5 MEI 2026

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons hoef nie gestraf te word as betaling om in ons Vader se liefde en genade te deel nie. Hou op treur oor jou sondes, jy het dit mos vir Hom gegee. Aanvaar dan die wonderlike geskenk van vergifnis wat Hy jou gee ten volle.