DIE AGTER- GEBLEWENES (9)

Andrè E van den Berg

Lees reeks by Agtergeblewenes

RASSEHAAT EN DISKRIMINASIE

"Why have loyal African chiefs and white policemen and soldiers been penalised and black murderers allowed to escape the price of their crime on a technicality?"
"If we have to apply affirmative action to its logical conclusion, the interpretation of our black people are:  Let the whites be out from the power structures and let us be in.  It is as simple as that.  But then it is wrong.  It is wrong to replace white racism with black racism.  The world will condemn us.  But I can assure you, our constituency will applaud  us.  But then it will have consequences..."

Swartes staan altyd gereed om blankes se klem op rasseverskeidenheid as rassehaat te brandmerk en aan die groot klok te hang.  Terwyl die meeste blankes voorgee om nie-rassig te wees, steek swartes dit, ironies genoeg, glad nie weg dat hulle hul eie soort verkies nie.  Let maar net op die VSA waar daar, wat rassegetalle betref, meer swartes in hoë betrekkings is as blankes.  Laat daar egter net meer blanke aktuarisse, wiskundiges en suksesvolle sakelui wees, dan is die gort gaar!

Blankes wat hul eie rasgenote verkies, word met vyandigheid bejeen asof dit 'n gruwelike sonde is.  As 'n blanke 'n swarte voor stok kry vir 'n oortreding wat hy begaan het, is hy glo 'n rassehater.  Of die betrokke swarte dronk was, dwaas opgetree het of 'n oorlas van homself gemaak het, is onbelangrik.  Blankes moet swartes sonder voorbehoud verdra.

Swartes blameer graag blankes se kleurvoorkeur vir hul agterstand.  Ironies genoeg word swartes se kleurvooroordeel nêrens getroef nie.  Selfs Indiërs wat gehoop het om die ekonomiese en politieke lugleegte te vul wat blankes in Afrika gelaat het, moes tot hul ontnugtering uitvind dat swartes se kleurvooroordeel alles en almal ingesluit het wat nie pikswart was nie!

Swartes is die wêreld se grootste rassehaters.

   Stamme wat andersins min in gemeen het, vind slegs in hul gesamentlike haat in blankes 'n samebindende faktor.  Gevolglik is dit die enigste diskriminasie wat in Afrika geduld, geregverdig, gewettig en selfs aangemoedig word.  In Suid-Afrika word dit selfs aanvaar as 'n vergeldende optrede waardeur blankes vir die sogenaamde onregte van die verlede in die nuwe "versoeningsbedeling" moet boet.

Hierdie diskriminasie kom die duidelikste voor in die werksopset waar  bekwaamheid en werksywer van minder belang is en meriete 'n vloekwoord geword het.  Die regte velkleur en bepaalde partypolitieke lojaliteite is die nuwe deurslaggewende faktore.  Ironies genoeg word dit "regstellende aksie" genoem terwyl dit niks regstel nie, maar eerder die onreg laat gedy.

Moses Garoeb, 'n voormalige kabinetslid van Namibië, ontmasker dit as volg: "If we have to apply affirmative action to its logical conclusion, the interpretation of our black people are:  Let the whites be out from the power structures and let us be in.  It is as simple as that.  But then it is wrong.  It is wrong to replace white racism with black racism.  The world will condemn us.  But I can assure you, our constituency will applaud  us.  But then it will have consequences". (Notule van die Nasionale Vergadering van Namibië, Deel 13, bl.27 van 7 Junie 1991).

Vir Afrika het dit al 'n refleksreaksie geword om kritiek op hul doen en late met die teerkwas van rassisme by te kom.  So ook as daar beswaar gemaak word teen hulle wetteloosheid en ontwrigting van skole, tegnikons en universiteite.  Dis natuurlik 'n gerieflike bos waaragter swartes hul onvermoë om sinvol te kan regeer, verskuil.  Aanval is immers die beste manier van verdediging.

Vir 'n land wat volgens die grondwet kleurloos geword het, is dit ironies dat die swart regeerders van Suid-Afrika nog steeds alles deur 'n kleurbril sien.  Daar word selfs met twee maatstawwe gemeet.  'n Begunstigde een vir swartes en 'n strafmatige een vir blankes.  Daardeur het die huidige swart regering hom ontbloot as die grootste bevorderaar van rassehaat in die geskiedenis van Suid-Afrika!

Gelukkig begin die buiteland se oë oop te gaan.  In die verlede was die openbare gevoel so afgestomp dat dit wat swartes ookal verkeerd gedoen het, min reaksie ontlok het.  Blanke wandade het egter altyd die hoofopskrifte gehaal.

"The news is always so many Mau Mau executed or the story of some crime committed by a British soldier or a settler.  No mention is ever made of the African atrocities, of how the Mau Mau have killed and tortured between two and four thousand of their own fellow Africans" (Cloete, p.269).
"Why have loyal African chiefs and white policemen and soldiers been penalised and black murderers allowed to escape the price of their crime on a technicality?" (p.405).

Indien ‘n blanke in Suid-Afrika nie van rassehaat beskuldig wil word nie, moet hy swyg as swartes sy Christelike norme aanval, beskawingstandaarde aftakel, op kundiges se werk beslag lê, blanke vrouens en skoolmeisies molesteer en/of verkrag, blanke eiendom besteel en onskuldige boere en weerlose bejaardes vermoor.

In die volgende aflewering: "Regstellende aksie"...