Dit bly 'n vraag hoeveel mense in ons land hulself fisies en psigies voorberei het vir 'n kragineenstorting soos ons nou in die oë staar. Dalk moet die vraag eerder wees hoeveel mense in hierdie land besef dat hier 'n kragineenstorting op ons wag. En dalk moet mens liewer nie die vraag vra of hulle besef wat met so ineenstorting gepaard gaan nie.
Besef u dat die eerste ding wat gebeur ná 'n kragineenstorting die plundery van winkels is om voorrade te bekom? Daarom sal daar die tweede dag niks meer op winkelrakke beskikbaar wees nie. Die oefenlopie wat in Julie plaasgevind het behoort u min of meer 'n begrip te gee van wat sal gebeur, behalwe dat dit hierdie keer die hele land gelyktydig sal tref. Maar dit is nog nie die grootste van die hele gebeure nie. Die derde dag sal daar nie meer staande winkels wees om te plunder nie want onthou dat die swartman se kultuur van brandstigting nie uit hom verwyder kan word nie. En waar gaan die miljoene wat nog nie genoeg voorraad het nie dan begin plunder en brand? In die woongebiede, die huise en plekke waar dit lyk of daar nog lig - solar of kragopwekkers - is, waar daar mense woon wat nog iets in hulle huise het om te plunder.
Is u reg hiervoor? Is u woonplek veilig en verdedigbaar? Is u goed genoeg bewapen en paraat? Want ons raad is dat u moet veg, al staan u met u rug teen die muur en al is dit so donker dat u niks kan sien nie, veg net!
Luister gerus na Wynand du Toit se video by die skakel hieronder. En weet dat daar 'n dag van chaos vinnig nader kom wat so skielik kan gebeur dat dit u onkant kan betrap!
https://cc.lovinglifetv.com/video/1621/donderdag-28-oktober-2021.-endgame?channelName=WynandDuToit