Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons het elkeen 'n menslike reënboog van emosie. Dit verf wat hierdie reënboog inkleur is die pyn, verlies, wanhoop en stryd wat ons elke dag voer. Dit is noodsaaklik om hierdie emosies te ervaar en swaar te kry voordat ons meegevoel met ander se lyding sal hê.