29 JANUARIE 2026

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As jy nie weet hoe om kwaad te word nie sal jy ook nie weet hoe om werklik goed te doen nie. Almal moet soms woedend word oor dinge wat verkeerd is en wel reggemaak kan word.