ONS GESKIEDENIS: Voorwoord en Inhoud

Ons Geskiedenis       Opgestel deur  J P Botha, M.A., B.Ed.,D.Litt.et Phil.
Kopiereg in teks deur
Dr J P Botha


Eerste druk  2008


Voorwoord
Die doel van die opstel van hierdie boek is in die eerste plek om ‘n objektiewe weergawe van die vernaamste gebeurtenisse in Suid-Afrika se geskiedenis die lig te laat sien.  Dit is uit Afrikaner-standpunt geskryf, wat myns insiens ‘n duideliker beeld van ons voorgeslag se heroïese worstelstryd teen Britse oorheersing na vore bring.  Uit die aard van die saak is daar nie op fyn besonderhede en gebeurtenisse wat vir ons doel van minder belang is, ingegaan nie.
Mag Ons Geskiedenis ‘n betekenisvolle bydrae lewer om ons volksverlede weer te laat herleef en helder te verlig vir elkeen wat daarin belangstel en dit lees.

 

 

Inhoud


1 Suid-Afrika word ontdek   16
Die speseryhandel   16
Die soek na ‘n seeweg na Indië   16
Bartholomeus Diaz se reis  17
Diaz ontdek die Kaap  19
Vasco da Gama se reis  19
Die Portugese dryf handel met die Ooste   21



2 Jan van Riebeeck kom na die Kaap  23
Die Hollanders se eerste reis om die Kaap  23
Die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie  24
Behoefte aan ‘n halfwegstasie  25
Stranding van die Haarlem  25
Koms van Jan van Riebeeck  25
Probleme en harde werk  26
Die eerste Vryburgers  27
Probleme met die Hottentotte  28
Invoer van slawe  30
Van Riebeeck verlaat die Kaap  30



3 Die goeie Simon van der Stel  32
Die Vryburgers sukkel om te bestaan  32
Die verversingspos word ‘n landbou-
kolonie  33
Die koms van Duitse immigrante  33
Die vroue-tekort  34
Simon van der Stel  34
Die Kaap word selfversorgend  34
Stigting van Stellenbosch en Drakenstein  35
 Koms van die Hugenote  35
 Die veeboerdery begin  36



4 Die tirannieke en skraapsugtige
Goewerneur  38
Die amptenare se groot boerderye  38
Van der Stel se plaas  39
Veronregting van die Vryburgers  40
Die Vryburgers kom in opstand  41


 
5 Die uitbreiding na die binneland  44
Die veeboerdery  44
Botsing met die Boesmans  45
Swellendam en Graaff-Reinet  46
Die Kôsas  47



6 Die lewe in die 18e eeu  48
Die boere in die Kaapse omgewing  48
Die veeboere in die binneland  48
Die behoefte aan kerke en skole  49
Buitestaanders se menings oor die boere  50
Die ontwikkeling van ‘n nasionale 
bewussyn  51



7 Die stryd teen onreg duur voort  52
Die wanpraktyke van Willem Boers  53
Die burgers kom in opstand  54
Eerste botsing met die Kôsas  55
Die filantroop Mauritz Woeke  56
Die filantroop Maynier se wanbestuur  56
Graaff-Reinet en Swellendam skei af  58


8 Die Engelse roof die Kaap  60
Die VOC se swanesang  60
Die Kaap word Engels   60
Die Engelse en die Kaapse bevolking   61
Swellendam word onderwerp   62
Graaff-Reinet in opstand   62
Die arrogante John Barrow   63
Graaff-Reinet weer in opstand   64
Die ewige Maynier   65
Groot ellende aan die oosgrens   67



9 Die Kaap word weer Hollands   68
Die Goewerneur en Politieke Raad    69
Die Raad van Justisie    69
Nuwe distrikte    69
Die landdroste en heemrade    70
Die godsdiens    71
Die onderwys    71
Ekonomiese aangeleenthede    72
De Mist se grensreëlings    72
Die Sending    73
Goewerneur Janssens en die Kôsas    73
Die einde van die Bataafse bewind    75



10 Die Engelse roof weer die Kaap    76
Die bevolking van 1806    76
Doel en aard van die besetting    77
Rondgaande howe    77
Paswette vir die Hottentotte    78
Die filantrope    78
Moeilikheid op die oosgrens    80
Cradock se grondbeleid    81 Slagtersnek   82
Somerset en die oosgrensprobleem   84



11 Ons voorouers word verdruk   86
Verengelsing van die staatsdiens  86
Skotse predikante  86
Die onderwys  87
Somerset se taalproklamasie  87
Die regsoktrooi  87
Afskaffing van die burgersenaat  88
Die Engelse setlaars van 1820  88
Ordonnansies 49 en 50  91
Verlies van duurgekoopte slawe  92
Die Sesde Grensoorlog  94
Die Groot Trek en daarna  96



12 Die Groot Trek begin  98
Waarom hulle getrek het   99
 Pogings om die Trek te verongeluk 100
 Tsjaka bevoordeel die Trekkers 101
 Die Matebeles van Silkaats 102
 Waarheen hulle getrek het 102
Vegkop 104
 Straftog teen Silkaats 105
 Koms van Piet Retief 105
Die Trek se eindbestemming 106
 Die kerkprobleem 107
 Onenigheid 107
 Tweede veldtog teen Silkaats 107



13 Die Voortrekkers in Natal 109
Gardiner se bedenklike rol 109
Sekonyela en die geroofde vee 110
Die moord op Retief   110
Die moorde by Bloukrans   111
Die mislukte straftog  111
‘n Donker tyd   112
Koms van Andries Pretorius   112
Voorbereiding vir die geveg  113
Bloedrivier  114
By Dingaanstat en Moordkoppie  115
Britse bemoeienis  116
Laaste veldtog teen Dingaan  117
Die Republiek Natal  117
Nkapaai en Fakoe  118
Die slag van Congella en die anneksasie
van Natal  118
Die Engelse Natal  119
Die Trekkers verlaat Natal  120



14 Die Voortrekkers in Transvaal  122
Potgieter, pionier van die noorde  122
Verspreiding van die Voortrekkergroepe  122
Smellekamp se raad  123
Die verhuising na Ohrigstad  126
Die begin van onenigheid  127
Teëspoed op pad na die baai  128
Die handel met die buiteland misluk  128
Die skeuring in die gemeenskap  130
Potgieter verhuis na Soutpansberg  131




15 Transvaal en die Vrystaat word vry 133
Toestande in Transoranje 133
Verdrae met die inboorlinge 134
Die Oranjerivier-Soewereiniteit 134
Die Slag van Boomplaas 135
Bührmann die tweedragsaaier 136
Troebel toestande in die Vrystaat 137
Die Sandrivierse Konvensie 138
Die Bloemfonteinse Konvensie 139
Wordingsjare van die Suid-Afrikaanse
Republiek 140
Kerklike probleme 141
Smellekamp se rol 142
Lydenburg skei af 143
Twis en tweedrag 143



16 Die Kaap na die Groot Trek 145
Die Oosgrens 145
Die Anti-bandietebeweging 146
Die Kôsa-selfmoord 148



17 Die Vrystaat word beroof 149
Hoffman en Mosjes 149
Boshof se stryd teen die Basoeto’s  150
Moeilike tye 151
MW Pretorius bemoei hom met die
Vrystaat 152
President Brand en die Basoeto-probleem 153
Basoetoland geannekseer 155
Ondekking van diamante 156
Die aanspraakmakers 156
Die Vrystaat word beroof 158

 

 

18 Die Engelse wil Transvaal terugvat 160
Carnarvon se federasieskema 160
Transvaal se diamantvelde 161
President TF Burgers se bewind 161
Transvaal word geannekseer 162
Die Eerste Vryheidsoorlog 164
Die Konvensie van Pretoria 165
Die Londense Konvensie 166
Die ontdekking van goud aan die 
Witwatersrand 166
Die Republiek word beleër 167
Kruger en Rhodes 167
Die ekonomiese stryd 168
Die stemregkwessie 168
Jameson se strooptog 169
Chamberlain en Milner se oorlogstokery 169



19 Die Oorlog wat verloor maar gewen is 171
Die troepesametrekkings 171
Die ultimatum 171
Die Boeremagte 172
Eerste veldslae 172
Die Natalse front 172
Die wesfront 173
Die suidfront 173
Cronjé se oorgawe 173
Inname van Bloemfontein 174
Ontset van Ladysmith 174
Pretoria en Johannesburg word ingeneem 175
Die bewegingsoorlog begin 176
President Kruger in Europa 176
De Wet en Steyn in die Vrystaat 177
Die Blokhuise 178
Die verdelgingsoorlog 178
Die vyandelike oormag 179
Die moordkampe 179
Pogings om die oorlog te beëindig 180
Haglike toestande 180
Vredesonderhandelings 181



20 Ons word weer halfpad vry 182
Die benarde toestand na die oorlog 182
Die oorlog en die goudbedryf 183
Alfred Milner kom weer op die toneel 183
Milner se rehabilitasiepogings misluk 184
Chinese vir die goudmyne 185
Selfregering vir Transvaal en die
Vrystaat 187
Unifikasie 188



21 Die Eerste Wêreldoorlog en die 
Rebellie 191
Die bevolking 191
Die goudmynbedryf 191
Botha se rekonsiliasiebeleid 192
Die staatsdiens 193
Verdediging 193
Die Swart-probleem 194
Generaal Hertzog 194
Die Unioniste 195
Die De Wildt-toespraak 195
Steun vir Hertzog 195
Die stryd onder nasionale vaandel 196
Die arbeidersbeweging en stakings 196
Die Indiër-probleem 197
Die Eerste Wêreldoorlog 198
Die Rebellie 198
Die inval in Suidwes 201
Oplewing van Afrikanernasionalisme 202
Deelname aan die Eerste Wêreldoorlog 202



22 Die Nasionale Party regeer die land 204
Politieke ontwikkeling 204
Die stakings 205
Die Nasionale Party kom aan bewind 206
Beleid van beskaafde arbeid 208
Wet op myne en bedrywe 208
Ekonomiese ontwikkeling 209
Die staatsregtelike status van Suid-Afrika 210
Die vlagstryd 210



23 Toe daar swaar tye aanbreek 212
Die groot depressie van 1930 – 1932 212
Die goudstandaard 212
Koalisie en samesmelting 213
Wetgewing oor die Swartes 215
Die groei van Afrikanernasionalisme 216
Teen die Jode 217
Die Voortrekker-eeufees van 1938 217
Aftakeling van die Verenigde Party 217
Die Volkslied 218
Die Gesuiwerdes maak vordering 218
Einde van die Hertzog-Smuts bondge-
nootskap 218


24 Die Tweede Wêreldoorlog 220
Oorlogmaatreëls 220
Die oorlog in Afrika 221
Die politieke stryd 221
Tweespalk en skeuring in opposisie-
geledere 222
Voortsetting van die oorlog 222
Probleme met die OB 223
Uitwerking van die oorlog op Suid-Afrika 224
Die verkiesing van 1943 224
Moeilikhede in die landbou 225
Die nywerhede 225
Onderwys 226
Demobilisasie 226
Die Indiërs 226
Die Arbeidersparty 227
Die Nasionale Party 227
Die Broederbond  227
Smuts as wêreld-staatsman  227
Die Indiërs  228
Suidwes-Afrika  228
Die verkiesing van Mei 1948  228



25 Die Nasionale Party kom weer aan
Bewind  231
Herstel van griewe   231
Onderwys   231
Immigrasie   231
Die ekonomiese toestand   232
Die beleid van rasse-apartheid   232
Die Bantoes   232
Die Kleurlinge   233
Die Indiërs 233
Haalbaarheid van die beleid 234
Eerste apartheidmaatreëls 234
Politieke regte van nie-blankes 235
Die Unie en die Statebond 235
Wrywing tussen die Unie en Brittanje 235
Buitelande beleid en verdediging 236
Suid-Afrika en die buiteland 236
Die VVO en die Indiërs 237
Die VVO en Suidwes-Afrika 237
Kommunisme en Bantoe-onluste 238
Inwyding van die Voortrekkermonument 238
Die Kaapse Kleurlingstem 239
Suid-Afrika na 300 jaar 239
Herroeping van die paswette 240
Die Hoë Hof van die Parlement 240
Die lydelike versetbeweging 241
Die VVO en apartheid 241
Die algemene verkiesing van 1953 242
Weer eens Kleurlingverteenwoordiging 242
Nuwe Bantoe-wetgewing 243
Bantoe-onderwys 244
Die Swart kolle 244
Uittrede van dr Malan 245



26 Ons word heeltemal vry! 246
Die stryd oor Kleurlingstemreg 
voortgesit en afgehandel 246
Die Tomlinson-verslag 247
Die verkiesing van 1958 248
Strydom se heengaan 248
Dr Verwoerd 249
Die Transkei 249
Skeuring in die VP 250
Dr Verwoerd en die Republiek 250
Sharpeville 251
Aanslag op dr Verwoerd se lewe 252
Die referendum 252
Dr Verwoerd na Londen 252
Die Republiek Suid-Afrika 253