Die sinvolle vraag of dit nie nou dringend tyd geword het om te verstaan wie ons vyande hier plaaslik is nie, en hoe ons veronderstel is om hulle te hanteer, word deur 'n skrywer van Neo Genocide gevra in 'n artikel waarin hy twee belangrike lesse wat ons veronderstel was om iets uit te leer, voorhou:
Geskiedenisles uit die graf van die Tweede Vryheidsoorlog.
Jan van Riebeeck het binne twee jaar belangrike lesse nagelaat oor die onversoenbaarheid van die beskawing met die heidendom aan die Suidpunt van Afrika.
Op 7 Februarie 1654, maak van Riebeeck die aantekening in sy joernaal : ‘Ons sal nooit in vrede met die naturelle kan handel dryf nie, wat ‘n ongekunstelde klomp is. Hulle soek niks behalwe om te steel en plunder so al wat hulle kan nie, sonder dat hulle van ‘n enkele skaap afstand doen of bees nie, behalwe die skape en beeste wat siek, lam of kruppel is; ten spyte daarvan dat hulle die beste van alles het.’
Dit was van Riebeeck se eerste belangrik les aan sy nasate: “swartes wil steel en plunder”.
Op die 10e Februarie 1655 skryf van Riebeeck in sy joernaal : ‘dat dit vir die Nederlanders duidelik is, hoe meer vriendeliker ‘n mens die swartes behandel, hoe meer arrogant raak hulle, asook al meer uitdagender en dapperder.’
Die Kaapse Afrikanerdom het ook nie die lesse van Jan van Riebeeck geleer nie en geriefshalwe vergeet van die lot van Piet Retief en sy geselskap en steeds met Rhodes onderhandel oor hulle nasionalistiese behoeftes. Inruil vir hulle onwilligheid om die lesse van die geskiedenis te leer, is die Kaapse Afrikaners se hoop eerstens beloon met die Jamesoninval van die Boererepublieke, en daarna die inval van die Boererepublieke wat deur Rhodes en sy mede-samesweerders bewerkstellig was.
Van die swartes wat op Rhodes se diamantmyne gewerk het, is nie met geld betaal nie, maar met gewere. Hierdie swartes is later deur die Britte as meelopersoldate teen die Boere ingespan. Generaal Arthur Cunynghame, die Britse bevelvoerder van Suid-Afrika, het erken dat sowat 400 000 gewere aan swartes verkoop was.
Na die oorlog het die swartes slegs sowat 57 000 gewere terug aan die Britte oorhandig.
Anders as met Jan van Riebeeck wie se dagboeke onmiddelik vir die nageslag beskikbaar was as deel van hulle geskiedenis, was dit nie die geval met die Tweede Vryheidsoorlog van die Boere nie. Die grusame mishandeling en volksmoord van die Boere is vir ons weggesteek tot en met 1987, toe daar alreeds met ons volgende groep onderdrukkers; die ANC; begin beraadslag is.
Dokter Wilhelm Vallentin het in 1902 in sy boek : “Hunnen in Sud-Afrika” geskryf dat 35 % van alle Boerevroue en meisies in die Transvaal en Vrystaat verkrag was deur die Britte en hul gekleurde en swart meelopers. Verder moet ons onthou dat die Britte statisties die hoogste persentasie geslagsiektes gehad het. Dit sluit glad nie in die aantal tienermeisies wat swanger geraak het van die swartes en die engelse se verkragtings in nie. En dit beteken dat meer as 35 % van die Voortrekkervroue en tienermeisies verkrag was, omdat nie almal seksueel oordraagbare siektes opgedoen het in die volksmoord nie. Wat van die basters geword het en of hulle bly leef het sal ons nooit weet nie. Daar is doodeenvoudig n swart streep deur die statistiek en wandade getrek, net soos met die geheimhouding vandag van die volksmoord van Boere in 2012.
En geheimhoudings het die geneigdheid om die lewensverloop ten gunste van die onderdrukkers en die kinders van Satan te laat kantel, omdat ons nie beswaar aanteken teen n onreg waarvan ons nie kennis dra nie.
Mevrou Fourie van Betlehem beskryf hoe ‘n Hottentot, ‘n Engelse soldaat en twee swartes, haar gevloek en haar huis geplunder het. Nadat hulle haar ringe gesteel het, het hulle gedreig om haar te skiet.
‘n Klomp burgers van Lesotho het aan die kant van die Britte geveg en het bekend gestaan as die Swart Kommando van Winburg. Hulle was berug vir hulle aanvalle op Boerevroue en kinders op afgeleë plase waarvan die mans op kommando was. Hulle het talle Boerevroue en –kinders aangerand en die vrouens verkrag hulle huise geplunder en hulle vee weggevoer of doodgemaak.
In The New Age van Augustus 1901 skryf Ds. Samuel Thompson van Lancashire: “Ek het honderde myle vêr getrek. Ek was saam met uit met kolonne en dit is werk om van te walg. Ons verbrand elke plaas waar ons kom en neem vroue en kinders na die ‘refugee’ kampe. Waar ons ook gaan, verbrand ons die oes en laat net ‘n verlate landstreek agter ons.”
Mevrou Joubert skryf op 17 November 1901 : “die mense gaan soos vlieë dood van honger, blootstelling en siektes. Deurdat die kampe gewoonlik op ‘n skuins stuk grond staan, stort die water met mag teen die sye van die tente en word die hele plek oorstroom. Met hulle voete in diep water moet die ongelukkige skepsels hulle goedjies, nagklere ensovoorts vashou om te verhoed dat hulle nie wegspoel nie. Daarna moet hulle in ‘n paar duim modder gaan lê om te rus.”
Dink maar aan die gevolge vir die volk en die vrouens.
Dink aan die omstandighede van die brutale aanrandings en verkragtings op weerlose kinders en vrouens.
En weereens refrein die lesse van Jan van Riebeeck en Piet Retief: multikulturalisme werk nie en die inneem van gewillige slagofferhouding omdat jy ‘Christelik’ wil wees, ook nie.
As jy nie voldoende met die vyand van die tyd en die hede afreken nie, gaan dieselfde vyand jou in die toekoms nog baie meer skade berokken.
Die nageslag van die swartes wat die Boere se lewens op die Oosgrens versuur het en menige oorloë ontketen het, is vandag die onderdrukkende, Marxistiese regering van die Boere in Suid-Afrika.
Die verskille in die beskawingspeile wat daar bestaan het sedert die eerste ontmoeting tussen die Hollanders aan die Kaap en die inheemse heidense swart volke, bestaan vandag nog. Die agterstand in beskawingspeile word nooit deur tyd uitgewis nie en nog minder deur die implementering van ‘n kommunistiese regeerideologie in ‘n land. Die gaping in die beskawingspeil tussen die Boere en die swart massas in Suid-Afrika raak net al groter,dreigender en meer lewensgevaarlik soos wat die tyd aanstap.
En dit is tyd dat ons ons opsies en optrede moet heroorweeg, om die doelbewuste verhongering, verarming en sterftes van die Boerevolk te beëindig, anders gaan daar van ons naderhand niks oorbly nie, selfs nie eens in die marxistiese terroriste se geskiedenisboeke nie.
Geskiedenisles uit die graf van Piet Retief.
Gedurende 1837 was geskiedenisboeke nie juis volop in omloop nie.
Miskien was dit, maar nietemin vaardig Piet Retief die instruksie in 1837 uit: “Die kommandante en sy veldkornette sal die mees molike sorg dra dat geen bediende van klas of kleur ook, mishandel word; en hy sal verplig wees om sonder versuim die skuldige persone aan te gee, sonder enige onderskeid, opdat hulle gestraf word ooreenkomstig die betreffende wette.”
Net soos die stamvader, Jan van Riebeeck het ook Piet Retief besluit om ‘n wêreldbeskouiing van verdraagsaamheid teenoor die swart volkere van Suid-Afrika in te neem.
Dit was ‘n amperse magiese denke, wat filosofeer dat hoe jy teenoor ander optree, is dan ook uiteindelik die bepalende faktor van hoe hulle teenoor jou gaan optree. Maar in ‘n leeuhok, of in ‘n hok vol slange is sulke magiese denke natuurlik fataal en nodeloos.
Ook het Piet Retief nie die les wat Jan van Riebeeck toe reeds aangeteken, duidelik ter harte geneem nie, of dalk nog nooit eers onder oë gehad nie. En die lesse van Jan van Riebeeck was die tweërlei.
Op 7 Februarie 1654, maak van Riebeeck die aantekening in sy joernaal : ‘Ons sal nooit in vrede met die naturelle kan handel dryf nie, wat ‘n ongekunstelde klomp is. Hulle soek niks behalwe om te steel en plunder so al wat hulle kan nie, sonder dat hulle van ‘n enkele skaap afstand doen of bees nie, behalwe die skape en beeste wat siek, lam of kruppel is; ten spyte daarvan dat hulle die beste van alles het.’
Dit was van Riebeeck se eerste belangrik les aan sy nasate: “swartes wil steel en plunder”.
Op die 10e Februarie 1655 skryf van Riebeeck in sy joernaal : ‘dat dit vir die Nederlanders duidelik is, hoe meer vriendeliker ‘n mens die swartes behandel, hoe meer arrogant raak hulle, asook al meer uitdagender en dapperder.’
Dit was van Riebeeck se tweede les aan sy nasate. En dit was die geskiedenisles wat Piet Retief dalk as leier in 1837 terdeë moes geleer het en op sy hart en regeerkunde geskryf het.
Ook het Piet Retief nog nie die verskille in die wêreldbeskouiings van die blanke beskawing teenoor die van die swart heidendom aan die suidpunt van Afrika waargeneem nie. ‘n Noukeurige let op die woorde van Jan van Riebeeck sou die verskillende perspektiewe tussen die beskawing en die heidendom uitgelig het.
Ook het Retief net soos van Riebeeck ook ‘n mate van magiese denke in sy leierskapstyl en –optrede geopenbaar.
Op 4 Februarie 1838 onderteken Piet Retief die traktaat met Dingaan nadat hy Dingaan se gesteelde beeste aan hom terugbesorg het.
Omdat hy ‘n mate van magiese denke teenoor die Zoeloes openbaar het, los hy en sy geselskap hulle wapens buite die kraal.
Die verkryging van land vir die Voortrekkers was Piet Retief se primêre doelwit as staatsman en in die opsig was hy doelgerig en suksesvol. Natal word die Boere se eiendom.
Nietemin word Piet Retief deur die Zoeloes vermoor.
Dit is hulle perspektief en beskouiing van die blankes. En dit is die gevare inherent aan die swart bevolking wat reeds deur Jan van Riebeeck bykans tweehonderd jaar vantevore uitgewys was.
Die goedertrou aan die kant van die blanke beskawing en die moord en vernietigingsinstink aan die kant van die swart heidene blyk duidelik uit die moord van Piet Retief en sy geselskap.
Die onoorbrugbare kloof wat heers tussen die blanke beskawing en die swart heidendom is duidelik in bloed geskryf, asook oor die geskiedenis van Piet Retief geskryf. En dit is ‘n kloof wat al groter raak en nie kleiner nie.
Nogtans is dit ‘n les wat nou maar eenmaal nie geleer word deur die Afrikaanssprekende bevolking in Suid-Afrika nie. Die onversoenbaarheid tussen die beskawing van Protestantse blankes en die heidendom sink nou maar eenmaal net nie in nie.
Dit is as gevolg van die blanke Protestantse beskawing se onversoenbaarheid met die Britse heidene wat die Groot Trek in die eerste plek plaasgevind het. Dit was of trek, of uitwissing, wat die enigste twee keuses was onder die wanregering van Britse heidene in die Kaap.
Dieselfde heidense gedrag en bedrog van die Britte het weereens met die diefstal van die getekende traktaat van Retief voorgekom, alhoewel eers heelwat later.
Die traktaat van Retief is aan die Transvaalse Staatsargief geskenk en eers weer in 1886 ontdek. Nadat die onwettige Britse terroriste, die Boerepublieke ingeval het in pogings om die rykdomme in die twee Republieke te bekom, het die Britte dit na Nederland vir ‘veilige bewaring’ gestuur. Maar die traktaat het nooit sy bestemming bereik nie en dit sou ook nie, want dit was die dokument wat die wettige eienaarskap van die Boere van die Republiek van Natal bevestig het.
En hierdie les wat ons ons voorouers en ook huidige politieke leiers doodeenvoudig weier om te leer rakende die onversoenbaarheid in wêreldperspektiewe, respek vir ander, respek vir menseregte tussen die Protestantse Boere en hulle heidense tydgenote het regdeur ons geskiedenis voortgeduur, en ons telkemale gepootjie en tot grootskaalse bloedvergieting onder ons volk gelei. En dit lei nog steeds tot ‘n bloedige slagting van ons volk en word asemrowend soos dit ook al mag klink, steeds as ‘n haalbare alternatief deur pseudo-leiers voorgehou.
In die Kaap destyds het die Afrikanerparty vir Rhodes ondersteun, omdat hulle gereken het dat hy hul nasionalistiese ideale sou help verwesenlik. Die Afrikanerparty wou bitter graag die blanke rasse in die Kaap versoen, te wete die Britte en die Afrikaners. Weereens ‘n geval van misplaaste persepsies oor die onwerkbare versoening tussen ‘n beskawing(Afrikaners) en ‘n heidendom(Britte, -van wie menige spotprente bestaan het oor hul algemene samelewingsverval in daardie tyd).
Rhodes het in die openbaar met die Afrikaners saamgewerk, maar met tipiese dubbele agendas van die Britte, agteraf in sameswerings betrokke geraak met die Jingo’s gemik teen die Kaapse Afrikaners en die Boererepublieke. Hy het alreeds die Kaapse Afrikaners in sy invloedsfeer gehad. Hy wou nou sy invloed in die Boererepublieke uitbrei. In 1892 het Rhodes toe begin om politieke onrus in die Boererepublieke aan te wakker.
Hoogs geheime dokumente wat in die hande van die Boere beland het na die slag van Glencoe dui daarop dat in dokumente wat by Dundee op beslag gelê is, die Britte alreeds na die mislukte Jameson inval, begin het om voorbereidings vir ‘n oorlog teen die Boererepublieke. Opmarsroetes deur die Vrystaat was aangedui, asook spesiale landskapkenmerke. Ook paaie was aangedui. Daar was ook ‘n militêre verslag oor die Transvaal. Die totale bevolking was geskat op 288 000, waarvan die uitlanders gereken was op 80 000 waarvan 30 000 van Britse afkoms was. 4 000
Kolonialiste was gereken aan die kant van die Boere te wees in Natal en die Kaap. Die Transvaal het ‘n geraamde 62 950 gewere gehad.
Hoe dit ook al sy, die Boere het weereens die onversoenbares probeer versoen deur met die Britte saam te werk en is uiteindelik ook deur hierdie blanke heidennasie in die rug gesteek.
Leer dit vir ons ‘n les vandag rakende die futiliteit daaraan verbonde om die onversoenbares te probeer versoen in een nasie?
Hopelik.
Ons geskiedenis is deurspek met die mislukkings van pogings tot multikulturalisme wat knaend misluk en in ‘n bloedbad van ons volksgenote en onsself eindig.
Vanaf Jan van Riebeeck, regdeur Piet Retief en Rhodes, het die vertroue en idealisme misluk en ons as Boere tot slawe in ons eie land gereduseer.
Daardie lesse is weereens vir ons herhaal in ons eie onlangse geskiedenis met die aanbreek van die sogenaamde 1994 Utopia van weereens misplaaste idealistiese verwagting oor ‘n moontlike versoening tussen die onversoenbares.
Na 1994, is ons vertroue weereens geskend en boonop gevolg met ‘n bloedbad op ons plase en ons stede wat steeds voortduur.
Is dit nie tyd dat ons die lesse van ons voorvaders begin ernstig opneem nie, veral noudat dit soos ‘n vasgehakte grammofoonplaat oor en oor refrein in ons eie lewens?
Is dit nie nou die tyd dat ons ons vyande as vyande beskou en dienooreenkomstig behandel nie?