Dvd's

ONS GESKIEDENIS IN KLANK EN BEELD

SUIDLAND MEDIA 

(Suidland Media en die Suidlanders is twee verskillende organisasies wat elkeen op sy eie terrein van die volkslewe opereer)

 

BENUT MODERNE TEGNOLOGIE OM GESKIEDENIS EN WARE IDENTITEIT TE ONTDEK

VOLLEDIGE BESONDERHEDE VAN DVD’S TE KOOP:

ALGEMENE GESKIEDENIS

Die Bou van ‘n Nasie (Algemene geskiedenis gedeeltelik in dokumentêr en gedeeltelik in
dramavorm)    R60

Grepe uit SA volksgeskiedenis (‘n Reeks van 3 DVD’s wat handel
oor die Afrikanervolk se  geskiedenis, waarby Die Bou van ‘n Nasie ingesluit is)     R150 vir reeks

DIE GROOT TREK

Geknelde Land (‘n Reeks van 5 DVD’s, gebaseer op F A Venter se boek met dieselfde titel,
in dramavorm)          R240 vir reeks

Uit die Dagboek van Rudolf Dreyer (‘n Toneelstuk oor Rudolf Dreyer, die hoofkarakter
in die boeke Geknelde Land, Offerland en Gelofteland van FA Venter, aangevul
met beeldmateriaal uit verskeie films)    R40    
Die Voortrekkers (‘n Dokumentêre film oor die Voortrekkergeskiedenis, gedeeltelik in dramavorm)    R60

Die Slag van Bloedrivier (‘n Dokumentêre film oor die verloop van die Slag van Bloedrivier)    R60

Die Vegkop Gedenkterrein (‘n Dokumentêr oor die gedenkterrein naby Heilbron waar die
slag van Vegkop tussen die Voortrekkers en Matabeles in Oktober 1836
plaasgevind het.  Enkele verwysings na die veldslag self kom ook voor)    R40

EERSTE VRYHEIDSOORLOG

Majuba, Heuwel van die Duiwe (Die Slag van Majuba, in dramavorm)    R60

Vannag gaan ek Majuba beset  (Die Eerste Vryheidsoorlog en die Slag van Majuba, in
dokumentêre vorm)    R40

TWEEDE VRYHEIDSOORLOG

Ohm Kruger ( President Kruger, Brittanje en die Tweede Vryheidsoorlog, in Duits)                   R60                                                              

Paul Kruger (Die lewensverhaal van President Kruger, gedeeltelik in drama- en
gedeeltelik in dokumentêre vorm)    R60

Genl Christiaan de Wet  (‘n Dokumentêre film oor die lewe van Genl de Wet)    R60

Die Leeu van Wes-Transvaal (Die lewe van Genl Koos de la Rey in dokumentêre vorm)    R120

Danie Theron  (Die lewe van Danie Theron in dramavorm)     R60

Gideon Scheepers  (Die lewe van Gideon Scheepers in dramavorm)    R60

Teregstelling van Boereverraaiers tydens die Anglo-Boereoorlog (‘n Dokumentêr oor
die verskynsel van verraad tydens die Anglo-Boereoorlog en die uitwerking daarvan
op die psige van ons volk)    R120

Die Slag van Magersfontein (Die Slag van Magersfontein, gedeeltelik in dramavorm
en gedeeltelik in dokumentêre vorm)    R120

Konsentrasiekampe van die Tweede Vryheidsoorlog (Die regisseur en kameraman
Rudie Rousseau is besig met ‘n dokumentêre reeks oor die  konsentrasiekampe
wat tydens die oorlog bestaan het)  Die volgende titels het reeds verskyn:

-  Bethulie Konsentrasiekamp                                               R40
-  Doornbult Konsentrasiekamp                                                R40
-  Heilbron Konsentrasiekamp                                               R40
-  Irene Konsentrasiekamp                                               R40
-  Klerksdorp Konsentrasiekamp                                               R40
-  Kroonstad Konsentrasiekamp                                               R40
-  Nylstroom Konsentrasiekamp                                               R40
-  Potchefstroom Konsentrasiekamp                                           R40
-  Springfontein Konsentrasiekamp                                           R40

The Boer War (‘n Dokumentêre film oor die algemene verloop van die Tweede Vryheidsoorlog)               R60

Emily Hobhouse (‘n Tweespraak waarin die rol wat Emily Hobhouse gespeel het
om die lyding van vroue en kinders in die konsentrasiekampe te versag uitgebeeld
word, aangevul met beeldmateriaal. Dit is gesien uit Britse oogpunt en
aanvullend tot die bestaande dokumentêr)    R60

That English Woman (Die verhaal van Emily Hobhouse in dokumentêre vorm)    R60

Sons of the Blood (Vertellings deur Boere- en Britse veterane van die Tweede
Vryheidsoorlog oor hulle deelname aan gevegte en oor die oorlog in die
algemeen, aangevul deur beeldmateriaal)    R60

Strangers at Sunrise (‘n Drama waarin die teistering van ‘n Boerefamilie deur Engelse soldate
uitgebeeld word)    R60

Die Ruiter in die Nag (‘n Drama gebaseer op die roman van Mikro)     R60

Veldslag (‘n Drama waarin die lewe op ‘n Vrystaatse dorpie tydens die oorlog uitgebeeld word)    R60

Sarie Marais  (‘n Liefdesverhaal in dramavorm)     R60

Die Vredesonderhandelinge (‘n Drama waarin die verloop van die vredesonderhandelinge
te Vereeniging in 1902 uitgebeeld word)    R60

Boere-oorlogherdenking (Malmesbury, 26 Februarie 2000) (Reeks van 5 DVD’s)
-    Verrigtinge    
-    Erediens – Ds AS Benecke    
-    Herdenkingsrede – Mnr Jaap Marais    
-    Lewensskets van Genl Manie Maritz deur sy seun Manie Maritz    
-    Skyfiereeks oor ons geskiedenis –Dirk Theron    R240 vir die reeks

TWINTIGSTE EEUSE GESKIEDENIS

Die dood van Genl Koos de la Rey (‘n Drama oor die dood van Genl de la Rey).    R60

Jopie Fourie  (Die verhaal van Jopie Fourie in dramavorm)    R60

Bart Nel (‘n Drama oor die 1914- rebellie)    R60

Verspeelde Lente (‘n Drama wat afspeel teen die agtergrond van die
armoedetydperk van die Afrikanervolk tydens die dertigerjare van die vorige eeu)    R60

Africa Addio  (‘n Dokumentêre film oor wreedhede teen mens en dier in Afrika)    R60

The Assassination of Verwoerd (Die sluipmoord op Dr Verwoerd in dokumentêre vorm)    R60

Ongetwyfeld die Kampioene (n Dokumentêre film oor Suid-Afrika se grensoorlog, met
beeldmateriaal en inligting oor militëre operasies en verskeie bekende gevegseenhede)    R60


KONTEMPORÊRE GEBEURE

Eugène Terre Blanche – Begrafnis (‘n Video-opname tydens die begrafnis)     R40


SUIDLAND MEDIA
BESTELLING VIR DVD'S

Prys    Hoeveel-heid    Bedrag
Grepe uit SA Volksgeskiedenis (Reeks van 3DVD's)    150.00        
Die Bou van ‘n Nasie    60.00        
Die Voortrekkers    60.00        
Die Dagboek van Rudolf Dreyer    40.00        
Geknelde Land (Reeks van 5 DVD's)240.00        
Die Vegkop Gedenkterrein    40.00        
Die Slag van Bloedrivier    60.00        
Majuba – Heuwels van die Duiwe    60.00        
Majuba – Vannag gaan ek Majuba beset40.00        
Ohm Kruger ( In Duits)        60.00        
Paul Kruger    60.00            
Genl Christiaan de Wet        60.00        
Die Leeu van Wes-Transvaal    120.00        
Danie Theron            60.00        
Gideon Scheepers        60.00        
Teregstelling van Boereverraaiers 120.00        
Slag van Magersfontein    120.00        
Bethulie Konsentrasiekamp    40.00        
Doornbult Konsentrasiekamp    40.00        
Heilbron Konsentrasiekamp     40.00        
Irene Konsentrasiekamp    40.00        
Klerksdorp Konsentrasiekamp    40.00        
Kroonstad Konsentrasiekamp     40.00        
Nylstroom konsentrasiekamp    40.00        
Potchefstroom Konsentrasiekamp     40.00        
Springfontein konsentrasiekamp    40.00        
The Boer War    60.00        
Emily Hobhouse - Tweespraak     60.00        
That English Woman (Emily Hobhouse)60.00        
Sons of Blood    60.00        
Strangers at Sunrise        60.00        
Die Ruiter in die Nag        60.00        
Veldslag            60.00        
Sarie Marais            60.00        
Die Vredesonderhandelinge    60.00        
Boere-oorlogherdenking (Reeks van 5 DVD's)240.00        
Die Dood van Genl Koos de la Rey60.00        
Jopie Fourie            60.00        
Bart Nel            60.00        
Verspeelde Lente        60.00        
Africa Addio    60.00        
Dr HF Verwoerd – Assassination    60.00        
Ongetwyfeld die Kampioene    60.00        
Eugene Terre Blanche – Begrafnis40.00        
         

VIR BESTELLINGS EN NAVRAE:

ONS HET NODIG U:
Naam:    
Posadres:   
Epos-adres:    
Tel/Selfoon:   
Stuur bestelling na : Posbus 339, Piketberg, 7320 / Faks : 022 – 913 1482
Of e-pos na  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Alle pryse sluit posgeld en verpakkingskoste in

Bankbesonderhede vir inbetalings :

Suidland Media, Absa 9244 967 631, takkode 632-005

Navrae : 022 – 913 2391 /  082-493 3785

Webtuiste : www.suidland.com


SUIDLAND MEDIA

SPREI DIE VLERKE


Met die byvoeging van ‘n verdere dertien titels tot ons reeks van historiese DVD’s bring dit die totale aantal titels op vier en veertig te staan en kan ons ons vlerke nog wyer sprei vir ‘n beter insig in die geskiedenis en helderder uitsig op die toekoms.

IDENTITEITSVERLIES

Die volgende legende word vertel:  ‘n Arendskuiken het tussen die tarentale beland en soos wat hy grootgeword het, het hy die lewensgewoontes van die tarentale aangeneem. Saam met hulle het hy bedags met sy snawel in die grond gekrap vir die sade en kleiner insekkies wat tarentale gewoonlik maar eet.  Wanneer dit slaaptyd word, het hy saam met die tarentale tot op ‘n laaghangende tak gevlieg.  Dit was die hoogste wat hy ooit in sy lewe gevlieg het.  Wanneer hy soms in  die loop van die dag opkyk en die groot witkruisarend met sy uitgespreide vlerke majestueus op die lugstrome sien sweef,  het hy hartstogtelik daarna verlang om dit ook te kan doen.  As hy tog maar net geweet het dat hy oor die vermoë daartoe beskik!  By gebrek aan hierdie wete het hy egter maar tussen die tarentale bly rondploeter.  As arendbroer bo in die lug net kon praat, sou hy hom sekerlik ingelig het oor sy ware identiteit en hy sou sy kragtige vlerke gesprei en die blou lug ingeseil het.

Deur ‘n  berekende proses van verdraaiing en verduistering van ons geskiedenis is ons as Afrikanervolk van die bewustheid en kennis van ons ware Godgegewe identitieit beroof.  Daardeur word ons stelselmatig ook ontneem van ons vermoë om ons Godgewilde roeping as volk te vervul en ‘n vrye toekoms vir ons kinders te skep. Ons moet weer tot ‘n ontdekking  van ons ware identiteit kom sodat ons onsself aan die tarentaallewe kan ontworstel en soos arende kan begin lewe.  Daartoe wil ons graag met hierdie historiese DVD-projek ‘n bydrae probeer lewer.

ONS GESKIEDENIS IN KLANK EN BEELD

Ons kon video-opnames van films oor volkshelde, volksleiers en belangrike gebeurtenisse in ons geskiedenis bekom.Daarvan het ons DVD’s gemaak en dit word nou aan ons volk beskikbaar gestel. Die projek is veral gerig op die oordrag van historiese kennis aan ons kinders.  ‘n Kind sal baie eerder na ‘n DVD kyk as om ‘n geskiedenisboek te lees.

VRY SOOS ‘N AREND

Deur u ondersteuning aan hierdie projek kan u uself en u kinders op ‘n positiewe, skeppende en opbouende wyse bemagtig  om weer die kragtige vlerke te kan sprei waarmee ons deur God geseën is.  Dan kan ons weer vry word soos arende, gedryf deur die krag van die waarheid.

Hieronder volg enkele voorbeelde van die DVD’s wat beskikbaar is.

TITEL                                                 PRYSE
Geknelde Land (5 DVD’s)                                               240
Die Voortrekkers                                        60
Die Slag van Bloedrivier                                        60
Majuba – Heuwel van die Duiwe                                            60
Paul Kruger                                                60
Danie Theron                                                60
Genl Christiaan de Wet                                                60
Die Leeu van Wes-Transvaal                                           120
Teregstelling van  Boereverraaiers                                   120
DVD’s oor nege konsentrasiekampe waaronder Bethulie,                                    40
Kroonstad, Nylstroom en Potchefstroom                             (elk)
Emily Hobhouse                                                60
Ruiter in die Nag                                            60
Jopie Fourie                                                60
Die Dood van Genl Koos de la Rey                                        60
Verspeelde Lente                                            60
Afrika Addio                                                60
The Assassination of Verwoerd                                            60
Ongetwyfeld die Kampioene (Grensoorlog)                                            60

Volledige besonderhede kan verkry word deur ons webtuiste te besoek by:  
www.suidland.com
******************************

NAVRAE
Navrae kan gerig word deur te e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  of te bel na 082 – 493 3785 / 022 – 913 2391