5 APRIL 2021

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Was jy al so eensaam dat jy totaal verlate gevoel het, en dalk niemand naby jou gehad het nie? Vind dan jou troos soos Dawid toe hy in Ps 73 sy eensaamheid afskud met hierdie woorde aan God: " Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie."