekings ons grootste geveg uitmaak. Boonop is daardie 'ou ek' my verraderlikste vyand. Hoe vermy ek versoekings? 1). Wees met jou hele hart en verstand lief vir die HERE. 2). Fokus weg van jouself na buite met Christus in die senter. 3). Gebruik die nuwe lewe in Christus ten volle – dit kan nooit weer weggevat word nie. 4). Weet en glo dat God jou beskerm en dra sodat jy nie hoef toe te gee aan versoekings nie.

ONBETWISBARE FEITE OOR 11 SEPTEMBER 2001

Dr Danie Theron

Meer as 17 jaar na die gebeure van 11/9/2001, beter bekend as “9/11”, word die wêreld steeds die “amptelike” weergawe voorgehou oor wat op daardie veelbewoë dag gebeur het. En dit is ‘n leuen. Laat ek dit herhaal: Die amptelike weergawe is ‘n leuen uit die hel!

 Om te wil glo dat amateurs wat skaars ‘n Cessna kan vlieg, vliegtuie kan kaap en met absolute akkuraatheid in geboue soos die Twin Towers en die Pentagon te kan vasvlieg en daarby dat die mees parate nasie (en weermag) in die wêreld (die VSA) aan die slaap gevang is, is om van Rooikappie die mees betroubare verhaal in die geskiedenis te maak. Dat mense sulke onsin kan glo getuig van die greep wat die Joodsbeheerde geldmag op die mense gekry het.

 Benewens dit wat reeds aan die kaak gestel is oor die gebeure, kan tien onbetwisbare feite gestel word wat hopelik mense sal laat besef dat dit een van die grootste misdade is wat ‘n land (die VSA) aan sy eie mense gedoen het:

1.       Die VSA-regering het tot vandag toe nog nie enigeen opgespoor, vervolg, aangekla of gestraf vir hierdie misdaad teen die mensdom nie. In terme van die Internasionale Reg is hierdie ‘n misdaad teen die mensdom. Die VSA staan onder die verpligting om diegene wat hierdie dade gepleeg het te vervolg en aan te kla. Die VSA-regering beweer dat ‘n man genaamd Khalid Shaikh Mohamed sedert 2003, dit wil sê 16 jaar lank aangehou word oor die gebeure. Hy word egter nie aangekla nie en blyk hierdie net nóg ln leuen te wees.

2.       Toe die VSA besluit het om Afghanistan in te val, is geen bewyse aan die Verenigde Nasies voorgelê dat 9/11 enigsins met Afghanistan verbind kan word nie. Daardie getuienis word steeds afgewag.

3.       Die VSA-regering het nie ‘n ondersoek na die gebeure van 9/11 gedoen wat aan die minimum internasionale standaarde voldoen nie. Die 9/11-kommissie was nie onpartydig nie en ook nie onafhanklik nie. Die ondersoek wat gedoen is  was ook nie deursigtig nie en ook nie deeglik nie.

4.       Ten spyte daarvan dat Osama Bin Laden as ‘n terroristeleier geëtiketteer is, het die VSA hom nooit aangekla in verband met 9/11 nie. Die FBI het in 2006 erken dat hulle geen bewyse het nie.  Ons moes later lees dat die VSA hom doodgeskiet het en sy as in die see gegooi het, terwyl bewyse bestaan dat hy vroeër weens siekte oorlede is.

5.       Die VSA het geen bewyse gelewer dat die 19 kapers van die vliegtuie enigsins aan boord van die vliegtuie was nie. Geen passasierslyste is ooit geopenbaar nie. Geen video-materiaal. Geen getuies. Geen DNA-verslae oor menslike oorskot. Niks.

6.       Die VSA-regering het geen konkrete bewyse kon lewer dat die vliegtuie wel op die plekke neergestort het soos beweer is nie. Trouens, in 2008 het die FBI erken dat rekords oor die positiewe identifikasie van hierdie vliegtuie nie bestaan nie. Daar is dus geen bevinding dat die vliegtuie daar neergestort het nie.

7.       Die VSA-regering het na 17 jaar nog nie verduidelik hoe meer as 1100 persone wat in die World Trade Centre  was op 9/11 soos mis voor die son verdwyn het nie. Van 1100 mense is nie ‘n enkele tand of vingernael of been gevind nie. Daar is nooit verduidelik hoe op dees aarde dit moontlik kon wees nie. Onder die internasionale reg bestaan daar so ‘n verpligting.

8.       Die VSA-regering het die naasbestaandes van die slagoffers van 9/11 vergoed deurdat hulle ‘n afstanddoening moes teken om die regering te vervolg. Hierdie vergoeding is meer as  7 keer dit wat die naasbestaandes van die brandweermanne wat daardie dag gesterf het, ontvang het. Elkeen het $2.1 miljoen ontvang – nogal ‘n aardige bedrag. Vyf en negentig gesinne het besluit om aksie in howe in te stel en en almal se sake is buite die hof geskik – teen ‘n gemiddeld van $5.5 miljoen per gesin!

9.       Die VSA-regering het tot vandag toe versuim om te verklaar waarom daar juis op 9/11 verskeie militêre “drille” gedoen is, insluitend anti-kapingsoefeninge. Selfs militêre personeel was verbaas daaroor. Dus, militêre oefeninge is gedoen om die aandag af te lei van die ware gebeure. Waarom?

10.   Verskeie militêre personeellede van die Pentagon is na 9/11 bevorder, wat aanspreeklik gehou moes gewees het vir hulle klaarblyklike nalatigheid op 9/11. Niemand is ooit voor stok gekry of aangekla nie. Waarom?

Slegs bogemelde is voldoende om die amptelike weergawe van 9/11 te verwerp. Dus, die administrasie van president George W. Bush is die hoofverdagtes vir die afgryslike misdaad van 9/11.

Nou is die vraag: Wanneer gaan hulle vervolg word? Die wêreld wag!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1052 gaste aanlyn