MY STRYD (1) ROOFSUG

Lees reeks by My Stryd

Ds AE vd Berg

Inleiding

Struggle is ‘n woord eie aan die Afrika-politiek en vir jare kwistig gebruik om plaaslike sowel as internasionale steun vir die vernietiging van blanke staatsgesag in Afrika te verkry.   Swartes het geglo dat die beëindiging van blanke owerheid hemel op aarde vir hulle sou bring.  Net die teenoorgestelde het gebeur toe die hel aan die voete van wetsgehoorsames losgebars en mense se dagdrome in nagmerries en lugkastele in puinhope verander het!

Sedertdien haal Suid-Afrika gereeld die wêreldnuus; hoofsaaklik vir die verkeerde redes.  Op 18 Februarie 2007 het John Simpson van die BBC Nuus geen doekies omgedraai toe hy gesê het dat Suid-Afrika een van die allergevaarlikste plekke ter wêreld is nie.   Die ANC het hom onmiddellik van rassehaat beskuldig; ‘n ou, geykte verdedigingsmeganisme wanneer swartes ‘n waarheid nie kan betwis nie.

Die einde van die plaaslike swartes se stryd was die begin van myne.  My stryd is egter nie etnies of rassisties van aard nie, maar teen ‘n verbreking van die agtste gebod: “Jy mag nie steel nie” (Ex.20:15).  Ek het ‘n stryd met rowers wat toegelaat word om my land in die naam van demokrasie van ‘n gehaltebestaan te beroof en die lewe uit die ekonomie te suig.

My land het vir baie jare ‘n vertoonkamervoorkoms gehad waarna rowers ‘n politieke bouval daarvan gemaak het.  Nadat verdienste (meriete) ‘n vloekwoord geword en met ‘n sieklike kultuur van jy skuld my ’n bestaan vervang is, het alles in die spoelsloot van die lewe beland.  Luies, misdadigers en eerloses is as helde van die struggle opgehemel en selfs met standbeelde en akademiese toekennings vereer.

Swartes het meesterlik daarin geslaag om die wêreldmening te skaak en mense te laat glo dat koloniale regerings boos was.  Dit was ‘n leuen.  Kolonialisme was in werklikheid ‘n vakleerlingskap in beskawing waarvan die swart vakleerlinge die vaktoets gedruip en die blanke opleidingsbeamptes die skuld daarvoor gegee het.

In 1923 het Adolf Hitler sy boek Mein Kampf (My Stryd) die lig laat sien waarin hy mense teen die bose invloed van die Joodse geldmag gewaarsku het wat besig was om sy land te vernietig.  Ek voer ‘n soortgelyke stryd teen ‘n bose mag – rowers wat my land en toekoms vernietig.  Ek durf dit nie skouerophalend gadeslaan en niks daaraan probeer doen nie.  Daarvoor is ek net te lief vir my volk!

Met hierdie skrywe wil ek die waarheid oopskryf en volksgenote aanmoedig om weerstand te bied en alle volksvyandige instellings onmiddellik te verlaat.  Sou ek vir my liefde vir my volk en die waarheid vervolg word, laat dit my lot en nie my skuld wees nie!

ROOFSUG

1.       ‘n Nasionale ramp

Afrika is ‘n plek van wrede ontnugterings.  Neem maar net Suid-Afrika as voorbeeld wat sedert die volkstigting ‘n verlengstuk van Europese beskawingswaardes was.  Blanke owerhede kon tot en met die afskaffing van apartheid altyd daarin slaag om wet en orde te handhaaf.  Daarna nie meer nie.  Suid-Afrika het, soos die res van Afrika, ‘n lewensgevaarlike plek geword om in te wees.

Toe swartes by die parlement se voordeur inloop, het wet en orde by die agterdeur uitgeloop waarna wetsgehoorsames die soort angs begin ervaar het wat in die verlede uit die botsing tussen blankes en swartes gespruit het.  Kinders word selfs van hierdie euwel bewus gemaak alvorens hulle die alfabet leer ken!

Wat geweld in Suid-Afrika so uitsonderlik maak, is dat dit dikwels sonder aanleiding voorkom.  Misdaad is in der waarheid meer as blote moord en doodslag.  Dis dwang.  Dwang ontneem wetsgehoorsames die reg van besluitneming en maak hulle bang vir die lewe.  So ‘n gemeenskap hou mettertyd op om normaal te bestaan.

Die rampspoed wat my land sedert die afskaffing van apartheid getref het, is die gevolg van ‘n gekunstelde sisteem (demokrasie) wat op ‘n ongekunstelde massa afgelaai is.  Let gerus op - oral waar koppe in Afrika getel in plaas van geweeg is, het rampspoed en ellende gevolg.  Suid-Afrika is die jongste aanskouingsles.

Ten spyte van al die dringende waarskuwings het blankes, soos die kinders van Hamelin, die Nasionale Party (NP) en NG Kerk se verraderlike leiding tot oor die afgrond gevolg.  Volkssaboteurs het die psigologiese sandsakke wat besorgdes teen die dreigende rampspoed opgestapel het met die stootskrapers van hul ideologiese onverskilligheid weggestoot waarna die vernietigende stroom van misdaad blanke woongebiede oorspoel en lewens begin eis het.

Die geweld wat my volk sedert 2 Februarie 1990 teister, is vir swartes niks vreemds nie omdat hulle daaraan gewoond is.  Geweld is seker die mees opvallende kenmerk van elke swart gemeenskap.  Swartes het almal die kenmerkende bloeddorstigheid van Afrika in hul are.  Daarom verkeer die swart wêreld in ‘n ewigdurende vrees; vrees vir slegte gesindhede, vyande, bose geeste, heksery, toordery ens.  Hierdie ingeburgerde vrees veroorsaak ‘n geestesbankrotskap soos by geen ander ras op aarde voorkom nie.

Daarom was die vernietiging van blanke gesag die allergrootste ramp wat my land nog ooit getref het.  Dit wat in die naam van demokrasie en broederliefde gedoen is, het tot die vestiging van ‘n skrikbewind aan die suidpunt van Afrika gelei.  Van die demokratiese beginsels waarvan die NP gedroom en die broederliefde wat die NG Kerk verwag het, het absoluut niks gekom nie.  Laasgenoemde se algehele gebrek aan profetiese visie het my volk onnoemlike skade berokken.

Swartes is in ‘n moderne era ingeslinger waar die nodige breinkrag en lewensingesteldheid om ordelik en beskaafd te leef, klaaglik ontbreek.  Van die wêreld se 180 demokratiese grondwette gaan slegs 40 lande werklik demokraties te werk.  Een ding is seker – demokrasie het nog in geen geweldgeteisterde land tot sy reg gekom nie.  In Suid-Afrika doen ‘n skrikbewind hom selfs as demokrasie voor!

Dwang en demokrasie is nie stalmaats nie.  Op een of ander stadium vernietig dwang demokrasie.  Ware demokrasie word slegs uit voorspoed en hoë produksie gebore. Waar dit nie haalbaar is nie, is outokratiese standvastigheid die enigste alternatief.

2.         Blankes is onontbeerlik

Afrika kom nie sonder blankes die mas op nie.  Swartes het blankes nodiger as goud of diamante.  Blanke owerhede kon nog altyd daarin slaag om Afrika se roofsug te bedwing en die ekonomie aan die gang te hou.  Op sy eie bene, val Afrika om.

Genetiese tekortkominge kan nie met die beste wil ter wêreld uitgeskakel word nie.  Dis ‘n ingebore gegewenheid.  Daarom sukkel een ras bv. met ‘n sekere opvoedkundige sisteem terwyl dit die beste in ‘n ander ras na vore laat kom.  Hoe jammer dat etlike hoogsontwikkelde opvoedkundige stelsels afgewater is sodat swartes beter kan presteer en goed oor hulself kan voel.  In beginsel kom dit op roof neer.

Die opvallende gebrek aan noemenswaardige swart ontwikkeling is geen toevalligheid nie, maar die nadraai van swartes se roofkultuur.  Hulle oneerlikheid, korrupsie, gebrek aan meegevoel, jaloesie en vyandigheid jeens blankes sal nooit verander nie.

Oral waar blanke boere verdryf is, het voedseltekorte gevolg waarna vir buitelandse voedselhulp gebedel moes word.  Zimbabwe is ‘n sprekende voorbeeld hiervan.  Dit was vir baie jare die toonbeeld van wat ‘n Afrikaland met ‘n handjievol blankes vermag het.  Vandag is dit ‘n waarskuwing van wat met ’n land gebeur as dit deur rassehaat en roofsug verteer word.

Zimbabwe-boere wat hulle in Tanzanië gevestig het, maak tans so ‘n sukses van die landbou dat produkte selfs na Frankryk uitgevoer word.  Dieselfde gebeur met boere wat na Zambië uitgewyk het.  Zambië voer vir die eerste keer in baie jare mielies na die buiteland toe uit.  Sonder blanke kundigheid stort Afrika in duie.

3.         Verbruikers

Daar is geglo dat die swart middelklas ‘n dinamiese groep mense was wat slegs die geleentheid gesoek het om hulle staal te wys.  Dit was ‘n fatale verbeeldingsvlug!  Swartes is nie skeppers soos blankes nie, maar verbruikers.  Daarom lê swartes gedurig op blanke bates beslag, hetsy wettig of onwettig.  Die probleem is net dat as daar aanhou verbruik word sonder om iets te skep, daar later niks meer oor is om te verbruik nie.  Afrika wemel van voorbeelde!

Swartes het ‘n opvallende gebrek aan toekomsgerigte skeppingsvermoë.  Daarom misluk hulle landbouprojekte deur die bank.  Swartes is hoogstens bestaansboere en nie kommersiële landbouers nie.  Daarbenewens is hulle nie op instandhouding ingestel nie en stort infrastrukture soos paaie, geboue en ander strukture wat blankes opgerig het met verloop van tyd ineen.  Dit wat die blankes agtergelaat het, word opgebruik totdat alles onherstelbaar en onbruikbaar uitmekaar val.

So ‘n verbruikersingesteldheid is fataal vir ‘n land.  Min van die swart middelklas waarvan soveel ophef gemaak is, het met die fondse wat hulle van die staat ontvang het doeltreffende ondernemings op die been gebring.   Dis eerder op duur klere, weelderige motors, luukse huise en beuselagtighede spandeer.  Niks is geskep nie, maar eerder verbruik.

Baie van die swart èlite se nuutgevonde rykdom is deur beslaglegging (roof) op blanke bates verkry. ‘n Tyd gelede het Smuts Ngonyama, gewese woordvoerder van Thabo Mbeki, die goddelose aap uit die vrome mou gelaat toe hy gesê het dat hy nie by die struggle betrokke geraak het om arm te wees nie.  In Februarie 2006 het Joe Matthews, ‘n prominente ANC lid, onbeskaamd gesê: “Ons het nou die mag en kan doen net wat ons wil!”  Selfverryking deur roof vreet soos ‘n kanker aan die hart van my land se ekonomie.

4.         Trots ontbreek

Behalwe vir hul tradisionele waardes, openbaar swartes ‘n opvallende gebrek aan trots vir die eie.  Dis ‘n baie egosentriese ras.  Blankes vorm bv. oud-skoliere en/of studenteverenigings.  Ek weet van geen swarte wat al iets soortgelyks gedoen het nie.  Waarom nie?  Omdat hulle nie juis vir goeie menseverhoudings bekend is nie?

Swartes het ‘n kenmerkende bedelaarsbenadering.  Hul begroetings is dikwels niks anders as begrotings nie.  Daarbenewens het hulle ook die slegte gewoonte om iets vir niks te verwag.   Hulle sal bv. dae lank in ’n tou staan en wag vir gratis uitreikings.  Blankes verneder hul nie maklik tot die bedelstand nie.

Gevolglik stuit dit my teen die bors dat mense wat feitlik niks tot die ontwikkeling van my land bygedra het nie, hulle tans die reg veroorloof om hul hand diep in die lekkergoedsak te steek.  Hulle beskou hul buitengewoon groot salarisse, vet bonusse, duur motors en ander luukshede as ‘n reg wat hulle toekom - so sprekend van Afrika se na-koloniale politieke pappotbedelings!

Swartes het maar min arbeidstrots.  Diegene wat ‘n sterk leidende rol in die struggle gespeel het, het na die bewindsoorgawe wederregtelik hoë poste ontvang.  Jackie Selebi, die gewese polisiehoof, is ‘n sprekende voorbeeld hiervan; ‘n man wat géén ondervinding van ‘n dag oud in die SAPD gehad nie!   Iets wat wederregtelik bekom is, is geroof!

5.         Geen medelye nie

Swartes is baie anders as blankes.  Terwyl miljoene swartes van honger en ellende omkom, veroorloof die meeste swart leiers hulself ‘n luukse lewensstyl.  Hoe kan ‘n persoon wat nie by die leed van sy eie mense betrokke is, ooit ‘n leier wees?  Daarom het Afrika bv. geen swart staatsman van aansien nie.  Magshonger enkelinge wat hulself luukse lewenstyle veroorloof, is in werklikheid rowers.  Daarom is daar na bykans 50 jaar van onafhanklikheid nie een voorbeeldige swart staat in Afrika nie.  Almal is deur selfverryking en roofsug verteer; Suid-Afrika inkluis!

Ten spyte van groot bedrae belastingbetalersgeld wat aan swart sakelui beskikbaar gestel is, het hulle weinig gedoen om hul noodlydende rasgenote op te hef.  Die sg. minderbevoorregtes wat op minder as R10 per dag in Suid-Afrika leef, het, ironies genoeg, sedert die aanvang van die swart bewind meer as verdubbel.

(In die volgende aflewering: 'gewettigde roof').