Lees reeks by My Stryd
Ds AE vd Berg
KORRUPSIE
1. ‘n Wêreldverskynsel
Korrupsie is ‘n wêreldverskynsel. Geen land is daarvan gevrywaar nie. Afrika gaan egter die swaarste daaronder gebuk. Waar dit in ander lande sporadies en by wyse van hoë uitsondering voorkom, is dit in Afrika eerder die reël. Dis wat die meeste swart leiers in die saal hou. Korrupsie vreet soos ‘n kanker aan die hart van elke swart staat.
Nadat die koloniale owerhede uit Afrika verdryf is, het korrupsie oorhand toegeneem.
Veral in Suid-Afrika. Apartheid was ‘n effektiewe keerwal teen die voortstuwende roofsug. Toe volkssaboteurs dit egter met die stootskrapers van hul misplaaste sentimente vernietig het, is Suid-Afrika deur ‘n siedende stroom van selfverryking-deur-plundering meegesleur met lelike gevolge. Sedertdien berig die nuusmedia feitlik daagliks van hooggeplaaste korrupsie en selfs pogings om dit toe te smeer.
Korrupsie is nie altyd eenders nie. Daar is produktiewe en vernietigende korrupsie. Produktiewe korrupsie kom sporadies in Asiatiese lande voor waar groot staatskontrakte dikwels met behulp van omkoopgeld verkry word.
Die positiewe sy hiervan is dat die verlangde werk wel gedoen word. In Afrika word dit òf half òf glad nie gedoen nie en loop die een projek na die ander hom teen korrupsie te pletter.2. Gesagsmisbruik
Hooggeplaaste swartes misbruik dikwels hul politieke mag vir eie gewin. Let op die koerantopskrifte. Korruptes laat ‘n mens aan bedorwe kinders dink wat nie vir die geld wat hul ouers vir hul gee, gewerk het nie en daarom geen bohaai verwag oor hoe hulle dit spandeer nie!
Relatief min korruptes word suksesvol vervolg. Diegene wat wel aan die pen ry, word òf met volle betaling in hul pos gestuit òf op die lange duur weer in diens gestel. Dit het al gebeur dat diegene wat hierdie oortreders verkla het, dit later moes ontgeld en selfs afgedank is.
Tussen korruptes kry vryheid nie asem nie omdat korrupsie die kiem van verrotting in homself omdra. Dis waarom talle swartes die politiek met skitterende vooruitsigte betree maar met ‘n nare geskiedenis verlaat het. Dit het selfs tot die afdanking van die adjunk-staatspresident in 2005 gelei!
3. Ander maatstawwe
Swartes meet met ander maatstawwe as blankes. Misdaadrekords word nie as ‘n klad op hulle naam beskou nie. Nog minder diskwalifiseer dit hulle vir ‘n politieke loopbaan. Die huidige minister van Gesondheid is bv. ‘n paar jaar gelede in
Swartes se kan-nie-gepla-wees lewensingesteldheid dra ongetwyfeld tot die wegholkorrupsie by. ‘n Magdom van swart staatsdiensamptenare is bv. by grootskaalse ongeruimdhede met maatskaplike toekennings en mediese voordele betrokke. Die bedrae wat jaarliks hierdeur verlore gaan, is astronomies!
4. Die Landbank
Selfs die Landbank wat veronderstel is om boere te help, is so van korrupsie deurspek dat dit beswaarlik
(In die 4e aflewering meer oor grondroof).