‘N DAG IN DIE HOF

"AS EK OMDRAAI, SKIET MY!"

Die HERE straf tans ons Afrikanervolk deur heidene oor ons te laat "regeer", daarom is ook almal in die hofgeboue en polisiekantoor swart – aanklaer, landdros, wagte, almal, net soos hulle regime; en waar die lyf nie heeltemal pikswart is nie, is die hart pik-pikswart. ‘n Mens kan nie verantwoordelikheid of redelikheid van hulle verwag nie, dus kan daar nie verandering in die stelsel plaasvind voordat die Here SELF hierdie land kom skoonmaak en SELF dmv 'n teokratiese regering kom regeer nie dit is waar die betekenis van die woord politiek saak maak.

Ons GOD is ‘n God van orde. Daarom verwag Hy dat daar orde in ‘n land moet wees. Om dít te bereik moet daar ‘n ordelike regering wees. Om dáár te kom, het ‘n land ‘n Christenregering nodig. En solank die ‘volk’ hulle soos die heidene gedra – vloek, steel, dobbel, lieg, huweliksontrou pleeg, saamwoon (want niemand weet meer dis verkeerd nie, maw hulle lees nie meer die Bybel nie, net soos die homoseksualiste), kan daar nie orde wees nie en wil die Here nie hierdie land aan sy kinders toevertrou nie.

Maar daar gaan ‘n dag kom wat Hy sy heilige Naam voor die hele wêreld sal groot maak sodat almal kan sien wie Hy is, en dit sal Hy doen deur weer ‘n minderwaardige getal van sy volkie te neem soos in die tyd van Gideon; dit beteken Hy kan die “34,000” in ‘n oogwink uitroei en die “300” neem om te veg sodat daar nie gesê kan word die oorwinning was as gevolg van ‘n oormag nie – Hy gaan dit baie duidelik aan die hele wêreld maak dat Hy alleen almagtig is. Dit gaan Hy deur Suid-Afrika doen, die laaste land in die wêreld wat hulle Christenskap prysgegee het vir ander gode waarvan sport die grootste afgod geword het.

Die woorde van Robey Leibrandt het menigte harte verander, dalk kan u hiermee vereenselwig wanneer u tot die besef van die oomblik kom:

As ek storm, volg my.
As ek val, wreek my.
As ek omdraai, skiet my!

Mag ons God en Onderhouer, ons die moed, krag en geleentheid hiertoe gee!