GOEIE EN SLEGTE RASSISTE...

Kriewelkop

Cosatu het destyds die blanke boere as "slegte rassiste" uitgekryt toe hulle hul werkers R69.00 per dag betaal het.  Nou swyg Cosatu in al elf tale toe die nuwe Minister van Landbou, 'n swart Kommunis, Senzeni Zokwana , uitgevang is dat hy sy werkers net R26.00 per dag betaal.  Is Zokwana nou 'n "goeie rassis"? Hy doen dit baie beter as die blanke boere! Of is hy sommer net "sleg"?