God het reeds vóór die grondlegging van die wêreld besluit dat daar verskillende volke en rasse sal wees wat nie almal met dieselfde maatstaf gaan meet nie. Daarom het Hy deur middel van gebiedsgrense volke, nasies en rasse van mekaar geskei. Die geskiedenis lewer voldoende bewys dat goeie grense goeie bure maak. Ons hoef nie heinings te verwyder om vir ons naaste lief te wees nie. Nêrens eis God se Woord dit van sy kinders nie. God het wel ʼn behae daarin dat mense in vrede naasbestaan. En dis slegs deur naasbestaan moontlik; nie saambestaan nie. Kyk nou maar na die spanning wat saambestaan geskep het tussen die Jode en Samaritane na die terugkeer uit die Babiloniese ballingskap.
Wat maak dat rasse van mekaar afskei? Genetiese verskille. Dis selfs in die diereryk opmerklik waar die natuurwet van soort soek soort ons oog elke dag opval. As dit nie vir genetiese afskeiding was nie, sou renosters met seekoeie en duiwe met spreeus gepaar het. Rasseverskille is nie bloot pigmentasieverskille nie. Dis ʼn anderse lewensingesteldheid. Indien ek vir ʼn hondeteler sou sê dat alle honde eenders is en slegs van pelse verskil, sal hy my uitlag. Hulle verskil nie net van pels nie, maar ook van temperament. Dwase probeer tevergeefs rasseverskille gelykskaaf. ʼn Bulhond kan nooit afgerig word om soos ʼn windhond te hardloop nie!
Dit wat vir die dierewêreld geld, geld ook vir die mensewêreld. Rasse verskil in voorkoms en temperament baie van mekaar. Na baie jare van rassegelykheid verkies swartes nog steeds om met swartes om te gaan en blankes met blankes. Ongelukkig is die openbare mening al so mislei om rasbewustheid sondermeer as ʼn sonde te veroordeel.
Dit is enige ras se reg om hom van ander rasse af te skei. Alleen dan sal hy oorleef en in vrede met ander rasse kan leef. Let op die Westerse volke. Die meeste streef etniese eenheid na omdat dit vrede en harmonie bring. Daarom is daar in Westerse lande meer vrede en eensgesindheid as by nasies met veelvolkige bevolkingsamestellings. Hoe eenders ʼn volk is, hoe minder onderlinge spanning.
Rassevermenging loop altyd op ʼn vaal eenvormigheid uit wat nie tot God se eer strek nie maar wel die Antichris s’n. Daarom het God die grense vir verskeie rasse getrek, dit weet ons uit die Woord: “Toe die Allerhoogste aan die nasies ʼn erfdeel gegee het, toe Hy die menskinders van mekaar geskei het, het Hy die grense van die volke vasgestel volgens die getal van die kinders van Israel” (Deut.32:8). Hoe kan ons dan hiervan verskil? Om ʼn verskeidenheid op ʼn eenheid af te dwing, is nie net kunsmatig nie, maar loop onvermydelik op rampspoed uit. Die reënboognasie is ʼn sprekende voorbeeld hiervan! Dit gebeur wanneer mense nie na gesonde rede en God se Woord luister nie.
Wetenskaplikes wat rasseverskille en rasse se gedragspatrone nagevors het, het dit nie om bose redes gedoen nie. Dis juis gedoen ten einde rassevrede te bewerkstellig. Desondanks het die beklemtoning van rasseverskille vandag 'n aartssonde soos egbreuk, verkragting en moord geword. Feit bly staan dat rassevrede nie sonder erkenning van en eerbied vir rasseverskille verkry kan word nie.
Rassegelykheid klink dalk Christelik en liefdevol. Dis egter ʼn leuen en net so aanloklik soos die verbode vrug vir Eva in die tuin van Eden. Dit is werklik vreemd dat mense wat vir die bewaring van bedreigde dierespesies werk, lof toegeswaai word, maar wie hulle vir die bewaring van bedreigde rasse beywer, word verguis! Die rassegelykheidsleer is niks anders nie as ʼn moderne stuk bygeloof wat deur booswigte versprei en deur oningeligtes gesluk word.