WIE GAAN DÁN ONS ARMBLANKES BESKERM?
Gelofteland plaas nie gereeld fotos nie; ons glo dat ons belese lesers het wat 'n hele prentjie uit goedsaamgestelde teks kan begryp. Maar vandag wil ons 'n uitsondering maak om die smarte wat sedert 1994 oor ons volk gebring is in beeld aan u te toon: Dit is hoe ons wit seuns vandag probeer oorleef: in plastiese sakke in die strate van Suid-Afrika in 2011 se bittere winterkoue. Pieter Oosthuizen, skrywer van 'n boek oor Afrikanervolksmoord, het dié meegaande fotos van ons sterwende volk geneem. Lees ook meer hieroor by www.neo-genocide.com/anc/streets-of-famine-the-genocide-of-afrikaners en by South Africa on level 6; Afrikaners victims of genocide.
Blanke Afrikaners het vreemdelinge in hul eie land geword; hulle word die reg ontneem om te werk, om hulle brood te verdien. Duisende van hierdie hawelose Blankes is goedopgeleide onderwysers, mediese personeel, elektroniese ingenieurs, myn-ingenieurs, en selfs rekenaar-spesialiste, die een loopbaan waarvan daar geglo is dat daar altyd werk sou wees, maar omdat hierdie kundiges Wit is word hulle nie toegelaat om by groot organisasies te werk nie.
Suid-Afrika is 'n land wat deur die buitewêreld beskou word as 'n vooruitstrewende land met 'n moderne infrastruktuur, 'n land met Ferrari’s, Lamborghini’s, Porches, Mercedez Benz’s, BMW’s en baie ander luukse motors op sy paaie, 'n pragtige land met groot wildbewaringsparke en ongerepte natuurskoon. Dit is wat die buiteland sien. Maar die verrotte kern van die land het sedert 1994 duidelik geword toe Swart Kommuniste die land op 'n skinkbord ontvang het (van die vorige Kabinet wat dit vir 'n aardige bedrag aan vergoeding van die Wêreldgeldmag, aan hulle gegee het sodat hulle die Witman uit die land kan weer.)
Hierna het die terroristiese aanslag op die land vanaf sy grense na die binneland verskuif en het die Witman die openlike skyf van die Swartes se haat geword. Met sogenaamde regstellende aksie het die Swart regering die Blanke uit die arbeidsmark gehaal. Tans is daar ongeveer een miljoen Blankes wat nog hoegenaamd 'n gereelde inkomste het, terwyl nagenoeg een miljoen in die strate en klein nedersettings krepeer van honger en ontberinge. Duisende is vermoor en twee miljoen het reeds die land uitgevlug.
Intussen verryk 'n klein Swart groepie hulself ten koste van ook die miljoene werklose Swartes wat wel verduur word maar niks van die beloofde welvaart wat by die Blanke geneem is nou van die Swart regime ontvang nie.
Die Swart massas se geduld is besig om op te raak en waar die paar Blankes in die land se getal nie 'n faktor is om militêr mee rekening te hou nie, sal die ANC-regime egter binnekort te doen kry met opstand van die miljoene ontevrede Swartes. Hierdie stryd sal noodwendig plaasvind waartydens die meeste Blankes in die spervuur sal staan – veral diegene wat in die strate en onbeskermende plakkerskampe woon. En soos wat daar nou nie eers genoeg hulp aan hulle gegee kan word nie, sal daar ook geen beskerming vir hulle wees wanneer miljoene besete Swartmense met kapmesse en onwettige vuurwapens die strate invaar nie.
Daar wag vir Suid-Afrika 'n geraamde gebeure sonder weerga – iets wat die wêreld nog nie aanskou het nie en die wildste verwagtinge gaan oortref.