Het u geweet dat die ANC reeds agt satanistiese kerke in Suid-Afrika toegelaat het om gelisensieerde status te kry? Dit behoort nie 'n skok te wees nie want ons weet dat die ANC nie kinders van die Here is nie maar as ons toelaat dat dit voortgaan is dit verby met hierdie eens christenland waar God sy kinders beskerm en veilig gemaak het. En daardie politieke partye wat die grondwet ondersteun: dink mooi wat julle doen - om nie daarteen te veg nie maak julle aandadig aan die instelling van sataniese kerke; daarvoor sal julle eendag verantwoordelik staan voor die God van hemel en aarde!
Kyk gerus die kort video by die skakel hieronder:
https://lovinglifetv.com/demonic-anc-government-approve-satanic-rituals-in-south-africa/