DERDE WÊRELDOORLOG IS HIER

https://youtu.be/4PbkhfZziQM

Die Geldmag is hard aan die werk om te sorg dat Rusland nie heelhuids uit die geveg met die Oekraïne kom nie en aangesien dit lyk asof Rusland nou wel gaan klaarspeel daar, is die sataniese plannetjies verder in plek gestel.  Brittanje wat soos altyd bereid is om die vuil werk te doen, is aangesê om oorlog teen Rusland te gaan maak.  Rusland het gewaarsku indien Brittanje inmeng, hy sy kernwapens sal gebruik.  Dalk sien ons self nog hoe Siener van Rensburg se voorspelling waar word en Engeland tydens hierdie oorlog onder die water verdwyn.  Siener het beduie hoe God Engeland gaan straf vir al die pyn en lyding wat hulle aan so baie lande, ook Suid-Afrika gedoen het deur middel van hulle magsug en grondsug deur baie eeue.

Kyk na die video by die skakel hierbo om te weet hoe die saak verloop.