ANC: "We require equal rights for all Christians.
We are tired of the racist white man trying to keep us out of heaven."
Kriewelkop
'n Kostelike berig in News24 (onder aangeheg) met die opskrif "ANC propose quota system for Mighty Men conferences" verdien seker 'n glimlag op Gelofteland.
Die ANC en sy spreekbuise meen dat minder swartes as blankes hemeltoe gaan (ek wonder wie het dit vir hulle vertel) en dit is alweer die rassistiese witman en sy apartheid se skuld. En nou gaan hulle gevorderde "affirmative action" toepas.
'Regstelende' aksie van die "onreg" teenoor die arme swartetjies hier op Suid-Afrikaanse bodem is nou nie meer genoeg nie, dit moet hulle nou ook help om in die hemel te kom. Klaarblyklik kan mens, dis nou as jy die voorreg het om swart te wees, in die Nuwe Suid-Afrika jou ewige lewe in die hemel self bewerkstellig, voorvadergeeste ten spyt. Solank Angus Buchan van Mighty Men-faam die eerste 70% toegangskaartjies van sy byeenkomste aan swartes verkoop, want die ANC is nou moeg daarvan dat die witman die swarte uit die hemel probeer hou.
Ons Bybel – daai Bybel wat hulle so dikwels verontagsaam – en ons kerke – die wat ons met blankes se geld vir hulle gebou het tel blykbaar nie – het ons glo 'n voorsprong gegee om hemeltoe te gaan.
En apartheid het glo vir die witman 'n beter Bybel gegee as vir die swartman. Dis is seker ook 'n onreg dat party van ons Bybels 'n wit leeromslag het – ons het seker doelbewus vir hulle swart Bybels op ons koste in hulle onderskeie tale laat maak. Die wit rassiste het glo die "regte Suid-Afrikaners" te lank uitgesluit in aanbidding van Jesus Christus.Ek herinner my aan 'n goedopgeleide swart joernalis wat 'n artikel geskryf het oor hoe geweldig die swartman die witman se Godsdiens haat, veral omdat dit in hulle kele afgedruk word, dat ons dit moet stop want hulle sal in der ewigheid nooit hulle voorvadergeeste daarvoor versaak nie. En dan onthou ek ook dat God dit duidelik stel dat sy kinders nie twee gode kan dien nie en so 'n persoon die ewige lewe nie sal verkry nie - juis dít wat die swartman nie bereid is om te staak nie.
Ek wonder nog steeds wie het aan hulle die storie verklap dat minder swartes as blankes hemeltoe gaan...
NEWS24
In a new initiative to advance racial integration in South Africa, the ANC government has proposed a bill to Parliament which states that all Angus Buchan's Mighty Men conferences must be representative of the population of South Africa.
The proposal includes legislation that will force the sellers of these tickets to first sell 70% of all tickets to native Africans, before any tickets may be sold to whites / settlers.
Mrs Beauty Kumalo, Chairperson of Africans for Jesus, has commended the initiative by the ANC government.
"Too long real South Africans (blacks) have been excluded from having the same privileges as the whites in serving our Lord Jesus Christ from Nazareth (now relocated to heaven).
Apartheid has given the white man better churches, Bibles and theologians which gives them an unfair advantage of reaching heaven. We require equal rights for all Christians.
We are tired of the racist white man trying to keep us out of heaven."