HOU VAKANSIE IN MOSSELBAAI !
Baie netjiese vakansie-akkommodasie in Fraai Uitsig, Kleinbrakrivier, Mosselbaai Munisipaliteit. Twee kilometer vanaf Kleinbrak en Tergniet se swemstrande en ongeveer 10 kilometer vanaf Hartenbosch. Pick n Pay binne loopafstand.
Drie slaapkamers, twee badkamers, slaapplek vir ses mense. R900.00 per nag. Water en elektrisiteit, DSTV, skottelgoed-wasser en beddegoed ingesluit. Geen handdoeke word verskaf nie.
Troeteldiere en rook in die huis word nie toegelaat nie. Minimum bespreking vir vyf nagte. Beskikbaar vanaf 1 Februarie tot en met 14 Desember. 50% Deposito betaalbaar met bespreking. Skakel Anita 083 610 1939.






