Gietoffers van my Siel

Wilhelm Pretorius, een van die Boeremaglede, het gedurende verhoorafwagting sy tyd in die gevangenis uiters sinvol aangewend deur die skryf van sy eerste digbundel, Gietoffers van my Siel, 'n uitstekende werk van hoë gehalte. Hy het ook  'n aantal gedigte in twee ander versamelde werke, In die Wieke van die Woordenaars, en Stemme in die Suidland, waarin ook ander uitstekende gedigte van verskeie digters verskyn. Ook verskyn sy volgende digbundel eersdaags.

’n Mens vind in Gietoffers van my Siel Afrikaanse digkuns op sy heel beste. Elke gedig laat jou diep dink en spreek jou siel aan. Verder is daar ʼn samevatting van die style van verskeie van ons klassieke en bekende digters.’n Mens sal beslis armer  wees as Boerius se Gietoffers van my Siel, nie op jou rak staan nie.
BESONDERHEDE VAN BESTELLING: Digbundel van Boerius kan aanlyn bestel word digitaal of 'n hardekopie

Hardekopie:
78 Bladsye
Prys: R120 (posgeld ingesluit)

Besonderhede vir bestellings:

ABSA
Wilhelm Pretorius
Rek.nr: 9069904713
Tak: Ben Swart St
Kode: 632005

E-pos dan net u kwitansie en posadres waarheen die bundel gepos moet word na:
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Betaling kan ook plaasvind deur middel van Paypal op die volgende webwerf:
http://www.wix.com/wilhelmpretorius/gietoffers_van_my_siel


Digitale weergawe kan direk gekoop word by:
https://www.smashwords.com/books/view/130967