VAT JULLE LAND TERUG!

In die video by die skakel hieronder is twee videos ingevoeg waarvan die eerste een die jong vrou van Kirkwood wat om hulp vra tydens die afgelope dae se verwoesting deur swartes daar.  Talle persone het reeds daardie een per WA gesien. In die tweede video  pleit 'n swart man die blankes van Suid-Afrika om hulle land terug te vat sodat daar weer voorspoed mag kom.  Hy haal selfs 'n stelling van PW Botha aan waar hy sĂȘ dat 'n swarte nie oor homself kan regeer nie.  Hierin is bietjie stof tot nadenke...

https://lovinglifetv.com/more-and-more-black-south-africans-crying-out-for-the-whites-to-take-back-control-to-save-the-country/