22 April 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ongelowiges vrees die toekoms omdat hulle bang is vir dit wat dalk vir hulle mag voorlĂȘ.  Gelowiges nie.  Alhoewel ons nie weet wat vir ons nog voorlĂȘ nie, weet ons ten minste in Wie se hande die toekoms is.  Gelowiges wat weet aan Wie die laaste uur behoort, hoef vir geen enkele minuut bang te wees nie.