Dries Bergman
Lees reeks by Niks Is Nuut Nie
BLANKE WEERSTAND
" Enige beleid wat doelbewus vernietig word, moet uiteraard tot niet gaan. Kyk maar net wat met apartheid gebeur het. Dit het geensins misluk nie, maar is doelbewus deur die volksvyand nek omgedraai!"
Die patriotte was vir die eerste kentering in die plaaslike politiek verantwoordelik. Hierdie groep wetsgehoorsame burgers het die Kaapse owerheid nie verder met hul toekoms vertrou nie en hul lot in hul eie hande geneem. Die owerheid het die volksvyand bevoordeel deur sy eie burgers te benadeel, ‘n patroon wat hom dikwels in die toekoms sou herhaal.
Die owerheid se optrede was vir die patriotte niks anders as verraad nie en het as gesagsliggaam geen verdere bestaansreg in hulle oë gehad nie.Die owerheid se verraderlike grenspolitiek asook verhoogde belasting het die wetsgehoorsames kriewelrig gemaak. Die verhoogde belasting was deels aan die lamsakkige owerheid se geldvermorsing met hul sinnelose Xhosa-onderhandelings te wyte. Die burgers se misnoeë met die owerheid het in 1795 tot uitbarsting gekom toe hulle "die koning van Graaff-Reinet" verdryf en 'n onafhanklike republiek uitgeroep het. Swellendam het kort hierna hulle voorbeeld gevolg en ‘n tweede onafhanklike republiek uitgeroep.
Hiérna het die Kaap vir die eerste keer in Britse besit gekom.Geen buitelandse moondheid het Suid-Afrika se rasseverhoudinge meer skade as die Britte aangedoen nie. Laasgenoemdes se onbeskaamde partydigheid vir die swart booswigte het die plaaslike blanke bevolking nog meer weerstand teen rassevermenging laat opbou. Hierdie groeiende rassebewussyn sou voortaan 'n belangrike deel van die Boerevolk se ontluikende volksgevoel uitmaak.
Die swart diewe het hulle geensins aan die nuwe bewindhebbers gesteur nie en hul rooftogte voortgesit. Nadat Lord Macartney in 1797 goewerneur aan die Kaap geword het, het hy in die regte rigting beweeg toe hy die landdros van Graaff-Reinet opdrag gegee het om ‘n beleid van rasseskeiding toe te pas ten einde vreedsame naasbestaan te verkry. Dis ongelukkig nie streng genoeg toegepas nie en spoedig laat vaar omdat die beleid kwansuis nie uitvoerbaar was nie. As Lord Macartney maar net geweet het hoe naby hy aan die enigste haalbare oplossing aan die suidpunt van Afrika was, sou hy met dié beleid volhard het!
Lord Macartney se skeidingsbeleid was beslis uitvoerbaar soos later met die instelling van apartheid duidelik sou word. Dis egter ‘n voorwaardelike beleid - dit moet baie streng toegepas word. Enige kompromie sal op die mislukking daarvan uitloop. Die Britse owerheid het in gebreke gebly het om dit streng te handhaaf en was derhalwe self vir die mislukking daarvan te blameer.
Enige beleid wat doelbewus vernietig word, moet uiteraard tot niet gaan. Kyk maar net wat met apartheid gebeur het. Dit het geensins misluk nie, maar is doelbewus deur die volksvyand nek omgedraai!
Nadat Lord Macartney na Brittanje teruggeroep is, het generaal
Later het meer as 'n honderd rebelle uit vrees vir hul geliefdes se lewens hul wapens neergelê. Agtien van die leiers is in die kasteel in Kaapstad opgesluit, maar vrygelaat nadat die Britte die Kaap verlaat het. Van Jaarsveld is ongelukkig kort voor dié vrylating in gevangeneskap oorlede.
Die Britse owerheid se gebruik van swart soldate teen blankes is as ‘n doelbewuste vernedering van die Boerevolk gesien en sou verreikende gevolge vir rasseverhoudinge hê. Plaasarbeiders het hul agting vir hul blanke werkgewers verloor en van plase begin dros ten einde van roof en plundery te leef. Hierna is al hoe meer plase deur rowerbendes aangeval, landerye en veestapels geplunder en weerlose mense vermoor. Dit het op die Derde Grensoorlog (1799-1802) uitgeloop.
Nadat die Kaap weer onder Hollandse bewind gekom het, het goewerneur-generaal Vandeleur vir Maynier met 'n burgerkommando Oosgrens toe gestuur om die oorlog te probeer beeïndig. Maynier het dieselfde onsinnige politiek as tevore gevolg en die boosdoeners met geskenke oorlaai in 'n poging om hulle tot onderhandelinge te oorreed. Die kommando het verontwaardig huiswaarts gekeer met 'n gevoel van veragting vir die owerheid wat gekke van hulle gemaak het.
Maynier was 'n uitgesproke negrofilis (iemand met 'n oordrewe liefde vir die swart ras) en het die booswigte se kant gekies. Sy skikking het uiteraard geen einde aan die rooftogte gebring nie. Die burgers het gevoel dat die vyand eerder met die roer as met warm handdrukke en sakspieëltjies tegemoet gegaan moes word! Toe Maynier kort hierna as kommissaris vir die distrikte van Swellendam en Graaff-Reinet aangestel is, was die gort gaar en is hy deur die grensburgers verdryf.
Afrika het ons een groot les geleer; moenie die vyand met ‘n paaibeleid tegemoet gaan nie. Dit bied geen oplossing nie, maar vererger eerder sake!
Die dood van die geliefde kommandant Tjaart van der Walt tydens 'n skermutseling met swartes by Kougarand (1802) het die burgers baie ontmoedig. Dit het die booswigte egter aangevuur om die stryd teen die blankes met nuwe ywer voort te sit. Hulle het die Suurveld binnegeval en alles in hulle pad vernietig. Die burgers was ongelukkig te min in getal om die vyand te verdryf en het ook geen steun van owerheidsweë ontvang nie.
Vandeleur is deur Jansens as goewerneur aan die Kaap opgevolg met Jacob de Mist as sy kommissaris. De Mist was egter sterk onder die invloed van John Barrow, 'n Britse skrywer en uitgesproke negrofilis wie se haatspraak die Boerevolk groot skade berokken het. De Mist het derhalwe bevooroordeeld voet aan wal gesit.
Na De Mist se eerste kennismaking met die plaaslike edele barbare het hy egter vinnig van mening verander en ruiterlik erken dat sy siening uit pas met die werklikheid was. Nadat hy skriftelik verskoning aangeteken het, het De Mist geen doekies omgedraai nie en Barrow openlik van kwaadwilligheid teenoor die grensboere beskuldig. Hy het die invoer van swart slawe verbied en Europese immigrasie aangemoedig. De Mist het besef dat die landbou en ekonomie slegs deur middel van blanke vaardighede vooruit kon gaan.