Dr Danie Theron
‘n Mens is soms verstom oor die verdraagsaamheid wat Christene betoon teenoor die goddelose bestel en anti-Christelike regering van vandag. Is hierdie verdraagsaamheid deel van ons Christelike opdrag?
In Markus 9:40 lees ons : “Wie nie téén ons is nie, is vir ons.”
Wie is dan téén Jesus? Die Jode, die Amerikaners, die Russe – almal daar vêr? Dis tog onsin! Alle regerings wat hulle doelbewus anti-Christelik of neutraal verklaar en godsdiensgelykheid propageer is téén Jesus.
Ons het reeds gesien dat die grondwet as hoogste wet, deur dit wat daarin opgestel is, Godsveragtend is. As neweprodukte daarvan bring die sogenaamde menseregte oa homoseksualisme, aborsie, veelgodediens, wetteloosheid, doelbewuste onteiening (diefstal) van sekere volke se regte waaronder eiendomsreg, ensomeer. Dit alles is in stryd met die Woord van God.
Soos die grondwet is, so is die regering van die dag. Eintlik veel erger. In hulle optrede, en ook gebrek aan optrede, laat hulle kennelik toe dat onreg seëvier. Misdaad op misdaad, baie waarvan hulle self die begunstigdes is. Bewerkers van onheil is hulle. Die bose het sy tuiste in hulle gevind. Hoeveel bewyse is daar nodig om aan te toon dat die bestel boos is?
Wat besef moet word is dat boosheid ingebou is in die bestel. Enersyds deurdat die grondwet die magtiging daartoe gee as hoogste wet en andersyds omdat diegene in die regering nie in die vermoë is (of wil wees) om die bose teen te werk nie.
In die bedeling van nou is dit haatspraak om te verwys na die gebrek aan intelligensie van die Swarte van sub-Sahara Afrika. Tog bestaan die bewyse in oorvloed deur navorsing asook die sigbare waarneming daarvan. Dit is ‘n onomstootlike feit dat enige opbouende en lewenskragtige kultuur nie kan voortspruit uit ‘n lae IK nie. Dit is onmoontlik. Om sulke mense in ‘n regeerhoedanigheid te plaas, is om ander in die land aan die gevaar van uitwissing bloot te stel. Ja haatspraak mag dit wees maar dit verander niks aan die feite nie.
Die regering van die dag is nie gebore instaat om hierdie land te regeer nie. Hulle bewys dit elke dag. Hulle het ‘n land ontvang in 1994 waar alles in werkende toestand was – elektronika, water, paaie, kommunikasiemiddele, noem maar op. Alles is besig om tot niet te gaan. Die BMW wat hy nou ry, die selfoon in die hand en die pak klere aan sy lyf, kan niks daaraan verander nie.
Die grondwet vra God se seën af op sy diaboliese oogmerke. Oogmerke wat die regering van die dag uitvoer. En baie van ons word gesus deur die woorde en slagspreuke. Kan mens tot ‘n ander gevolgtrekking kom dat volksgenote in ‘n toestand van hipnose verkeer? Gebreinspoel deur die liberalisme en nou in ‘n toestand van hipnose – met geen mag om self daaruit los te ruk nie?
Die chaos wat al groter word, sal eindig in ‘n bloedbad. Chaos kry immers sy eie momentum. Dit groei in intensiteit. Vrees en haat ken in sulke toetande geen perke nie. Wie sal dan die botoon voer in sulke anargistiese toestande?
Verdraagsaamheid teenoor goddeloosheid is beslis nie deel van die Christelike opdrag nie. Sulke verdraagsaamheid is rasionalisering van ‘n groeiende ongeloof. Ongeloof in God en daarmee saam ongeloof in die Godgegewe roeping van ons volk.
Laat ons dan liewer ag slaan op die oproep om hulle wat nie vír ons is nie, ja téén ons is, nie te verdra nie!