CHRISTEN-TEOKRATIESE SEPARATISME

Laai die hele boek gratis af by hierdie skakel Christen-Teokratiese Separatisme of regs op hierdie blad onder GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS

GEE U MENING HIEROOR EN SKRYF AAN Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

En Ek het vir julle gesê…..Ek is die Here julle God wat julle van die volke afgesonder het” (Lev.20:24).

Abraham Lincoln: Ek is en was nog nooit ten gunste van die maatskaplike en politieke gelykskakeling van die blanke en swart rasse nie.  Ek is en sal ook nooit ten gunste daarvan wees om Negers stemgeregtigdes of jurielede te maak of met blankes te laat ondertrou nie. In hierdie opsig is die verskil tussen blankes en swartes net te groot om gelykheid en saamwonery toe te laat”. (Vry vertaal uit The Collected Works of Abraham Lincoln deur Roy Basler).

Die reënboognasie se “potjiekosbeleid” is ’n onsmaaklike konkoksie wat nog nêrens ter wêreld geslaag het nie.    In plaas van vrede en aanvaarding het dit ’n rassehaat (polarisasie) veroorsaak soos nog nooit tevore nie, ’n duidelike bewys van God se afkeur in die kunsmatige sameflansing van mense.

Rasseskeiding is genesend – dit voorkom rasse-onderdrukking en smoor rassehaat in die kiem.

“Behou jou blankes!” het president Machel van Mosambiek vir Robert Mugabe op die vooraand van Zimbabwe se onafhanklikheid gesê.   Mugabe het hulle verdryf en sy land in ellende gedompel.   Hy wou sy land eerder tot as laat verbrand as om kundiges te laat regeer!

Hoe lank gaan ons swyg as ons Christelike norme aangeval en Eerstewêreld-standaarde afgetakel word?    Moet ons swyg as ons vrouens en kinders verkrag en volksgenote daagliks beroof en vermoor word?     Moet ons swyg wanneer voedsel-voorsieners op hul plase vermoor word, booswigte bejaardes teiken, martel en vermoor?     Moet ons swyg as onbevoegdes ons kundiges se toekoms so belemmer dat hulle na die buiteland verhuis?    Moet ons oor alles swyg omdat ons bang is om as rassehaters gebrandmerk te word?

Nee, ons durf nie verder swyg nie!   Al word dit lewensgevaarlik om die waarheid te praat, is dit noodsaaklik dat volksgenote dit moet hoor.

Elke ras wat toelaat dat sy bloed vermeng raak, verdien om ten gronde te gaan. Groot beskawings wat van hul oorspronklike rassesamestelling afstand gedoen het, het feitlik almal tot niet gegaan; geval omdat hulle dit wat vir hulle kosbaar moes wees, nie opgepas het nie

Om ’n Godsbewind aan die suidpunt van Afrika te vestig, moet die bose magte wat van Suid-Afrika ’n skrikbewind maak, eers vernietig word.   Onkruid word nie uitgeroei deur die blare daarvan af te breek nie, maar om dit met wortel en tak uit te roei!

Christen-teokratiese separatisme is ’n helder lig in ’n baie donker wêreld en slaag die toets van liefde en geregtigheid teenoor almal.    Dit skep nie ’n klimaat van rassehaat nie, maar voorkom dat rasse mekaar haat.    Daarbenewens is dit ’n aanskouingsles in geregtigheid en ’n stralende getuienis van God se wil in ’n verwarde wêreld.

Christen-teokratiese separatisme sal aanvanklik baie teenstand kry.  Dit sal baie mense wat deur die openbare mening op sleeptou geneem word die harnas injaag en knoeiers verleë laat.   Op die ou einde sal dit die land gesond en almal vry maak omdat dit medisyne is en nie gif nie!

Al wat benodig word, is ’n klein Gideonsbende van toegewyde gelowiges, manne en vroue wie se hart in die bloed van Jesus Christus gewas is, om met die genade van God ’n ommekeer in hierdie ellende-vaart te bring voordat die reënboognasie soos ’n etniese kartets ontplof.     Laat ons leuse wees:  Nooit weer sonder Jesus nie!

Skryf gerus aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. en gee u mening oor hierdie saak.