NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoop is soos ‘n spier wat met oefening al hoe sterker word.  Gee dit gereeld oefening totdat dit ‘n gewoonte word en jy ‘n permanente, gelukkige gees ontwikkel.

DIE GOLAN HOOGLANDE:

Trump kruip voor Israel

Dr Danie Theron

Geen VSA-president het nog ooit so gekruip voor Israel soos Donald Trump nie. Pas het Trump ‘n verklaring namens die VSA geteken dat Israel se aanspraak op die Golan hooglande erken word; ‘n besluit wat lynreg in stryd is met die internasionale regsposisie. Trump het deur middel van die Jood Shaun Adelsohn aan bewind gekom, net soos Adelsohn se geld gesorg het dat Netanyahu eerste minister in Israel geword het.

Trump het verder gegaan as enige vorige Amerikaanse president wat betref sy knegskap van Israel. In 2018 het hy die VSA-ambassade vanaf Tel Aviv na Jerusalem verskuif, terwyl Jerusalem se status omstrede is en dit as ‘n “internasionale” stad beskou word deur die Verenigde Nasies, ook weens die aanspraak van die Palestyne op Oos-Jerusalem.

Wat is die internasionale regsposisie van Jerusalem en die Golan Hooglande? Verskeie besluite is daaroor aangeneem.

In 1980 het die Veiligheidsraad van die VVO eenparig ( dus met insluiting van die VSA) Resolusie 476 aanvaar wat onder meer die volgende bevat:

“... all legislative and administrative measures and actions taken by Israel, the Occupying Power, which purport to alter the character and status of the Holy City of Jerusalem have no legal validity and constitute a flagrant violation of the Fourth Geneva Convention”.

Die Alemene Vergadering van die VVO het met Resolusie 478 voormelde besluit herbevestig en gestel dat enige Israeliese aksies tot die teendeel “null and void”; dit wil sê nietig is en ‘n ernstige belemmering daarstel vir vrede in die Midde-Ooste.

Vir Israel om dus in 2018 te stel dat Jerusalem sy “complete and united capital” is, is ‘n uitdaging van die ganse wêreld en ‘n bewys van sy arrogansie en sy miskenning van internasionale reg. Dit het boonop geen regskrag en regsbasis nie. Oos-Jerusalem behoort aan die Palestyne, soos ook die Wes-Oewer en die Gasa strook en Israel se okkupasie daarvan is onwettig.

In Desember 1981 het die Veiligheidsraad Resolusie 497 aanvaar ten aansien van die Golan Hooglande:

                “The Israeli decision to impose its laws, jurisdiction and administration in the occupied Syrian Golan Heights is null and void and without international legal effect.”

Die Golan Hooglande behoort aan Sirië en Israel het dit sedert die Sesdaagse Oorlog in 1967 onwettig geokkupeer en in 1981 by geannekseer ( dus ingelyf by sy grondgebied). Dit het groot strategiese waarde. 33% van Israel se water is afkomstig daaruit, 25% van Israel se wyn word hier gemaak en tussen 30% en 50% van sekere van Israel se groente. Nou is olie ook boonop daar ontdek en in groot hoeveelhede en het ‘n Amerikaanse maatskappy GENIE dmv bande met Trump se Joodse skoonseun, Jared Kuschner, die regte gekry vanaf Isarel om dit te ontgin. Israel gebruik 270 000 vate olie per dag en die olie in die Golan Hooglande sal na beraming meer as dit kan verskaf.

Sirië het gepoog om tydens die Yom Kippir oorlog in 1973 weer beheer terug te kry van die Golan Hooglande. Met VSA-hulp het Israel die aanslag afgeslaan.

Voor Israel se okkupasie van die gebied het 130 000 Siriërs daar gewoon. Tans woon daar blykbaar maar ongeveer 16 000 wat beteken dat meer as 100 000 moes vlug.

Netanyahu staar op die oomblik kriminele klagtes in die gesig en wil alles probeer om in April herkies te word as eerste minister om so vervolging vry te spring. Boonop sal dit ‘n terugslag vir Adelsohn, sy finansierder, wees as Netanyahu verloor want Netanyahu sorg vir Adelsohn soos Trump dit doen in die VSA. Netanyahu probeer ook sy gewildheid verhoog met uitsprake soos dat die Golan Hooglande Israel s’n sal bly “forever”.

Amerika moes die aftog blaas in Sirië met Rusland se toetrede en probeer Sirië nou provokeer om Israel aan te val op hierdie wyse. Wat min mense besef is dat so ‘n optrede ‘n grootskaalse oorlog sal begin omdat Rusland nie anders sal kan as om hom by Sirië te skaar nie.

Israel en die VSA steur hulle nie aan die internasionale reg nie. Die Jode in Amerika het die politici in hulle sakke en daardie politici, Trump inkluis, kruip voor Israel. Geld, die wortel van alle kwaad, het Israel nou die nie-amptelike leier van die wêreld gemaak.

Die groot teleurstelling is Donald Trump. Waar baie gedink het hy kon verandering meebring, het sy verslaafdheid aan geld en die feit dat hy deur Joodse geld gemaak is, maar net weer eens bewys dat Amerika se lot verseël is. Die Amerikaanse ryk sal val. Nou is die vraag net: Hoe gou?

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1738 gaste aanlyn