ROOFSUG

Medewerker

Struggle is ‘n woord eie aan die Afrika-politiek en vir jare kwistig gebruik om plaaslike sowel as internasionale steun vir die vernietiging van blanke staatsgesag in Afrika te verkry.   Swartes het geglo dat die beëindiging van blanke owerheid hemel op aarde vir hulle sou bring.  Net die teenoorgestelde het gebeur toe die hel aan die voete van wetsgehoorsames losgebars en mense se dagdrome in nagmerries en lugkastele in puinhope verander het!

Sedertdien haal Suid-Afrika gereeld die wêreldnuus; hoofsaaklik vir die verkeerde redes.  Op 18 Februarie 2007 het John Simpson van die BBC Nuus geen doekies omgedraai toe hy gesê het dat Suid-Afrika een van die allergevaarlikste plekke ter wêreld is nie.   Die ANC het hom onmiddellik van rassehaat beskuldig; ‘n ou, geykte verdedigingsmeganisme wanneer swartes ‘n waarheid nie kan betwis nie. En so gaan dit vandag nog, net baie erger.

Die einde van die plaaslike swartes se stryd was die begin van myne.  My stryd is egter nie etnies of rassisties van aard nie, maar teen ‘n verbreking van die agtste gebod: “Jy mag nie steel nie” (Ex.20:15).  Ek het ‘n stryd met rowers wat toegelaat word om my land in die naam van demokrasie van ‘n gehaltebestaan te beroof en die lewe uit die ekonomie te suig.

My land het vir baie jare ‘n vertoonkamervoorkoms gehad waarna rowers ‘n politieke bouval daarvan gemaak het.  Nadat verdienste (meriete) ‘n vloekwoord geword en met ‘n sieklike kultuur van jy skuld my ’n bestaan vervang is, het alles in die spoelsloot van die lewe beland.  Luies, misdadigers en eerloses is as helde van die struggle opgehemel en selfs met standbeelde en akademiese toekennings vereer.

Swartes het meesterlik daarin geslaag om die wêreldmening te skaak en mense te laat glo dat koloniale regerings boos was.  Dit was ‘n leuen.  Kolonialisme was in werklikheid ‘n vakleerlingskap in beskawing waarvan die swart vakleerlinge die vaktoets gedruip en die blanke opleidingsbeamptes die skuld daarvoor gegee het.

In 1923 het Adolf Hitler sy boek Mein Kampf (My Stryd) die lig laat sien waarin hy mense teen die bose invloed van die Joodse geldmag gewaarsku het wat besig was om sy land te vernietig.  Ek voer ‘n soortgelyke stryd teen ‘n bose mag – rowers wat my land en toekoms vernietig.  Ek durf dit nie skouerophalend gadeslaan en niks daaraan probeer doen nie.  Daarvoor is ek net te lief vir my volk!

Met hierdie skrywe wil ek die waarheid oopskryf en volksgenote aanmoedig om weerstand te bied en alle volksvyandige instellings onmiddellik te verlaat.  Sou ek vir my liefde vir my volk en die waarheid vervolg word, laat dit my lot en nie my skuld wees nie!