'n Kort blik op Smuts
Die Eerste Wêreldoorlog en Suid-Afrika – Die Rebellie van 1914
"Toe Smuts op 17 Maart 1917 in Engeland aankom, is gesorg dat hy as held geesdriftig ontvang word vir sy verraad teenoor die Boerevolk tydens die Rebellie van 1914. Smuts is aan die Oorlogskabinet in Engeland deur Lloyd George voorgestel as 'een van die briljantste generaals in die oorlog' as gevolg van sy sukses tydens die Rebellie toe hy daarin geslaag het om die Boere se weerstand teen deelname aan die oorlog om namens Engeland teen Duitsland te veg, gebreek het."
'n Oud-Konserwatiewe Party Parlementslid in Brittanje, Oliver Locker-Lampson, het in 1952 geskryf: "Winston Churchill, Lloyd George, Balfour en ek, is as vurige Protestante grootgemaak wat geglo het in die koms van 'n nuwe Verlosser, as Palestina aan die Jode teruggegee word." Dat die Jode aan wie hulle Palestina wou teruggee, vals Jode was, was nie ter sprake nie. Die Eerste Wêreldoorlog is dus deur hierdie leiers onder die valse waan begin dat hulle daardeur 'n "profetiese bydrae" maak deur mag in Europa te verskuif om die belange van Sionisme in Palestina te dien.
Die laaste Liberale premier wat Engeland gehad het en wat 'n teenstander van Sionisme was, Lord Asquith, is in 1916 deur Lloyd George vervang. Hy was deel van die Sionistiese komplot. Volgens 'n berig van 1952 in die Joodse blad, Commentary, van New York, het die Joodse gemeenskap van Noord-Wallis 'n beslissende rol gespeel om Lloyd George in die kussings te kry.
Lloyd George en sy oorlogsugtige komitee het in 'n private woning twee keer per week vergader om militêre beleid te bespreek. In April 1917 het Smuts sy voorgeskrewe voorstel van hoe om die oorlog te wen, op uitnodiging aan hierdie komitee verduidelik. "Die Palestynse veldtog bied baie interessante en politieke moontlikhede... Daar is egter die veel belangriker en ingewikkelder vraagstuk van die Westelike Front. Ek het altyd daarna gekyk as 'n ongelukkige situasie dat die Britse magte so totaal daarby betrokke geraak het." Hiermee het Smuts inderdaad die groen lig gegee vir die Sioniste om aan te dring op onttrekking van Britse magte uit Europa sodat dit in Palestina aangewend kon word. Op hierdie stadium het die Russiese magte wat as Britse Bondgenote tot die Eerste Wêreldoorlog toegetree het, in duie gestort en die oorplasing van Duitse troepe na die Westelike Front het 'n dodelike bedreiging vir 'n verswakte Gealieerde front ingehou.
Smuts was op hierdie stadium betrokke by die opruiming van die Italiaanse magte in Ethiopië. Sy aanbeveling was dus die hoogste militêre ondersteuning wat die Sioniste die naaste aan die Palestynse Front kon monster. Genl. Murray, Britse bevelvoerder in Egipte, het besware geopper teen 'n aanval op Jerusalem en is dadelik uit sy pos ontslaan en die pos is Smuts aangebied. Dat Smuts later hierdie pos van die hand gewys het, was om persoonlike en praktiese redes, en het niks met die beginsel van die saak te make gehad nie. So het Smuts sy bydrae gelewer tot die bevordering van die Sioniste se groot plan, "die beheer van menslike aktiwiteite". En so het hy ook tydens die Rebellie van 1914 al die toutjies agter die skerms getrek om mense se aktiwiteite te beheer deur die doodskiet van generaal De la Rey, De Wet se gevangeneming, Beyers se dood, Jopie Fourie se teregstelling, en die tragiese gevolge wat dit vir die Boerevolk ingehou het.