UHURU IS INTEGRASIE SE SKULD!

Kriewelkop
SIEK 'DEMOKRATIESE' TERM  'APARTHEID' MOET MET 'INTEGRASIE' VERVANG WORD
“UHURU: We need the element of surprise. We can’t get the whites if they’re hiding. We don’t want them to see us coming. Those whites won’t know what hit them.”
Dit is tyd dat die woord 'apartheid' met alles wat die afgelope twintig jaar daaraan geheg is, met die woord 'integrasie' vervang word. As ons murg in ons pype het sal ons voortaan elke stukkie agteruitgang in hierdie land openlik aan integrasie, by name rasse-integrasie, toedig.
Intelligente mense is moeg vir die leuens oor apartheid. En moeg daarvoor om ter wille van sogenaamde vrede onnosel te moet klink. Of te moet stilbly oor die onreg teen Blankes, en oor die onbevoegdheid, korrupsie en onnoselheid van ander.
Nadat elke stuk korrupsie en onbevoegdheid deur die swart regime die afgelope negentien jaar voor die deur van apartheid gelê is, is ook Mandela se hellevaart nou glo apartheid se skuld. "The Movement for African Uhuru (MAU) confirmed that the possibility of violence is not simply another case of white paranoia. 'People don’t just die,' stated General Kgalefa Mogotsi, the comrade in charge of MAU. 'White people caused Apartheid. It is their fault that Mandela will die, and they must pay.' ”
Intelligente mense weet nog al die jare dat apartheid voorgehou is eerstens om Swarthaat teenoor die regmatige Blanke eienaars van Suid-Afrika tot anargie op te werk sodat die internasionale geldmag ons pragtige land se rykdomme gemaklik kon bekom (wat hulle sedert 1994 dag na dag bondelsvol hier uitdra.) Tweedens is apartheid as slaanstok teen die Blankes gebruik vir elke stukkie onbevoegdheid van: nie net die sogenaamde agtergeblewe swart massas nie, maar ook dié van die liberales, die verraaiers, die draadsitters  en die onnoseles – voeg daarby ook die ongelowiges, want die totale groep se werke getuig van onbevoegdheid.
Dr Hendrik Verwoerd, een van die mees intelligente mense ooit,  is tot in sy graf beskuldig as die argitek van apartheid – dank die Here daar was iemand wat die verstand gehad het om Suid-Afrika uit te bou tot 'n wêreldmoondheid!  En selfs daar in sy graf sal hy bly vereer word vir die fenomenale vooruitgang wat hy vir ons land teweeg gebring het. Onder sy bewind het Suid-Afrika in 'n kort tydsbestek op feitlik elke gebied selfonderhoudend geword -  selfs ses van die mees gevorderde kernbomme ter wêreld gebou.
Daarteenoor kan die argitek van integrasie, FW de Klerk, egter nie in een van die voetspore van dr Verwoerd trap nie. Nie net het hy geen vooruitgang vir Suid-Afrika bewerk nie, maar het sy integrasie-, verraad- en oorgeebeleid tot totale ineenstorting van al die land se hoogsflorerende stelsels gesorg.  Die swart regime se korrupsie het deurgesuur tot in elke faset van landsbestuur sodat daar nie meer van betroubare basiese dienste of enige regeringsverantwoordelikheid sprake is nie.
Intussen word die intelligentes gereeld beskuldig van wolf-wolf-skree, terwyl die wolf reeds die strooihuisie omgeblaas het.  En wie se skuld is dit? Dit kan net voor een deur gelê word: INTEGRASIE, argitek FW de Klerk se beleid, die vermenging van Swart en Wit se lewens. Verskillende kulture, godsdienste, opvoeding en sosiale verkeer, daardie dinge wat sulke wyduiteenlopende begrippe tussen Wit en Swart beslaan, is op mekaar afforseer – 'n konsep wat nog nêrens in die wêreld gewerk het nie. Hiervan kan Suid-Afrika nou na negentien jaar onder 'n gedwonge rasse-integrasiebeleid ook getuig: DIT WERK NIE!  En net die liberales, verraaiers, draadsitters, onnoseles en ongelowiges sal hiervan verskil. Die intelligentes weet presies waaroor dit gaan, en ook wat nog kom.
En die ergste kom nog!  Die Blanke het nog niks sover gesien nie – net ingeval hy dink hy het swaar gekry tot hier. Lees dan hieronder, geskryf deur die wolf self,  waarom daar wolf-wolf geskree word. En onthou dat die wolf in die oorspronklike storie toe regtig opgedaag en die skape kom verskeur het nadat niemand hulle meer aan die wagtertjie se geskree gesteur het nie...:
"The Movement for African Uhuru (MAU) confirmed that the possibility of violence is not simply another case of white paranoia. 'People don’t just die,' stated General Kgalefa Mogotsi, the comrade in charge of MAU. 'White people caused Apartheid. It is their fault that Mandela will die, and they must pay.' ”
When asked why they are waiting for Mandela to die, Mogotsi replied that Mandela wouldn’t want them to kill everyone, so they can’t do it before he is dead. “It would be disrespectful to the father of the nation to destroy his legacy while he is still alive,” he remarked. “We must wait until after his death. Then we can destroy.”
Mogotsi claims that they don’t have a choice; it is their destiny to create anarchy. “Mandela is a man of peace,” he said. “We may not have peace without Nelson Mandela.”
MAU’s military wing has been practicing their chants. Not all members speak Afrikaans, and they needed to learn fast. Songs of brooms and sweeping white people into the ocean have been ringing out over the training grounds at a secret location in the southern Free State.
“Die besem, die besem!
Wat maak jy daarmee? Wat maak jy daarmee?
Jy vee daarmee, jy vee daarmee,
die wittes in die see!”
“We want to sing in Afrikaans while we are out on a spree,” mentioned Mogotsi over a bowl of pap en vleis. “Those whites must know exactly what we are saying. We don’t want to have any confusion amids the chaos.”
Black spokesmen keep assuring everyone that there will be no violent uprisings after Mandela’s death. “All we want are schools and jobs,” suggested Kagiso Bakone. “Retribution against white people for Apartheid is a waste of time and effort. Violence is stressful. We’ll leave that to the criminals.”
“Mandela has been old and frail for some time, and retired from political and public life long ago,” affirmed ANC spokesman Gijimi Cela. Peace and stability continued even without him.”
According to Mogotsi, those people are all MAU representatives. “Our agents are working hard to keep white people calm,” he revealed. “We need the element of surprise. We can’t get them if they’re hiding. We don’t want them to see us coming. Those whites won’t know what hit them.”