ONS WORDENDE WOESTENY

Hier volg Stuart Cloete se woorde in sy gesprek met die Goewerneur-Generaal van die eertydse Belgiese Kongo in sy boek ‘The African Giant’:

" ‘Your Excellency, what would happen if the white man left the Congo?  How long would it last?’
'A few years' he said, 'because we have built well.  The buildings will stand'.
'And then?' I said.
'Then, monsieur, the forest will return'.
This is the classic reply all over the continent.  There is no other answer".

Suid-Afrika het dieselfde pad gestap nadat die ANC die land onwettig geneem het – onthou, FW de Klerk het in die 1992 referendum nie die volk gevra of hulle ‘n swart regering wil hê nie; hy het gevra of die Nasionale Party kan voortgaan met onderhandelinge met die ANC en belowe dat hy na die volk terug sal kom daaroor, wat hy toe nie gedoen het nie, en op ‘n onwettige wyse die land aan die ANC gegee het.

Die ANC is besig om van Suid-Afrika, net soos in die Kongo gebeur het, weer ‘n wilde woesteny te maak. Soos wat ons die paaie voor ons oë inmekaar sien val, die munisipaliteite disfunksioneel raak, vullis oral rondlê, parke en sypaadjies toebegroei is met bosse, ons water stink en onbruikbaar geword het en daar geen wet en orde in die land met die hoogste misdaadsyfer is nie, so is die land besig om weer na ‘n onontwikkelde “forest” terug te keer. Want die witman is nie in beheer van die land nie.

Die Goewerneur-Generaal van die eertydse Belgiese Kongo het genoeg daar gesien om te weet wat gebeur wanneer die witman nie meer in beheer van ‘n land is nie: “'Then, monsieur, the forest will return”. En soos Stuart Cloete in sy boek skryf: “This is the classic reply all over the continent.  There is no other answer". Dat dit dus oor die hele wêreld gebeur is ‘n eeu-oue feit en alle politici weet dit. Daarom, as hulle ‘n land wil vernietig, gee dit aan die onbevoegde swartes.  De Klerk het dit ook geweet. Maar hy het nie geweet dat sy doodskleed nie ‘n sak vir daardie R45miljoen omkoopgeld van die Geldmag en die gedeelde Nobelprys (met Mandela) sou hê nie.

Hier vanuit ons wordende woesteny kan ‘n mens dit nie verhelp nie, om in die geestesoog te sien hoe Mandela en De Klerk op dieselfde klip sit en kla, kerm en tandekners terwyl hulle hul verknies oor hulle verlore Nobelprys en groot rykdom. En aan die ander kant op dieselfde klip, Pikswart Botha, sy groot mond steeds vol leuens en leë beloftes vir die wat wil luister...