Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Elke ras wat toelaat dat sy bloed vermeng raak, verdien om ten gronde te gaan soos elke beskawing in die verlede wat van hul oorspronklike rassesamestelling afstand gedoen het en tot niet gegaan het. Hulle het geval omdat hulle dit wat vir hulle kosbaar moes wees, nie opgepas het nie.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (27)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Our story today is rooted in a crime that took place some three years before the Lady R incident. On 23 December 2019, 18 R4 rifles and three pistols were reported as stolen from the strongroom safe at the SA Army Engineer Formation base south of Pretoria.
News of this was leaked to the media and it quickly made headlines across the country. This was not without reason: R4 rifles are the workhorse of the SANDF and can fire more than 600 rounds a minute. In the wrong hands these 18 rifles could cause mayhem.
Despite the Moorhouse Inquiry having wrapped up hearings almost six months ago, the final report, the same source says, appears to be gathering dust on the desk of the chief of the SANDF and possibly that of the minister of defence. It is imperative that the contents of the report, and the record and evidence presented, are made public immediately.
The head of the Military Police, Rear Admiral Mokgadi Maphoto, appointed a team from the ranks of the Military Police to investigate the rifle theft from the army engineering base. The Military Police soon established that while the doors of the strongroom were damaged with an angle grinder, this could only have been intended as a ruse. No angle grinder would have been able to open the massive steel door. Rather, the thieves had simply unlocked it. Camera footage confirmed that it was indeed an inside job.
The Military Police identified Lance-Corporal Sidwell BabiniTyawana and Sapper Tumelo Christian Mongale as suspects. Military Police believed that Tyawana was the mastermind of the theft and had sold the weapons to criminal enterprises on the East Rand. Tyawana was arrested on 3 February 2020 and Mongale two days later. Both were granted bail when they appeared before a military court at Thaba Tshwane two months later.
Netshanzhe, the Thaba Tshwane Military Police acting commander, said at the time that then Defence Minister, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, wanted the weapons to be found and returned by “any means necessary” as this was proving to be an embarrassment to the SANDF.
In the night of 4 February 2020, a team was assembled at the Thaba Tshwane military base. Their aim was to retrieve the missing rifles based on information obtained from Tyawana. The team consisted of two Defence Intelligence officials, two Military Police officials and a dozen Special Forces members in plain clothes. The presence of Military Police at this point would have been essential, for the military cannot simply usurp policing functions without authorisation.
However, the Special Forces were in charge. They, in turn, were commanded by a man who used the name Musa or Mike. Open Secrets has since established that Musa or Mike is in fact Colonel Sunnybooi Pinny Wambi. The vehicles carrying the group included a Mercedes-Benz, Toyota Conquest and Nissan Micra. Nyambose is assumed to have been abducted by Special Forces as part of their “investigation” into the missing rifles.
The beatings were accompanied by shouts of “Shaya! Shaya!” (Beat! Hit! in isiZulu) by Wambi and others who appeared to enjoy this sadistic task. At certain intervals the torturers used ice-cold water to waterboard him, a torture technique which simulates drowning. The chief interrogator was reportedly Wambi, assisted by Netshanzhe. Other members of the team milled about outside the bar.
*
“Ek kon nog nooit verstaan waarom die swartmense ons so haat nie. Apartheid is lankal verby en dis nie asof selfs dìt so erg was nie. Daar was nooit ‘n volskaalse uitwissing, ‘n volkmoord, as jy dit so wil noem, teenoor hulle gepleeg nie. Ja, daar was hier van 1985 af bietjie geweld en doodslag, maar negentig persent daarvan, of selfs meer, was swart op swart en nie ons polisie of soldate wat lukraak net op swartmense geskiet het nie. Wanneer Winnie Mandela gesê het hulle sal die land oorneem met vuurhoutjies en buiteband-halsnoere, was dit op hulle eie gemik en nie ons teen hulle nie.”
“Dit is waar, maar jy veralgemeen darem nou gruwelik. Nie alle swartmense haat ons nie.”
“Kom ek gaan aan. Dertig jaar gelede het ons politici heeltemal oorgegee, die hele kaboedel. Ek onthou nog die ANC baniere van destyds, wat uitgeskreeu het: ‘Equiped to rule!’ of ‘Ready to rule’, of iets dergliks. Nou het ‘n hele geslag verbygegaan en elke jaar is daar meer raswette en meer gegalbrakery teen die blankes.”
“Jy moet in ag neem daar is niks so erg as verydelde hoop nie. Dieselfde magspeletjie wat gemaak het dat die passe deur die vroue verbrand is in 1956, die opstand by Sharpeville in 1960, die jeugopstande van 1976 en verder, die groot onluste van die 1980’s, het gekulmineer in die onderhandelings in Kempton Park. Kan jy jou die vreugde voorstel wat die deursnit swartmens ervaar het, toe die geld van die blankes aan hulle beloof is, maar nou, dertig jaar later, is die meeste van hulle armer as wat hulle gedurende apartheid was? En dan kry jy mense soos Julius Malema en Carl Niehaus wat meen die ANC het hulle eie mense uitverkoop by Kodesa deur nie daarop aan te dring dat alle blankes onteien en verdryf word nie.”
“Ek kan nogal, maar dis uiteraard nie die blankes se skuld dat die Nuwe Suid-Afrika ‘n mislukking is nie.”
“Dis so. Die mislukking moet aan die deur van kaderontplooïng, korrupsie, diefstal en ‘n hele mishoop van swak ANC regering gelê word. Maar weereens, die deursnit swartmens, onthou, met ‘n gemiddelde IK van onder 70, verstaan nie werklik waar die fout lê nie en dis ewe maklik om hulle te oortuig dat dit die oorblyfsels van apartheid is.”
“Nou waarom kry hulle nie bloot einde hiermee en vra eenvoudig die hulp van die blankes nie?”
“Want dan erken hulle dat hulle nie ‘Ready to rule’ was nie. Die blankes is die spieël wat hulle moet ophou, na hulleself kyk en die prentjie wat met hulle koggel.”
“Dit is waar, maar daar is ook ‘n ander aspek en daarmee verwys ek veral na die volgelinge van Julius Malema. Kyk maar tradisioneel wie is sy volgelinge – dis die dertig persenters. Hy weet nog altyd dat sy retoriek selde iemand met ‘n hoë intelligensie sal beïndruk, daarom fokus hy op diegene wat nie werk kan kry nie, dit wil sê die jeug wat onopleibaar en onindiensneembaar is aan die een kant, maar ook diegene wat nie vir hulleself kan dink nie. Daarom sweep hy die emosies op aan die een kant, maar aan die ander sê hy goed om hulle ongelukkigheid woorde te gee. Daarby moet hy die vinger kan wys na die Boere. Daar is ook natuurlik diegene wat by sy party aansluit bloot omdat hulle oral vantevore uitgeskop is. Jy weet van wie ek praat?”
“Natuurlik. Die een wat vertel het van sy ma se dood om vakansie te gaan hou oorsee en vir homself sommer ‘n doktorsgraad toegeken het, wat by partylede geld geleen het, sonder die bedoeling om dit ooit terug te betaal en by die ANC en die MK-veterane uitgeskop is.”
“Daar is nog ‘n aspek wat dikwels misgekyk word. Na dertig jaar van gefrustreerde hoop, is daar ‘n groot persentasie mense wat uiteindelik besef dat hulle nie gaan deel in die voorspoed en weelde wat hulle beloof is nie. Uiteindelik moet hulle tevrede wees om elke maand ‘n toelaag te kry wat hulle geensins uit armoede gaan trek nie. En hierdie paar rand word vir hulle letterlik die – wat is die woord waarna ek soek?”
“Reddingsboei?”
“Ja, die reddingsboei wat hulle daarvan weerhou om van honger te sterf, maar hulle nie uit die vloedwater van armoede uitlig nie, soos wat ‘n volhoubare werksgeleentheid kon doen.”
“En dis hulle wat bereid is om ter wille van politici, soos Jacob Zuma, hulle eie werksgeleenthede af te brand en sodoende ‘n offer te bring aan die gode van anargie.”
*
Die prentjie wat Maya deur haar teleskoop sien, is amper idillies. Sy stel effens aan die fokus van die teleskoop en bring die mense helder en duidelik in die lense op. ‘n klein seuntjie, met ‘n kortbroek, helder hempie, kaalvoet en ‘n slaprand khaki-hoedjie hou ‘n vistok vas, terwyl twee volwassenes op kampstoele sit en gesels. ‘n Derde man, ‘n paar jaar ouer en dalk net die seuntjie se oupa, maak hom touwys met die visvang. Terwyl sy kyk, ryg hy ‘n erdwurm aan die hoek, met die seuntjie wie se gesigsuitdrukking wissel tussen opgewondenheid en simpatie vir die wurm.
Maya is so vasgevang in die oomblik, dat sy skoon vergeet dat dit in werklikheid haar teikens is. Skok vloei deur haar as sy die besef ervaar en onwillekeurig laat sak sy die geweer. ‘n Beweging na haar linkerkant, hoër op teen die kloof, vang haar jong oë. Sy tel die geweer op en kyk daarna deur die teleskoop. Dit is vier van haar eie kompanie, haar makkers en met dieselfde opdrag as sy. Terwyl sy kyk, sien sy die manne effens na hulle regterkant beweeg, waar hulle oop skote kan kry na die vier mense onder, by die stroompie.
Sy sou nooit weet wat het haar die besluit laat neem nie. Sy het nog baie selde iets impulsief gedoen, behalwe daardie een soen en oorgawe aan die jongman toe sy sestien was en selfs toe het sy hom afgejak voordat hy te ver kon gaan met haar. Van daar af was alles berekend, goed uitgedink en die voor en nadele opgeweeg, voordat sy tot ‘n besluit kon kom. Egter nie nou nie. Of dit ‘n onbewuste, maar inherente moedersinstink is, wat tot uiting kom met die aanskoue van die jong seuntjie, die onskuld van die oomblik, die beskermende houding van die ouer man teenoor die kind, sy weet nie en daar is nie tyd om haar besluit te oorweeg of die gevolge daarvan nie.
Maya druk die veiligheidsknip vorentoe, lig die loop na die teikenprent van die manne teen die kloof op, kry die eerste een in haar kruishare en voordat sy van gedagte kan verander, trek sy die sneller. Sy versit vinnig van teiken, skiet die tweede een voor hy kan opstaan en die derde as hy omdraai om weg te hardloop. Hulle het geensins so-iets verwag nie. Die vierde makker het na sy linkerkant in die ruigtes verdwyn en alhoewel Maya die omgewing noukeurig deursoek, kry sy hom nie in sig nie.
Haar hart versnel en paniek stoot in haar op as sy die gevolge van haar optrede besef. Na ‘n halfminuut staan sy op en roep na die vier mense onder by die stroompie, waar hulle nou dekking soek en deur teleskopiese visiere na haar, die skut soek. Sy staan op, met die geweer dwars gehou bokant haar kop, in albei hande hoog gehou.
“Moenie skiet nie, ek is aan julle kant!”
En daarmee verval ‘n groot deel van haar lewe. Sy is nie meer Luitenant Maya Pentz, Suid-Afrikaanse Spesiale magte nie, maar Maya, die voëlvry-verklaarde. Van nou af sal haar eie mense haar sonder meegevoel jag en doodmaak.