Is u opsoek na net die regte plek om te gaan vakansie hou? 'n Baie netjiese vakansie-akkommodasie is beskikbaar van begin Februarie tot einde November, in Fraai Uitsig, Kleinbrakrivier, Mosselbaai Munisipaliteit. Twee kilometer vanaf Kleinbrak en Tergniet se swemstrande en ongeveer 10 kilometer vanaf Hartenbosch. Pick n Pay binne loopafstand. Vir volledige besonderhede, kliek op die advertensieskakel hier regs op Gelofteland en sien ook die fotogallery.